Jump to content

Kom ons begin ons eie koffie klub in Pretoria!!


Pink Missy

Recommended Posts

Hi ouens

Is daar iemand wat 'n IELTS boek en Cd nodig het?

Pm my of stuur vir my 'n e-mail. miri_tb@hotmail.com

Dalk kan ek help

Miri

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 91
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Pink Missy

    25

  • BasinOzson

    8

  • Wessies

    8

  • Lindie

    5

Top Posters In This Topic

Posted Images

Hi Miri,

Sluit ons in : 2 volwassenes en 2 tieners. Het die vorige bymekaar kom bygewoon by Irene Melk plaas - maar wil steeds met ander wannabeez gesels. Sal probeer om nog ander ouens saam te nooi, maar sal laat weet ter wille van getalle.

Groete

MCD

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri....... Was so rukkie van die lug af....plakkers is nog reg.....ek sal bring. Ons het nog nie IELTS geskryf nie. Eers Aug. stel defn belang in boek en cd.

Sal gou vir jou my nr pm......dog ek het al.....maar die modem bom kort-kort dan gaan my mail verlore. Sal more hoor of jy dit gekry het? Het ons al 'n tyd? Ons kan nie meer wag.....

Vlam

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle,

Ek het nog geen aanwysings of enige iets ontvang van die 3de Mei se byeenkoms nie. Kan iemand my asseblief inlig. Ons name is op die lys, maar dis al. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Miskien kan julle die inligting op die forum se kalender insit. . . ? Wonder maar net.

Link to comment
Share on other sites

Hi Vlam

Thanx vir die plakkers man. Ek dink dit gaan great uit werk. Stuur tog maar weer, dis tog net 'n blik waarmee ons werk, hy raak soms ook lus vir power shedding!

Vee

As jy op die eerste bladsy kyk sal jy twee kaarte kry. As dit nog nie vir jou sin maak nie, laat weet my dan sal ek 'n geskrewe kaart opsit.

Die byeenkoms begin so 12 uur om die ouens nog kaans te gee om bietjie te shop. En dit hou aan tot almal klaar gekuier het!!!

Groete

Miri

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal

Ons het gister 'n draai gemaak op die Foyer, so ons is seker nou amptelik saautralia forumiete!

Ons gaan beslis probeer om 'n draai te maak die 3de Mei.

Groetnis,

Adam & Ciska

Link to comment
Share on other sites

Sien julle dan Almal Saterdag 12 uur. Omdat ons naby bly sal ons paar pakke hout saambring vir die braaiery.

Vlam

Link to comment
Share on other sites

Vlam

Julle is dierbaar!!

Thanx 'n duiend maal

Link to comment
Share on other sites

Ok mense

Ons was by die feesterrein. Wat 'n plek!! ons kon nie 'n beter plek gekies het nie!!

Ek het probeer om beter ingangs fooie te reel maar kon nie. Toe kom ons af op die lapa! Dis 'n great lapa. Ons kan dit huur, met stoele en tafels en daar is meer as genoeg braai plek! Daar is dan sommer ook bietjie koelte as dit warm is, want die bome se blare raak maar min en ek voel toe die windjie is bietjie koel. Ingangs gelde is R17.10 per volwassene en R11.40 per kind. Toe dink ons nou so. As ek en my man pap en sous vir almal verskaf en ons huur die lapa, gaan dit te veel gevra wees as ons elkeen vra vir 'n bydrae van R60? Dan is ingang ook ingesluit. Nou moet julle ouens praat!! Want my kop staan stil. Dis die beste waarmee ek kan voorendag kom en maak in elk geval vir my sin, maar nou ja, my koppie raas soms en almal dink mos nie dieselfde nie.

So ek wag in spanning vir julle andwoorde want ek sal moet vinnig spring vir die lapa as julle dink dis reg.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri

Se jy dat in plaas van R17.10 per volwassene en R11.40 per kind. Betaal ons net R60 ?? Dit klink baie goed.

Laat weet hoe kry ek die geld by jou :blink:

Edited by Chris&Natasha
Link to comment
Share on other sites

Ja, geen ingangs fooi nie en die pap en sous is ingesluit. Als vir R60. Daar is 'n hele paar met kinders en dan gaan dit hulle 'n hele klompie geld uit die sak jaag. So ek dink dis 'n beter deal. As dit reg is met almal. Kom ons hoor net wat se die ouens dan sal ons reelings tref.

Link to comment
Share on other sites

R60 per gesin of per persoon? Jammer as dit 'n "blonde" vraag is!

Link to comment
Share on other sites

R60 is reg - hoek kry ons die geld by jou?

Link to comment
Share on other sites

Dis R60 per gesin. Julle moet my laat weet. Ek moet so gou as moontlik die lapa bespreek. Kom ouens!!!! Ek sal my bank besonderhede sms vir die wat bevestig het en hul nr vir my gepm het .

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri

Although I like the lapa idea, what if you land up having to pay in extra because not enough people have paid towards it?

Personally I would rather go for the entrance fee but that is cause we are only 2 adults and 1 child. We might have more people coming than have replied so isn't it better for everyone who wants to come to rock up and pay there way and bring their own food/umbrellas etc and you don't have to worry about trying to get money in.

That's my view.

Regards

Adene

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri

We have been following the trend and just to let you know we will also be attending. The lapa sounds like a good idea to me especially if we consider the wind factor. We will be 2 adults and 2 tiny tots. Please PM us with the final decision on the venue etc.

Cross Clan

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri! Goeie plan ons is in vir die R60. Ek gaan gou vir jou PM.

Vlam

Link to comment
Share on other sites

Hi Miri

Die R60 is reg met ons. Ons is 2 volwassenes en 3 kids.

Sien jul Saterdag.

Adri

Link to comment
Share on other sites

Ok, ek gaan probeer om vir julle 'n padkaart aanwiesings te gee soos ons gevind het dit die maklikste gaan wees om te verduidelik, sonder te veel draaitjies. Hier kom dit.

As jy van pretoria af kom, van die ou Johannesburg pad, draai regs in Hendrik Verwoerd, ry reguit aan tot by Roihuiskraal Straat, draai links. Reguit aan, net oor Theuns v Niekerk, op jou linker kant is die feesgronde.

Van Centurion se kant af, ry met Hendrik Verwoerd en volg die vorige instruksies.

Van Midrand/Johannesburg se kant af, kom op die ou Johannesburg pad, draai links in Hendrik Verwoerd en volg die instruksies soos bo.

Ek hoop dis maklik genoeg. As julle enigsins sukkel, of dink julle gaan verdwaal, pm my dan stuur ek my cel nr dan kan my hubbie julle help.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...