Jump to content

Are you going to the Pretorianer Braai (Gauteng Coffee Club) - Saturday, 7 April 2007?


Fanie Van SA

Pretorianer Braai (Gauteng Coffee Club) - Saturday, 7 April 2007  

22 members have voted

  1. 1. Are you going to the Pretorianers (Gauteng Coffee Club) Braai on 7 April 2007 at the Voortrekker Monument in Pretoria?

    • Yes
      15
    • No
      7


Recommended Posts

Hi almal,

Was eeue laas op die site, want dinge is aan die gebeur in ons lewe. Alles het deurgekom, visa (457), ens. Ons vlieg die 5de Mei, en die paasnaweek is die groot familie groet. Fanie ek sou graag julle wou join, maar die oumas sal my skiet as ek nie die kleindogter bring om te kom groet nie.

Pippa, laat weet asseblief van Melbourne, dis ons bestemming en daar was nie tyd vir LSD nie. In ons geval was dit net D.

Groete en geniet die braai. Sal bietjie meer kom loer wat gebeur.

Widget!!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 97
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Fanie Van SA

    23

  • MANDYL

    8

  • Pippa

    7

  • Sheila2oz

    6

Top Posters In This Topic

Posted Images

Hi Fanie,

Ons sien julle 7 April, Dis nou ek, Tanja, Jaco, Ulrich (18 maande) en Liam (4 dae)

Groete

Die Ungerers

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Baie dankie vir al jou moeite met die reelings!

Ons sal 2 volwassenes, met 3 kiddies onder 12 wees. Ons sal graag ook 'n tafel met 5 stoele wil huur.

Groete

Hannes, Karen, Hein(8), Bianca(7), en Ivan(3)

Link to comment
Share on other sites

Hallo Fanie, baie dankie vir al die moeite ons sien uit na die kuier, sien julle daar.

Rudi, Liza en Alicia (3jaar)

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Ons is nuut op die forum en dink die braai is 'n great idee. Ons sal dit graag bywoon.

Groete

Willem, Lindie Ian (11) en Wihan (5)

Centurion

Link to comment
Share on other sites

Hi Everyone,

Fanie asked me to add the above new poll so that he can keep track of the number of attendees for the Pretorianers Braai. Please make your vote and if “YES”, please reply below with the number of people (including children) you will be.

Fanie, from what I can see the following people already indicated that they will be attending:

Hannes en Karen: 2 adults + 3 kid (all under 12)

Swerwer: 2 adults + 2 kids (5 and 7)

Leana: 2 adults + 2 kids (6 and 4)

Sheila2oz: 3 adults (maximum of 7 people)

Lotters van Centurion: 2 adults + 1 kid (6)

MANDYL: 2 adults + 1 kid (unsure of age)

TanjaU: 2 adults + 2 kids (4 and under 1)

Lindie: 2 adults + 2 kids (11 and 5)

Liza: 2 adults + 1 kid (3)

Happy voting and enjoy your day!

Lovies, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ons sal daar wees! 2 Volwassenes (Anelda & Bernie) met ons twee kinders, Chanelle (8) en Christopher (4). Dankie vir jou reëlings.

Die Groenewalds

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Almal,

Pippa, weereens dankie vir jou moeite, mense soos jy pluk altyd goeie vrugte uit goeie dade! :ilikeit::holy:

Aan die Pretorianers,

Dankie vir jul belangstelling, jul moet net nie vergeet nie hierdie braai is vir almal en elkeen wat 'n inset wil lewer is welkom. Ek het weer na die fotos van die Venue gekyk, dit lyk bietjie vuil daar, maar julle moet onthou ek het dit 07H00 op 'n Maandag geneem nadat daar 'n groot funksie was. Daar was reeds skoonmakers besig. Ek het dit ook met die Monument se bestuur opgeneem, hulle het my die versekering gegee dat ons 'n skoon plek sal hê.

Ek wil kyk of ek met iemand kan reel om mesiek te verskaf, miskien kan die wat lus het bietjie later skoffel, daarom wil ek net seker maak hoeveel mense ons kan verwag.

Ek sien baie uit na dit en kan nie wag om al die wonderlike mense te ontmoet nie! :D Daar wag 'n fees op ons! :ilikeit:

NB!! Baie balangrik moenie vergeet om jul vriende wat nie op die site geregstreer is nie en ook wil skuif in te lig sodat hulle ook kan saam braai!

Groete

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Pippa, weereens dankie vir jou moeite, ...

No problem :D !

I will give all reading material (pamphlets, brochures, newspapers etc) that Riekie has sent me over the past 12 months for the Coffee Club on Wednesday morning. Please share if with everyone at the braai :ilikeit: .

Look forward to seeing you :holy: .

Bye, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ek dink ek het al op 'n ander plek gesê ek kom, maar ek maak eerder seker jy weet en sê weer. 2 grootmense en 1 kind van 5.

Groete

Cristel

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Ons wil ook graag kom.

Twee volwassenes en twee kinders (4,5 jare oud)

Groete,

Hannes.

Link to comment
Share on other sites

'n Voorstel:

'n Poll waaruit mens dadelik sou kon aflei hoeveel mense kom kan soos volg wees:

Hoeveel mense is julle?

- 1

- 2

- 3

- 4

- 5

- 6

- 7

- 8

- 9

-10

Die totale aantal mense wat gaan kom kan dan bepaal word deur slegs die vrae se getalle met die aantal stemme by elkeen te maal.

Link to comment
Share on other sites

2 Adults and one 14 month old

Thanks

Buck

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ons is ook nuut - het hierdie week geregistreer. Ons (Francois, Marissa & Bianca Petzer van Pretoria) sal ook graag die braai bywoon.

2 volwassenes en 'n 4-jarige.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ons is ook nuut - het hierdie week geregistreer. Ons (Francois, Marissa & Bianca Petzer van Pretoria) sal ook graag die braai bywoon.

2 volwassenes en 'n 4-jarige.

Hi Marissa,

Welkom op die forum, jy sal sien almal hier is soos eie familie!

Julle is baie welkom en ons sien uit daarna om julle te ontmoet. Bring nog vriende saam wat ook meer van Australië wil weet as jul kan.

Groete

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Goeiedag Fanie,

Ons het gestem. Ek bevestig net met jou dat ons wel daar sal wees.

Swerwer, Tania en 2 kinders

Groete van huis tot huis

Tania

Link to comment
Share on other sites

Ek het gestem.

2 Volwassenes & 1 kind van 5.

Cristel

Link to comment
Share on other sites

Hello

Ek het gestem. Ons is 4 grootmense en 1 kind (2 jaar)

Sien daar

Anchen

Link to comment
Share on other sites

Wil graag kom maar ons is net vroumense. Ons voel nie veilig om na donker op die pad te wees nie.

Almal wat gaan moet dit geniet en ons sien julle dalk volgende keer.

Kan nie wag om in Oz te kom nie, daar kan 'n mens na donker rondry sonder dat jou hart in jou keel bons en jy natgesweet is van angs.

Edited by Wannebee
Link to comment
Share on other sites

Wil graag kom maar ons is net vroumense. Ons voel nie veilig om na donker op die pad te wees nie.

Almal wat gaan moet dit geniet en ons sien julle dalk volgende keer.

Kan nie wag om in Oz te kom nie, daar kan 'n mens na donker rondry sonder dat jou hart in jou keel bons en jy natgesweet is van angs.

Hi Wannebee,

Ons wil jul graag daar hê, dit begin al 14H00 en jul kan eerste braai sodat julle voor donker kan ry.

Ek is ook seker dat daar iemand sal wees wat na donker saam jul sal ry en seker maak julle kom veilig tuis.

Maak 'n plan Pop asb ons wil jul daar hê!

Groete

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Ons sal dit ongelukkig nie kan maak nie :ilikeit: ons gaan weg vir die lang naweek.

Julle almal moet 'n wonderlike tyd he en vir ons ander wat nie kon gaan nie al die skinder stories kom vertel :)

Ons is defnitief daar vir die volgende een.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Dankie Fanie ons wil graag daar wees.

Besig om plan te maak. Hoop om Maandag 'n oplossing te he.

Lekker naweek aan almal

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle M

Dis regtig jammer dat julle nie daar gaan wees nie.

Ons sal jul hopelik op die volgende braai sien.

Geniet die lang naweek.

Fanie

Hi Fanie,

Ons sal dit ongelukkig nie kan maak nie B) ons gaan weg vir die lang naweek.

Julle almal moet 'n wonderlike tyd he en vir ons ander wat nie kon gaan nie al die skinder stories kom vertel :)

Ons is defnitief daar vir die volgende een.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons sou graag wou kom, maar Jaco werk nagskof en dit maak dit maar moeilik. Moet die middag 'n slapie inkry :)

Julle moet dit geniet hoor B)

Link to comment
Share on other sites

Hallo Fanie,

Ons gaan daar wees - bring nuwe formulites saam,

5 x Volwassenes

3 x Kinders onder 12

1 x Tafel huur

Voorspoed vir die week!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...