Jump to content

Hoe kom n mens somder jou bediende klaar?


Garfield

Recommended Posts

Hi Dreamy

Ek sien nou net ek het jou 'reply' gemis.

"Dankie vir jou bemoedigende woorde. Jy sal nie glo hoe ek dit vandag nodig gehad het nie."

Net n plesier. As mens kyk na wat alles van mens in vandag se lewe verwag word om kinders groot te maak, te werk en nog tyd aan mens se verhouding met jou man te spandeer lyk dit met tye na n onbegonne taak. So al jou tips om tyd te spaar met huiswerk kom baie handig te pas.

:) Groete

Garfield

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 85
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Garfield

    27

  • Suidwes

    6

  • Dreamcatcher

    5

  • Dax

    5

Top Posters In This Topic

Posted Images

Suidwes

Ek kan dink dat klere langer hou as mens minder stryk. Dankie

Nilo

Nou moet ek ook se dat ek Clever Tricks het!

"1. Was in koue water waar jy kan, die wasgoed kreukel minder."

Watter klere sou jy se MOET mens in warm water was?

"2. Hang slim op, skud die kledingstuk goed uit en hang netjies op. "

Eks blond met n blond vraag hier. OK. Hang netjies op???? Met wasgoedpennetjies of hang jy sekere goed op hangers op die draad?

"10. Sit TinFoil in jou oond!"

Dis n goeie idee.

"11. Vacume een maal 'n week en was een maal 'n week vloere. (meer as genoeg)"

Eks bly om te sien dat jy net een maal n week vloere was en stem saam dat dit genoeg is.

Thanks Nilo vir al die tips :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie

Jammer ek skryf nou eers maar hierdie week het my net gevat.

" Aan die begin was dit nogal "tough" hoor!"

Ek kan glo.

" Ek het heeldag skoongemaak en self later soos 'n bediende gevoel - dit het net gevoel of dit nooit ophou nie!! "

Dis hoe ek voel as ons bediende met vakansie is en daarom al my vrese. n Week of twee is al te lank wat nog van n leeftyd. Daarom het ek besluit om die thread te begin.

" Met 'n gesin wat gewoond was aan "niks" doen nie, was dit 10 keer erger, want hulle wou nog steeds "niks" doen nie en dit het baie huisvergaderings (en 'n paar "tanties" :lol: ) gekos om 'n nuwe skoonmaak roetine wat werk aan die gang te kry."

Wat jy hier beskryf is ons gesinnetjie. Huisvergaderings en roetine instel le vir ons voor.

"Ons gesin is nou al so goed "opgelei" dat ek selfs nie eers meer eenkeer 'n week "springclean" nie, maar net elke 2 tot 3 weke. "

Dis fantasties Riekie

" As elkeen net skoonmaak waar hy mors, bêre wat hy gebruik, sy eie skottelgoed spoel en in die wasser pak en saam help met algemene takies (asblikke uitvat, wasgoed opvou as dit uit die droëer kom ens.) is dit regtig nie nodig dat jy ooit 'n "glorified bediende" hoef te wees nie. "

Ek hoor jou. Ek het baie goeie raad gekry en die kinders weet dat dit vir hulle voorle. Het die naweek n oefenlopie gehad en was heel verbaas dat ons die huis so mooi kon skoonhou.

" Onthou net, vir solank as wat jy die hele dag agter almal loop en skoonmaak, gaan hulle dit nie self doen nie."

Riekie hier slaan jy die spyker op die kop. Ek hardloop agter almal aan en raak dan woedend vir hulle, plaas dat ek myself ondersoek. Ek veroorsaak my eie probleem.

' As jy iets klaar gebruik, skryf dit op die inkopielys. "

Goeie tip, dankie. Ons het gister vergeet om tamatiesous te koop en my dogter was teen die grond. Sy kan omtrent nie eet daarsonder nie. So in die vervolg sal die persoon wat die laaste van n item gebruik dit op die lys aanteken. Het nooit daaraan gedink nie.

"Wasgoedrëels: Dop om, knoop/zip toe, sakke leeg wanneer jy jou klere in die wasmandjie sit."

BAIE belangrik. Veral as mens vergeet om kleingeld uit te haal.

"Ons het baie hoë standaarde vir hoe ons huise moet lyk, maar glo my, na 'n rukkie kom jy agter jy bly seker in die skoonste huis in Australië, want niemand anders s'n blink soos joune nie! Die Aussies LEEF in hulle huise, en is baie meer gemaklik daaroor. Dit is regtig nie nodig dat joune van bo tot onder blink nie! :holy:"

Dis goed om dit te hoor. Ek dink dis anders hier omrede meeste mense bediendes het. So wat jy wil se is dat in Aus die mense meer relaxed is rondom hulle huise en jou nie sal skeef aankyk as jou huis nie spotless is nie.

Baie dankie vir jou reply

:ilikeit: Garfield

Link to comment
Share on other sites

Hallo Garfield,

Ek was so te se AL my wasgoed in koue water, selfs in die winter. Dit is net my man se werks klere wat ek in warm water was want dit is partykeer vreeslik vuil. Hy is 'n Elektrisien.

Nog 'n tip is om die wasgoed so gou moontlik uit die masjien te haal en op te hang.

Slim ophang:

Lang broeke en shorts - Vou dubbel op die nate en skud goed uit terwyl jy die voet ent van die broek vas hou, peg dan net so op die soom, no ironing needed, die kreukels hang self uit.

T-shirts - sonder pennetjies onder die arms mens kan truie ook so hang, sonder pennetjies, dit los merke.

Hemde - aan die soom

Handoeke en lakens ens - dubbel soos jy dit sal vou om te bere.

Hoop dit help.

Ek wil net by las dat 'n huis daar is om in te bly en om te geniet, voete MAG op banke gesit word ens.

Lovies

Nilo

Edited by Nilo
Link to comment
Share on other sites

Hi Danie

" Maar vroutjie kan nie stil staan nie en spring toe ook in. ...fast forward paar ure en huis is blink skoon, en ek bedoel die 3 vrouens het hulle alies af gewerk!"

Ek sou ook nie kon toekyk hoe ander werk nie. Volgende keer is dit miskien n goeie idee om die huis te verlaat en miskien te gaan koffie drink. Julle betaal mos deksels duur vir hul dienste. Net n tip.

"So nou verwag jy dieselfde wanneer jy by 'n ander plek in trek, o toe nou nie sussie. "

Danie jy's vreeslik snaaks. Ek lag my dood vir jou. :ilikeit::holy::lol:

"Nee die bleddy plek het gelyk of ek en die seuns dit skoon gemaak het. "

Nee, dis histeries. Ek weet hoe lyk n plek as mans allenn probeer skoonmaak. hehee

"My liewe vroutjie het amper 'n varkie gekraam. Sy was goed moerig!!!!"

Ek kan my net indink. Ek sou ook n tantrum gegooi het. n GROTE!!!!!

Dankie dat jy met ons gedeel het. Ek het nou lekker gelag.

Groete

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Nilo

Jy reply soos n bliksemstraal. hehee

Ek verstaan nou beter. As wasgoed baie vuil is moet mens warm water gebruik.

Ek verstaan ook nou hoe mens slim moet ophang. HEMEL Nilo my bediende kan by jou leer. Ek sweer as sy al hierdie tips het sal sy meer tyd het. Dis histeries vir my om al hierdie nuwe inligting te he.

"Ek wil net by las dat 'n huis daar is om in te bly en om te geniet, voete MAG op banke gesit word ens."

Ek gee jou 12 uit 10 vir hierdie een. ek se altyd ons bly nie in ons huis nie, ons LEEF in ons huis.

Dankie vir al jou moeite om my te help. Ek waardeer dit baie. Dis na 12 en ek moet nou gaan slaap.

Lovies

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Biae goeie raad van Nilo:

Slim ophang:

Lang broeke en shorts - Vou dubbel op die nate en skud goed uit terwyl jy die voet ent van die broek vas hou, peg dan net so op die soom, no ironing needed, die kreukels hang self uit.

Handoeke en lakens ens - dubbel soos jy dit sal vou om te bere.

MAAR dit hang af van waar jy bly en watter seisoen dit is. In Vic , in die winter sal jou wasgoed nooit droog word as jy dit so ophang nie :( . Ek gaan defnitief dit so doen in ons somer - dankie Nilo!!

:holy:

Sw

Dié topic trek al by 4 bladsye... ons kan ons eie "Cleaning Bible" skryf!! :ilikeit: "How to be a maid/mate - guide for the new immigrant" :lol:

Edited by Suidwes
Link to comment
Share on other sites

Laaik die boek idee, en die naam!!!!

Die broeke - veral denims kan 'n rukkie vat wat ek dan doen is om die een pyp aan die een draad en die ander aan die ander draad op te hang, so dat die pype die en daai kant son/wind kry!

Met handoeke en lakens kan mens min of meer dieselfde doen, oor die een draad die kant en oor die ander daai kant so dat daar 'n gap is tussen in.

Ons het in die tropics gebly waar die humiditeit meeste dae bo 75% was, die wasgoed neem so bietjie langer om droog te word maar solank daar 'n windjie is .....

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

For anyone interested:

Home CLeaner at $12 and hour - Maryann 9545 1395

Ironing Full basket $15 - 9524 7326

Ironing at $7 per hour 9708 5457

Ironing at $1 per item (min. 25 items) 0412 410 589

Vee

Link to comment
Share on other sites

Kyk, ek kan dit nou nie meer hou nie! Ek het nou die hele thread van bo tot onder gelees en nou moet ek ook my sê seg! As julle my wil stenig is dit ook goed so!

Is almal dan bang vir 'n bietjie werk of is julle net plein gemaklik, bederf of lui? Hoe moeilik is dit dan nou om jou huis aan die kant te hou? Julle maak 'n hele "science" van die storie! Ek dink daar is belangriker goed om oor te worry as oor hoe blink jou huis is!

Almal praat van hoe mens finansieel 'n knou kry as jy skuif, maar in dieselfde asem is julle bereid om $50.00 'n week te betaal aan 'n profesionele skoonmaak-sessie! Dis $200.00 per maand! Ek maak eerder self my huis skoon en gaan vir 'n lekker uit-eet saam met met manlief 2 keer 'n maand!

As julle dalk wonder: Ek werk voltyds en maak my eie huis skoon! Dis nie 'n stryd nie en makliker as wat julle dink! Julle sal oorleef sonder julle bediendes! Hou op worry oor die onbenullighede!!

Amanda

Link to comment
Share on other sites

Kyk, ek kan dit nou nie meer hou nie! Ek het nou die hele thread van bo tot onder gelees en nou moet ek ook my sê seg! As julle my wil stenig is dit ook goed so!

Is almal dan bang vir 'n bietjie werk of is julle net plein gemaklik, bederf of lui? Hoe moeilik is dit dan nou om jou huis aan die kant te hou? Julle maak 'n hele "science" van die storie! Ek dink daar is belangriker goed om oor te worry as oor hoe blink jou huis is!

Almal praat van hoe mens finansieel 'n knou kry as jy skuif, maar in dieselfde asem is julle bereid om $50.00 'n week te betaal aan 'n profesionele skoonmaak-sessie! Dis $200.00 per maand! Ek maak eerder self my huis skoon en gaan vir 'n lekker uit-eet saam met met manlief 2 keer 'n maand!

As julle dalk wonder: Ek werk voltyds en maak my eie huis skoon! Dis nie 'n stryd nie en makliker as wat julle dink! Julle sal oorleef sonder julle bediendes! Hou op worry oor die onbenullighede!!

Amanda

Ek is met jou hier Mandz.

Dis nogal goed dat hierdie thread in Afrikaans loop, want as die deursnee Aussie hier moes gelees het sou daatr basies een van twee reaksies gewees het:

* Die wat geskater het van die lag :D

* En die wat so deurmekaar sou gewees het soos 'n verkleurmannetjie in 'n boks smarties! :angry:

Dax

Link to comment
Share on other sites

Hi Mandz en Dax,

Dit wat vir een persoon 'n onbenulligheid is, mag dalk vir 'n ander persoon belangrik wees. Ek is regtig bly vir julle dat dinge vir julle uitwerk, maar ongelukkig is huisdinge iets wat duidelik vir 'n klomp van ons 'n bietjie van 'n struikelbok is. En dit beteken nie dat ons gemaklik, bederf of lui is nie. :angry:

Groetnis,

Dreamy

Edited by Dreamcatcher
Link to comment
Share on other sites

Hi Mandz en Dax,

Dit wat vir een persoon 'n onbenulligheid is, mag dalk vir 'n ander persoon belangrik wees. Ek is regtig bly vir julle dat dinge vir julle uitwerk, maar ongelukkig is huisdinge iets wat duidelik vir 'n klomp van ons 'n bietjie van 'n struikelbok is. En dit beteken nie dat ons gemaklik, bederf of lui is nie. :angry:

Groetnis,

Dreamy

Hmmm Dreamy,

Jong, ek dink ons moet hier maar agree to disagree soos die Engelse se.

Toe ek jare gelede my ouerhuis verlaat het, het ek EEN ding blitsig geleer; hoe om op jou eie voete te staan.

Selfs in RSA het ek en my wederhelf NOOIT bediendes of tuinhulpe gehad nie, wou dit nie gehad het nie, en ons kon dit basies nooit werklik bekostig het nie, en tuinwek/huiswerk hou jou boonop fiks en aktief - kosteloos.

Dan was daar 'n mens se tyd in die weermag - die ouens wie sa ma's hulle nooit sekere vaardighede geleer het soos stryk, was, knope aanwerk ens., het bitter swaar gekry, maar ook baie vinig geleer - swem Jannie swem!

My 2c

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Dax & mandz,

Geduld!! Ek sou verstaan het as julle kwaad was as 'hulle' net die pryse wou weet cleaners etc maar nou probeer hulle info insamel om hulself te help en te leer. Ek het op 'n plaas groot geword met 2 bediendes in die huis, 2 tuiniers/ Ek het nooit my ma in die huis gehelp nie maar saam met my pa beeste gewerk op 'n perd.

Toe ons in Aus kom kon ek nie vir my man sê sorry maar ek ken net van perdry nie! Want hy kom uit 'n huis sonder 'n bediende en hy het voltyds gewerk van die begin af . So ek moes leer hoe om 'n huis, 'n twee en 'n halfjarige kleintjie , immigrasie (lees depressie) te hanteer sonder dat ek mal raak. Ons was van die begin af op die platteland sonder ENIGE Saffers naby, op 'n plaas 15 km uit die dorp uit.

Ek dink nie die Aussies sal verbaas wees oor die topic nie want ek ken 'n hele paar persoonlik wat van cleaners gebruik maak.

Nog ietsie..

Ek weet nie of Mandz en Dax kinders onder 5 jaar oud het nie want dit maak 'n groot verskil.

Enige raad om jou werk makliker te maak is nie te versmaai nie. Dit help.

Sw

Edited by Suidwes
Link to comment
Share on other sites

Fortunately, I can afford to have my cleaning service on a bi-weekly basis. In part, that is what I work for! I can certainly think of a 100 things that I would rather be doing, than cleaning house.

As the saying goes, been there, done that, have the t-shirt. There were many years in my life where I could not afford to have servants in South Africa and where I did all my own housework and cared for two young children.

Today I prefer to pay the cleaners to do the work, whilst I go and have some "me" time!

I agree with Suidwes, we were all raised differently, we all think differently, and when somebody asks for advice, I try and give them the advice that they have asked for, regardless of how trivial it may seem to me, to them it is important!

I definitely do not suggest that they are being stupid for not doing it my way!

Suidwes, there is actually such a book available in Australia, I will do some research and see if I can find the title!

Link to comment
Share on other sites

Hi,

I recently bought the book: Speedcleaning: a spotless house in just 15 minutes a day by Shannon Lush and Jennifer Fleming. It is an ABC Local Radio production. I have found it to be extremely handy, as it gives tips and tricks to make things easy, and it gives you names of the products to use, and even explains the different uses for them.

Greetings,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Mandz en Dax

Dis goed om te sien daar is mense soos julle wat geen probleem het met huis skoonmaak nie en dit baie maklik vind om te werk en met alles by te hou.

Ek is BAIE anders soos julle seker kon sien, want ek het nog altyd n bediende gehad. Dis n heeltemalle ander "ball game" om ewe skielik vir die eerste keer te was en stryk as mens dit nog nooit gedoen het nie.

Met die werkloosheids syfer hier in SA is ek bly ek kan n beter lewe vir my bediende en haar kind gee. Sy werk in ons fabriek en in die huis. Ek kook elke dag self. (GOSH ek besef nou net eks nie so bad nie) :lol:

Sy eet nie by ons nie,(maar daar is gewoonlik altyd kos oor vir haar) maar bly verniet en kry n baie goeie salaris. Sy is ook in n mate n vriend vir my. Ek kan ALLES met haar deel en lekker skinder as ek so voel, want ek weet dit sal nooit herhaal word nie. :oops:

Dit was n skok om te besef ek sal haar hier moet agterlaat en ek weet ek gaan haar vreeslik mis, om nie eens van haar kind te praat nie.

Mooi bly

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Dreamy

"Dit wat vir een persoon 'n onbenulligheid is, mag dalk vir 'n ander persoon belangrik wees. Ek is regtig bly vir julle dat dinge vir julle uitwerk, maar ongelukkig is huisdinge iets wat duidelik vir 'n klomp van ons 'n bietjie van 'n struikelbok is. En dit beteken nie dat ons gemaklik, bederf of lui is nie. :oops: "

Ek stem heel hartig met jou saam. Ek werk hard en is verseker nie lui nie. Dis interesant om te sien hoe hierdie thread gegroei het. Dis duidelik dat baie mense dieselfde bekommernisse as ek het.

Riekie het gese die eerste paar weke was maar moeilik en ek weet dit gaan dieselfde vir ons as gesin wees.

Geniet jou naweek :lol:

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Suidwes

" Ek het op 'n plaas groot geword met 2 bediendes in die huis, 2 tuiniers/ Ek het nooit my ma in die huis gehelp nie maar saam met my pa beeste gewerk op 'n perd."

Jis dis darem vir jou fantastiese 'memories'. Ek kan net myself indink hoe groot jou aanpassing moes gewees het om na Aus toe te immigreer.

"Toe ons in Aus kom kon ek nie vir my man sê sorry maar ek ken net van perdry nie!" :lol::unsure:

". So ek moes leer hoe om 'n huis, 'n twee en 'n halfjarige kleintjie , immigrasie (lees depressie) te hanteer sonder dat ek mal raak."

Suidwes ek voel so normaal as ek lees wat jy skryf.

"Ek dink nie die Aussies sal verbaas wees oor die topic nie want ek ken 'n hele paar persoonlik wat van cleaners gebruik maak."

Dis ook my plan, verseker. Die cleaners moet ook n lewe maak en so was die een hand die ander :blink:

My kinders is 11 en 13 en ek se jou dit sou verskriklik moeilik gewees het as hulle nog baie klein was. Ek dink so aan my suster as jy skryf oor klein kinders, want hulle vertrek oor n paar maande Aus toe met n 2 en 4 jarige. Die kinders sal dan darem al 3 en 5 wees by daardie tyd. Nog steeds nie ligte vrugte vir enige iemand om te hanteer nie.

Geniet jou naweek

Groete

Garfield :oops:

Sw

Link to comment
Share on other sites

Mara

"Fortunately, I can afford to have my cleaning service on a bi-weekly basis. In part, that is what I work for! I can certainly think of a 100 things that I would rather be doing, than cleaning house."

Ek doen net gou die reendans!!! :lol::oops:

" There were many years in my life where I could not afford to have servants in South Africa and where I did all my own housework and cared for two young children.

Today I prefer to pay the cleaners to do the work, whilst I go and have some "me" time!"

Way to go Mara. This is also my goal to keep a balance in my life and take time for myself. With all the tips and advice I will be able to do it.

Thanks again

:unsure:

Garfield

Dreamy

Thanks for your advice on the Speedcleaning book.

A book like this could be very helpfull as it gives the names of the products to use etc.

Thanks allot :blink:

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

We have taken the approach:-

- You can't keep your house as nice and clean as it used to be with a full-time cleaner, it's just not possible

- If I do a window or clean under a cupboard it is a triumph!

- It helps even if the kids take some socks to their room. Every bit helps

- Spiders decompse eventually

-It is enough to vaccuum once a week, I never would have believed it before

-It is not necessary to brasso a dustbin after all....

-I paid my maid almost R2000 a month in SA and so I don't mind paying my cleaner $60 a week. What's the difference? Well, obviously only a couple of hours a week instead of all day. You just have to be less fussy.

It is nice to have our house to ourselves. If I put something down it is there a few days later. :whome: And a bag of sugar lasts 3 months instead of three weeks, because none of us eat sugar :lol:

The ironing is a bit of a pain but if you hire a couple of DVD's and do it on a Friday night that's it for the week.

I was one of the people who posted a topic about a year back asking for advice about housework. I was quite worried, but it has worked out so far.. :D

Bronwyn

Edited by Bronwyn
Link to comment
Share on other sites

Hi Almal, Dit het my omtrent 'n ruk gevat om hierdie storietjie te lees. Garfield, Ek dink dis nogal slim om al die tips te kry! Vir my (ek dink meeste mans sal saamstem )is dit belangriker om "tyd" saam met my vrou te spandeer as om by die huis te kom en 'n moerige vrou :angry: te he wat nou, na sy ook heeldag gewerk het(en tussenin kinders by die skool gaan haal het, swem,tennis en golflesse toe gejaag het) moet kook, huisskoonmaak en stryk! Ek kan aan beter dinge dink om te doen! :D Toe ons dit kon bekostig het ons 'n groter huis gebou en nou het ek 2 bediendes en 'n tuinier.(Ek help graag met werkloosheid!) Ek onthou as "laaities" was my en my broer se take: algemene onderhoud aan die huis, verf ens.,gras sny, swembad skoonmaak, karwas en honde stront optel - weereens speel ek eerder golf saam met my seuns as tuinwerk elke Saterdag. :whome: Ek betaal eerder tuindienste en skoonmaakdiens vir "rus en vrede" Dankie Nilo("Superwoman") en ander vir al die wonderlike wenke!!! Met die wenke en skoonmaakdiens een keer per week(dit bly 'n "bargain") sal ek kan begin om my vrou te oortuig om te oorweeg om te gaan! :lol: Dis sensitiewe storie vir 'n ander dag!

Groete

H

Link to comment
Share on other sites

Bronwyn

" You can't keep your house as nice and clean as it used to be with a full-time cleaner, it's just not possible"

I spoke to husband about this and he agrees. Somebody on the thread mentioned that they used to shout at the kids and decided to relax and take things more in there stride.

" If I do a window or clean under a cupboard it is a triumph!" :lol:

This sounds like me. I have these hiperactive stages where I will springclean everything. But they are few and far between.

"- Spiders decompse eventually"

You are funny :D:angry:

"-I paid my maid almost R2000 a month in SA and so I don't mind paying my cleaner $60 a week. What's the difference? Well, obviously only a couple of hours a week instead of all day. You just have to be less fussy."

Thanks for this. I will be less fussy that I can promise you.

"The ironing is a bit of a pain but if you hire a couple of DVD's and do it on a Friday night that's it for the week."

I plan to iron the minimal. Iron free shirts and clothes that easy.

"I was one of the people who posted a topic about a year back asking for advice about housework. I was quite worried, but it has worked out so far.. "

I feel like a miilion dollars after this thread. People have been so honest and that helped allot

Thanks :whome:

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Umhlanga, so bek moet jêm kry! :whome:

Link to comment
Share on other sites

Umhlanga

"Garfield, Ek dink dis nogal slim om al die tips te kry! "

Die beste ding wat kon gedoen het. Skoonmaak dienste kan van hierdie thread n ding of twee leer. :huh:

"Vir my (ek dink meeste mans sal saamstem )is dit belangriker om "tyd" saam met my vrou te spandeer as om by die huis te kom en 'n moerige vrou :blush: te he wat nou, na sy ook heeldag gewerk het(en tussenin kinders by die skool gaan haal het, swem,tennis en golflesse toe gejaag het) moet kook, huisskoonmaak en stryk!" :lol::D:angry:

Hoera, dis wonderlik om te sien dat jy as man kan insien hoeveel vereistes die lewe van n vrou eis.

Baie mans dink omdat hulle werk en die geld inbring moet alles net regstaan as hulle van die werk af kom. Min mans besef hoe mal dit mens kan maak om die heeldag na kinders te kyk, te kook, was, stryk etc.

"Ek kan aan beter dinge dink om te doen! :unsure: "

VERSEKER

"Ek onthou as "laaities" was my en my broer se take: algemene onderhoud aan die huis, verf ens.,gras sny, swembad skoonmaak, karwas en honde stront optel - weereens speel ek eerder golf saam met my seuns as tuinwerk elke Saterdag. :whome:"

Ek stem saam. Ons gaan n 'low maintanance" tuin ontwikkel as ons daar is. My man is juis op die golfbaan soos ek hier skryf en hy sal golf vir niks in die wereld opgee nie. Dit hou hom sane.

"Met die wenke en skoonmaakdiens een keer per week(dit bly 'n "bargain") sal ek kan begin om my vrou te oortuig om te oorweeg om te gaan! :unsure: Dis sensitiewe storie vir 'n ander dag!"

Umhlanga miskien sal julle LSD trip die ding doen. Dit moet BAIE moeilik wees om aktief op hierdie site te wees en te sien wat ander al gedoen het en dit nie met jou wederhalf te kan bespreek nie. Miskien moet jy haar aanmoedig om onder n ander naam op te sign en bietjie met al die mense te praat. Net n tip :(

Geniet jou naweek

Groete

Garfield

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...