Jump to content

What would you have packed if you had space left in container?


FAB

Recommended Posts

Hi

Our container is leaving in 2 weeks and we also bought heaps of cleaning materials (window cleaner, handy andy, dishwashing soap, omo etc) . Now the container people are telling us we can't take any.

Can we take it or not, or does it officially say somewhere that we can't take it?Wantbetter

Hello

Jammer vir die Afrikaans, maar dit is vinniger en makliker. Die container mense het ook vir ons gesê ons mag nie dit en dat bring nie. Maar ons het vere-stoffers van Oudtshoorn, klipversameling, koedoehoring, ramshoring, hope en hope medisyne, hope mandjies, riempiesstoele, seep, sjampoo, vere- kussings, dons duvets - kan nie eers nou als onthou nie, maar omtrent alles wat jy ' normaalweg' nie sommer net mag inbring nie, het ons ingebring. Maar met die nodige dokumente. Ons het vd plekke waar ons ons beesvelle gekoop het om self ons stoele oor te trek, die nodige dokumentasie aangevra en so ook vir die vere-stoffers ensv. Elliot het al die ' nie -toelaatbare' goed heel voor in 'n kas wat duidelik gemerk was ingepak en Kwarantyn HET alles oopgemaak en gecheck en ons het geen probleme of boetes gehad nie. My mandjies ( party was al 40 jaar oud) het ek of geverf of vernis met geen probleem nie.

Ek is vandag spyt ek het nie meer skoonmaakmiddels gebring nie. Behalwe dat dit wat hier verkrygbaar is vir my duur is, soek ek my OMO- waspoeier en viva seep.

Ek het al my potte en panne gevul met of seep of medikasie of selfs S.A adapters vir die elektriese toestelle wat jy nie die ' plug' kan afsny nie. Ja, elke spasie is gebruik. Alles is verklaar en ons het geen probleem gehad nie.

Pak, in dis lekker om hier al die ' bekende goed' uit te pak. Ons het ons Telkom koordlose telefone ingepak, dit werk 100% en net nog 1 minder onbekende ding wat ek moet ' uitfigure' hoe dit werk.

Geniet dit

Groete

Link to comment
Share on other sites

I agree with Karoo familie...its all about familiarity when you are still settling in and saving on output while u jobunting or getting use to dollars and trying not to convert///.pack in your cleaning products..just make sure they wrap them nicely so they dont leak and mark them accordingly on your inventory..there is no reason why customs wouldnt allow them in...i didnt pack any aerosol cans though..that was just me being worried about the heat in the container!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...