Jump to content

Pretoria: Koffieklub Brekvis, 30 Junie 2007


Fanie Van SA

Recommended Posts

Thank you Fanie, for organising the breakfast. It was wonderful to be there, and very interesting to see you all.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 69
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Fanie Van SA

    8

  • Wizard

    4

  • TBZ

    4

  • Pippa

    3

Baie dankie Fanie, dit was baie interessant en gesellig. Sien uit na die volgende een!! (Die ossewa rit was 'n belewenis)

Groete aan almal

Link to comment
Share on other sites

Weereens baie dankie Fanie en "Fanie se vrou" :) Thelma vir al julle moeite.

Ons het dit vreeslik geniet en dis nice om almal te sien.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Is daar nie dalk een van julle wat 'n opsomming kan gee oor wat Etienne Hugo gesê het nie - groot 'seblief? Sal dit waardeer, want ek kon nie bywoon nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie en Thelma,

Baie Dankie vir al die reelings vandag dit was heerlik. Dit is ongelooflik om te sien hoeveel mense met jong kinders die besluit geneem het om na Australie tegaan

Is daar nie dalk een van julle wat 'n opsomming kan gee oor wat Etienne Hugo gesê het nie - groot 'seblief? Sal dit waardeer, want ek kon nie bywoon nie.

Ek het die "presentation" wat Etienne vandag gegee het hier aangeheg. Dit behoort jou 'n goeie idee te gee van die veranderinge.

Groete

GSM_reforms.pdf

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie en Thelma,

Baie Dankie vir al die reelings vandag dit was heerlik. Dit is ongelooflik om te sien hoeveel mense met jong kinders die besluit geneem het om na Australie tegaan

Ek het die "presentation" wat Etienne vandag gegee het hier aangeheg. Dit behoort jou 'n goeie idee te gee van die veranderinge.

Groete

Jammer vir die multiple posts maar ek het konneksie probleme gehad en het toe meer as een keer die dokument aangeheg :whome:

Link to comment
Share on other sites

Jammer vir die multiple posts maar ek het konneksie probleme gehad en het toe meer as een keer die dokument aangeheg :whome:

Ek het dit gou vir jou reggemaak. :lol:

Link to comment
Share on other sites

Beste Fanie en Kie

Baie dankie vir die lekker kuier, dit was goed om almal te ontmoet .

Fanie dankie vir julle harde werk en reelings, sal beslis die volgende

kuier bywoon

Groete

Die Bührmanns

Link to comment
Share on other sites

Hy ons kon dit ongelukkig nie gemaak het nie! :jester: Sal nice wees as julle kan vertel van enige interessante informasie wat deurgekom het. Dankie hoor! Melanie

Link to comment
Share on other sites

Baie, baie dankie vir die info. oor die General Skilled Migrants!

Dit help baie :jester:

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Almal,

Van my kant af wil ek vir almal wat die Brekvis bygewoon het ook bedank, ek en Thelma wil net sê dat dit 'n plesier is om met so 'n fantastiese groep mense ontbyt te kon deel. Ons was ongeveer Tagtig groot mense en 'n klomp klein sanertjies :D

Ek wil ook in besonder vir Etienne Hugo bedank vir al die moeite wat hy gedoen het asook die inligting wat hy verskaf het. Dankie Etienne. Dankie ook vir TBZ vir die Projektor wat jy gereel het en ook dat jy die slide show gepost het.

Verder ook Dankie aan die Resturant by die Monument, Jan jou kos het goed afgegaan en ek dink ons sal weer so maak!

Dan ook aan Riekie, Dankie vir al die pos wat jy gestuur het, ek is seker die wat daarvan geneem het sal baat daarby kan find. Wat my nogal verbaas het is dat huishoudelike items se pryse min of meer die selfde of goedkoper is as jy die pryse omskakel na Rand toe. Maar die wegneem kos soos KFC ens is eintlik effe duurder as hier in Sa.

Wim en Liza (Wizard) Dankie vir die Cd,s toe dit tyd raak vir die ossewa rit het almal so gou verdwyn dat ek amper vergeet het om die cd,s uit te loof maar ons het dit aan die bitter einders ( die wat tot laaste nog gekuier het) uitgedeel. Dankie vir my cd ek dink Liza sing regtig baie mooi, Liza jy het 'n besonderse mooi en sterk stem. Ek sal graag meer van jou wil hoor!

Ek wou graag 'n lys van al die gaste gepost het maar glo my ek kry nie die papier waarop ons al die gaste se name neergeskryf het nie. Dit moes seker iewers op 'n tafel beland het en die skoonmakers moes seker van dit ontslae geraak het.

Groete

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Haai Fanie en al die brekvissers

Eerstens, baie dankie vir gesellige kuier en waardevolle inligting wat met ons gedeel is - ons waardeer baie en sien uit na die volgende byeenkoms ! :D

CD's : groot plesier - ek vertrou jy en die ander 3 ontvangers geniet Liza se musiek. Die' Afrikaanse cd is baie gewild en is perfek om die "homesick blues" te verdoof wanneer ou eers in Oz is (of nog hier is !). Vir belangstellendes re cd (Liza Foster - Splinterglas), pm my. Liza sal in Oz die Afrikaanse musiekvlag sterk laat wapper wanneer ons seker in 2008 finaal daar arriveer.

Nogmaals dankie almal

Groete

Wi(zard)m & Liza

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie en Thelma,

Dankie vir die brekvis Saterdag! Dit was heerlik! Julle is regte staatmakers en sterre!

Jannie

Link to comment
Share on other sites

Hi all,

So sorry we could not make it. Was busy with year end stock count and have been very busy at work otherwise. Sounds like everyone had a great time. Well done to Fanie for organising.

Watch the LSD space in the next couple of days for our post on our recent trip to the land down under.

Regards

Russell and Mandy

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Dagsê Almal,

Ek het vandag vir die eerste keer sederd die 3e Julie op die Forum ingelog. Mensig dit voel soos 'n ewigheid van ek laas hier was.

Ek sien daar was heelwat navraag oor terug voer oor die ontbyt. die van julle wat meer inligting wil hê is welkom om op bladsy 4 van die topic te kyk TBZ was baie gaaf om Etienne se slide show daar vir ons aan te heg.

Ek was vir 'n tyd "skielik" van die internet af om rede ek my :ilikeit: werk :ilikeit: net die volgende dag met minder as 'n uur kennis opgegee het! :ilikeit: Ek werk nou weer vir myself en sal minder gereeld as voorheen op die internet verkeer. Indien enige iemand iets van my benodig is jul welkom om my PM te stuur. Ek kyk so elke derde dag na my emails, dus as ek nie dadelik reageer nie is dit die rede.

Groete aan Almal

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...