Jump to content

Pretoria Koffieklub?


elizes

Recommended Posts

Hi almal! Net gewonder of die klub nog aan die gang is, ek en hubby oorweeg die stap nou redelik ernstig, maar dit sal lekker wees om saam te kuier en dinge te bespreek. Ons woon in Zwavelpoort, Pretoria. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 63
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • elizes

    13

  • Annecke

    8

  • slingshot

    5

  • De Vosse

    4

Oi daar - Ek sal ook graag wil weet of die pretorianers bymekaar wil kom vir koffie? Ek bly naby Loftus en sal my plekkie beskikbaar stel?

Annecke

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke en Elizes,

Toe ek nog in Pretoria was, het ek altyd die Koffie Klubs gereel. Ek het dit egter aan Fanie van SA oorgegee in Maart, want ons goed het toe in plek begin val en het nie regtig meer tyd vir die Koffie Klubs gehad nie. Jy kan vir Fanie kontak, andersins kan julle voortgaan met so iets. Ek wil jou net waarsku dat daar hordes mense by die laaste paar Koffie Klubs was! Ek weet ook nie hoe veilig dit is om dit by jou huis te hou nie :blink: - onthou dat hierdie 'n publieke forum is!!!

Hoop julle kom reg :ilikeit: !

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Dankie Pippa! Ja ek stem saam daar is seker baie mense wat sal wil deelneem. Vandat ons besluit het om dit te oorweeg, het ek van 3 van my close pelle gehoor hul is al amper in die proses? :ilikeit: Genade, gaan daar ooit 'n blanke hier oorbly?

Annecke, ons moet dalk vir Fanie kontak en hoor wat sê hy... As hy te besig is vat ons dit verder ;)

Elize

Link to comment
Share on other sites

Oi Daar. Ek is baie lus vir so bymekaarkom maar is nie die perfekte organiseerder nie - Sal egter met liefde deelneem aan die poging!! Pippa - ek het probeer kliek op Fanie SA se link, maar die pop-up blocker keer my toegang daartoe. Elize - wil jy nie probeer om vinnige Fanie se kontakbesonderhede te kry van jou rekenaar nie asb?

Ek het 'n ander voorstel - Daar is mos die 15de en 16de Sep by Gallagher estate 'n expo - kan diegene wat belangstel nie daar erens ontmoet vir 'n hallo nie? An

Edited by Annecke
Link to comment
Share on other sites

Dit klink goed Annecke! Ek sal net moet kyk hoe dinge gaan werk, want hubby se verjaarsdag is daai naweek... Ek het wel vir Fanie 'n PM gestuur, so on shoor dalk een of ander tyd van hom...

Ek raak nou al meer lus om te waai! Vanoggend 1uur het hul alweer ons koperkabels van die kragkas buite probeer steel :whome: Kan jy glo? Maar ons Staffies was gelukkig wakker en het alarm gemaak.. :lol:

Ek laat weet jou sodra ek iets hoor...

Link to comment
Share on other sites

Hi, ja ons is ook van Pta en sal lekker wees om mense te ontmoet wat ook in die proses is, ons beplan ook om na die Expo toe te gaan so laat weet maar of ons mense mekaar daar kan ontmoet.

Link to comment
Share on other sites

Hi, ja ons is ook van Pta en sal lekker wees om mense te ontmoet wat ook in die proses is, ons beplan ook om na die Expo toe te gaan so laat weet maar of ons mense mekaar daar kan ontmoet.

I also suggested this for those wanting a coffee club in Johannesburg. Any ideas where we could meet (apparently there will be food and drink on sale) and how we would recognise each other?

Link to comment
Share on other sites

Kan jul my dalk die details gee van waar en hoe laat... Moet ons registreer? Dit sal goed wees om mekaar te kan leer ken...

Zoot, we will let each other know closer to next week, and then we can sort out distinguishing features... :whome:

Elize

Link to comment
Share on other sites

Kan jul my dalk die details gee van waar en hoe laat... Moet ons registreer? Dit sal goed wees om mekaar te kan leer ken...

Zoot, we will let each other know closer to next week, and then we can sort out distinguishing features... :lol:

Elize

Excellent idea looking forward to meeting everyone. I am not sure about how critical it is to pre-register - they have that option on the site http://www.expo-australia.com/ you can also pre-pay for tickets. The exhitition opens at 9:30 and close at 4:30 so I suggested meeting at about 12h00 which would give people time to meet with the various exhibitors and discuss the issues that are important to them or else if people are planning to only come in the afternoon it would give them a chance to meet with fellow forumites before they go to speak to the exhibitors.

Map of how to get to Gallaghers Estate.

http://www.gallagher.co.za/Downloads/Map/mapsmall.gif

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal - Ek sal sorg dat ek Saterdag so 12uur by die hoofingang is. Ek sal 'n pienk jeep t-hemp aanhe, 'n denim, ek het bruin hare en dit sal vasgemaak wees. As julle wil, kom se hallo.

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal - Ek sal sorg dat ek Saterdag so 12uur by die hoofingang is. Ek sal 'n pienk jeep t-hemp aanhe, 'n denim, ek het bruin hare en dit sal vasgemaak wees. As julle wil, kom se hallo.

See you there!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Guys,

We had a coffee club meeting at Irene Country club about February this year that was organised by Pippa. It was a great success and everyone enjoyed it allot. I think one would be able to get more people together if that is the focus for the day.

What do you guys think? There seems to be one every three months :whome:

Hannes & Lizelle.

Link to comment
Share on other sites

Hi almal! Sien uit om te ontmoet... Sal julle daar kry 12uur as my hond nie kleintjies kry nie, serious, sy moet aflaai Maandag, so ek sit op hete kole.

Ek wil net gou iets weet... Hannes en Lizelle, dis nie julle wat langs Gerhard en Suzette gebly het in Queenswood nie, of wat?

Groete

Henry en Elize

Link to comment
Share on other sites

Hi Guys,

We had a coffee club meeting at Irene Country club about February this year that was organised by Pippa. It was a great success and everyone enjoyed it allot. I think one would be able to get more people together if that is the focus for the day.

What do you guys think? There seems to be one every three months :whome:

Hannes & Lizelle.

Oi Hannes & Lizelle

Sounds great - will you organise it for us at Irene country club again?

Annecke

Link to comment
Share on other sites

Ek dink ook nogal dit klink goed by Irene! Laat weet ons maar as jul planne het, dan val ons daarby in.

Lekker dag!

Elize :whome:

Link to comment
Share on other sites

:unsure: My hond het vanoggend afgelaai, so ons sien julle Saterdag! :holy: Gaan nou eers 'n bietjie slaap! :)

Sien julle almal oormore....

Elize

Link to comment
Share on other sites

:rolleyes: My hond het vanoggend afgelaai, so ons sien julle Saterdag! :ilikeit: Gaan nou eers 'n bietjie slaap! ;)

Sien julle almal oormore....

Elize

Link to comment
Share on other sites

GROOT VERKONING ALMAL!!!!!

Ek was by die expo, maar land toe in een van daardie laaaaang rye - toe dit net voor 12 is, en ek staan al vir 45 minute in die tou, is ek 3de van voor af!!!!! Ek was alleen en het nie kans gesien om weer van voor af in die tou te staan en my plekkie op te gee nie. Toe ek eventueel buite kom, was daar nie mense wat gelyk het of hulle my soek nie, want ek weet mos nie hoe julle lyk nie!? Groot askies - Ek hoop iemand het iemand raakgeloop???

An

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Almal,

Genade, maar dit lyk my julle sukkel om my in die hande te kry! :ilikeit:

Jammer daaroor, maar soos ek op 'n vorige keer gesê het ek werk nou weer vir myself en is maar min deesdae op die internet.

Ek het toevallig vanoggend my emails gelees en gesien daar word na my gesoek.

As ek so vinnig tussen die lyne lees het dinge nie heeltemal uitgewerk met jul bymekaar koms nie.

Ek is reg om weer 'n Pretorianers bymekaarkoms te reel, as daar van julle is wat lus het om my te help PM my gerus. Ek sal sorg dat ek nou weer gereeld my Pm's check en sodra daar genoeg belangstelling is dan reel ons dit.

Die laaste bymekaarkoms was bietjie te styf en formeel. Ek sal die keer sorg dat dit meer INFORMEEL is!

Ps. Indien jul weer sukkel om my in die hande te kry stuur gerus 'n sms na 0737884469

Groete

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Goed om weer van jou te hoor. Jong die braai by die monument wat jy gereel het April was baie lekker. Miskien weer so iets reel. Dit is darem nou somer en dit word bietjie later donker.

Hoe voel die res van julle daaroor ?

Cheers vir eers

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Ek stem definitief saam met Sheila2oz. Die Pretorianer braai was 'n lekker geselligheid en baie gemaklik en informeel. Ons sal definitief in wees vir nog so byeenkoms. Laat weet maar, dan gee ons handjie met die reelings.

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...