Jump to content

Kom ons begin ons eie koffie klub in Pretoria!!


Pink Missy

Recommended Posts

Hi Mirri

Ons is met vakansie en gaan dit dalk nie maak Saterdag nie. Ons sal graag daar wil wees en spesifiek met mense wil kontak maak wat Melbourne toe gaan. As daar mense is in die forum wat wil chat oor Melbourne sal ons dit waardeer.

Baie dankie vir jou moeite met die reelings. Klink na 'n groot byeenkoms!!

Groete

Francois en Tania Steyn

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 91
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Pink Missy

    25

  • BasinOzson

    8

  • Wessies

    8

  • Lindie

    5

Top Posters In This Topic

Posted Images

Is Daar iemand wat dalk vir ons 'n pakkie rooi en blou balonne na die byeenkoms toe kan bring? Dan kan almal sien waar ons is.

Thanx

Link to comment
Share on other sites

Hi Mel

Ek het gedink net 'n pakkie van elk. Ons kan hulle net so hier en daar hang dan kan die ander darem sien waar ons is.

Baaaaie dankie

Link to comment
Share on other sites

Hi ouens

Ek weet daar is van julle wat op die laaste oomblik sal wil kom inloer. Julle is baie welkom! Julle kan sommer met ons regmaak by die braai. Se net julle is daar vir die Ozzie byeenkoms. Onthou almal is welkom

Groete

Link to comment
Share on other sites

It seems everyone's up for the lapa so that's cool with us. We will be 4xadults and 1xtoddler.

Looking forward to it

Regards

'Adene

Link to comment
Share on other sites

Hi ouens

Ek weet daar is van julle wat op die laaste oomblik sal wil kom inloer. Julle is baie welkom! Julle kan sommer met ons regmaak by die braai. Se net julle is daar vir die Ozzie byeenkoms. Onthou almal is welkom

Groete

Hi Miri

Die R60 is reg. Ons is 2 volwassenes en 2 kinders. Sal met julle daar reg maak. Sien julle Saterdag.

Burger & Debbie

Link to comment
Share on other sites

Ok ouns, daar moet mos altyd 'n hickup wees!! Hier bel hulle my vanoggend en vertel my hulle het die groot lapa dubbel bespreek!!! Ek meen, asof dit nou my probleem is!! Maar moenie nou begin panic nie, als is uitgesorteer. Net 'n ander kleiner lapa daar gekry. Dis langs die plek waar die diere is sodat die kinders sommer daar by ons is. So, eintlik is dit miskien beter vir die met die kleiner kinders. Maar ek dink ons sal op 'n manier die pad probeer aandui. Enige iets wat rooi en blou is, VOLG DIT!!!

As julloe by die hek kom, se net julle is daar vir die OZZIE byeenkoms. Hulle sal julle laat inkom.

Nou ja, laat weet maar as daar nog enie niets is, anders sien ek julle saterdag!!!

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Is daar enige iemand wat na Saterdag se piekniek gaan wat ook Brisbane toe gaan? Ons wil graag vriende begin maak aan SA kant sodat die "wagtyd" korter is en ons dan nie kersfees alleen in die vreemde sal spandeer nie. As ons potensieel vriende voor Saterdag kan identifiseer dan kan ons op die uitkyk wees vir julle

Groetnis

L

Link to comment
Share on other sites

Mense, ek moet se ek het hope inligting af getrek oor Oz!

Julle is welkom om te kom kyk, die wat nog in die besluit stadium is, of net meer te wete wil kom. En as ek nie weet nie, is ek seker daar sal iemand wees wat sal weet.

Dis van wat yskaste, wasmasjiene, tools ens naastenby kos, tot bywatse soorte visas en statistieke, en ag sommer als wat ek in die hande kon kry!

Die ouens wat kom moet sommer ook hulle goed wat hulle al bymekaar gemaak het ook saam bring, dan het ons mos sommer genoeg vir die wat vrae het.

Ek se vir julle ouens, julle gaan sukkel om meer inligting op een plek te kry oor so baie onderwerpe as by ons saterdag.

So, moenie dit mis loop nie!!!

Groete

Nb:

Ek het nog 'n IELTS

Link to comment
Share on other sites

Miri, het die kleiner lapa ook tafels en stoele of moet ons saambring?

Delma, ons behoort kort voor Kersfees in Brisbane te wees. Gelukkig het my man familie daar (neef in Brisbane en neef in Tasmanie) Hulle beplan reeds ons kersfees saam aangesien dit hulle eerste in 'n lang tyd is wat familie bymekaar is!

Ek sien op die weervoorspelling dit gaan maar lekker koud wees Saterdag!

Sien julle daar, kan nie wag nie!

Link to comment
Share on other sites

Hi

Daar gann stoele en tafels en braai geriewe wees. Pak net julle piekniek mandjies en bring eetgerei saam.

Sien julle daar!

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Ek weet die weer is goor, maar daar is afdakke! Julle moet asb. nie wegbly as gevolg van die weer nie. Ons gaan onself sommer vuurwarm kuier. Moenie hierdie dag misloop nie!

Julle gaan baie spyt wees as julle nie kom nie. Ons sien julle later

Groete

Link to comment
Share on other sites

Ons gaan verseker daar wees!!!! Ons moet maar hoop dit reen nie. Gelukkig het ek nie klein kindertjies nie, myne is al mooi groot.

Sien later...

Link to comment
Share on other sites

  • 5 weeks later...

Hi Miri

Hoe gaan dit met julle. Volgen my berekeninge behoort julle nou al in OZ te wees.

Laat weet asb man.

Burger & Debbie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...