Jump to content

Pretoria: Koffieklub Brekvis, 30 Junie 2007


Fanie Van SA

Recommended Posts

Hallo almal!

We'll be there like a bear!

2 Adults (Renee and Werner)

See you all then!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 69
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Fanie Van SA

    8

  • Wizard

    4

  • TBZ

    4

  • Pippa

    3

Hi Fanie

Ek het reeds vir my en my man op 'n vorige reply 'n plek by die ontbyt bespreek.

Ek wil net namens 'n vriendin van my reply wat ook graag by die ontbyt wil wees - Michell.

So dis net nog 1 ekstra persoon.

Dankie!

Anine

Link to comment
Share on other sites

Hallo Fanie

Ons is nuut op die forum maar sien daarna uit om almal te ontmoet.

Ek en my vrou sal die brekvis bywoon. (2 volwassenes)

Sien julle die 30ste Junie!

Tertius

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

We would love to join you all. 2 adults and 2 little children. Thank you.

Kind regards

Barbara & Gavin

Link to comment
Share on other sites

Hi Wizard,

moet ons so van 9H30 af bymekaar kom
Lyk asof die Brekvis 09:30 begin :ilikeit: .

Geniet dit!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

My ouers kom ook. Leonore en Gerard Genade, so boek asb. nog twee

Dankie, vir al jou moeite :ilikeit:

Groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Hallo Fanie,

Ek en my man wil ook graag saam kom gesels en eet, so dis nog 2 volwassenes.

Baie dankie vir julle moeite.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ek en my vroutjie sal daar wees en dankie vir al jou moeite, jy is 'n ster

Groete

Chris

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Dankie, die Grobler-gesin (2 volwassenes en 1 kind) sal daar wees.

Ons wil ook graag saam gaan op die ossewa rit. Sien uit daarna om almal te ontmoet :lol:

Groete

Herman, Ilze, Inge

Link to comment
Share on other sites

Strewth!

I just casually scrolled through this list of families interested in going on Saturday . . . all three pages of it!

I take it there's a little bit of interest in Australia around Pretoria at the mo.

It reminded me of New Zealand in the late 1970s going thro economic hard times and all the Kiwis coming to Australia at the time for work.

Some smart alec did the sums and worked out that the only ones left in New Zealand by 2050 would be the Prime Minister and the Treasurer.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Die van der Walts sal 2 volwassenes wees. Die 3 kiddies is almal onder 3.

Johannes en Vicki

Link to comment
Share on other sites

Hi daar Fanie !

Ek en Jaco sien julle ook Saterdag. 2 volwassenes

Cristel

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Michell se man, Graeme, het ook vandag laat weet hy kan kom.

So, dis nog 1 ekstra plekkie asseblief. :o

Dankie!

Anine

Hi Fanie

Ek het reeds vir my en my man op 'n vorige reply 'n plek by die ontbyt bespreek.

Ek wil net namens 'n vriendin van my reply wat ook graag by die ontbyt wil wees - Michell.

So dis net nog 1 ekstra persoon.

Dankie!

Anine

Link to comment
Share on other sites

Thanx Pips !

:ilikeit:

Hi Wizard,

Lyk asof die Brekvis 09:30 begin ;) .

Geniet dit!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Almal,

Die relings vir die Brekvis begin darem nou na die finale stadium toe trek.

Dit wil voorkom asof ons +/- 56 volwassenes en 22 klein Sanertjies gaan wees.

Wizzard: Die Brekvis is vir 9H30 (ek het vir julle ook plek bespreek), en vir die res van ons is dit ook 9H30 ;)

Probeer asb om nie later as 9H45 daar te wees nie, ek weet nie hoe honger die ouens gaan wees wat vroeg opdaag nie, dalk is da nie mee kos oor nie.

Dit sal in die form van 'n befet ete wees. die kostes is R35/ per persoon. Ek het ook gereel dat die kinders half prys betaal vir die ete.

Daar sal ook reggemaak wees vir die girls wat nie van vark hou nie en "Cobus we look out for you guys as well. I dont know about the others but I can speak the english tale very delisiously, :ilikeit: so I think we can have a chat that day! :P "

Die Ossewa rit sal 12H00 geskied

Etienne Hugo sal ook daar wees en so bietjie met ons gesels oor die nuwe verwikkelinge van Australia se migrasie wetgewing.

Onthou dat julle by die hek moet sê dat julle resturant toe gaan, dan hoef julle nie toegang by die hek te betaal nie.

Vir die wat nie weet hoe om te ry nie, Die Hoof ingang na die Monument is uit Rodger Dison rylaan en sodra julle deur die hek is ry reguit tot waar die pad 'n T aansluiting maak. Draai regs en dan sal julle die parkeer area voor julle kry. Die Resturant is reg onder die parkering se trappe. Maklik

Ek het vir 'n paar ekstra plekke bespreek indien daar mense is wat op no. 99 besluit om in te loer.

Groete

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Hallo Fanie,

Jammer as ons bietjie laat is maar Renee se sy bring nog 6 mense saam. Hoop daar is nog plek.

Ons sien uit daarna. Sien almal Saterdag oggend.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Wannebee/Almal

Ek het gereel dat ons moontlik meer mense kan wees.

Indien dit sou gebeur dat daar heelwat meer mense sou opdaag as wat ek voor gereel het sal dit ook nie 'n kopseer wees nie. Die mense wat dan opdaag wat nie bespreek het nie sal dan normaal 'n ete bestel uit die resturant.

Aangeheg is die basiese Kwotasie van die Resturant

Groete

Fanie

Hallo Fanie,

Jammer as ons bietjie laat is maar Renee se sy bring nog 6 mense saam. Hoop daar is nog plek.

Ons sien uit daarna. Sien almal Saterdag oggend.

Groete

Function_Quote___Fanie.xls

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Almal,

Ek het pas met Chris van die resturant se kolega Pierre gepraat. (Chris is blykbaar uitstedig)

Hulle wou hê dat ek vandag die bedrag van R4366.20 vooruit betaal. Dit was egter nie hoe ek van Chris verstaan het nie, die aanvanklike reling was dat almal daar sou betaal. Dit het my effens in 'n ongemaklike posisie geplaas, want waar skop ek nou die tyd van die maand so 'n bedrag onder 'n bos uit. As die reling aanvanklik so was dan sou ek mos dat die wat wil kom die geld vir my vooraf in 'n rekening inbetaal het! En ek sou sorg dat hulle dit dan ook betyds onvang het!

Ek het toe aan Pierre mooi verduidelik hoe ons Forum werk en waaroor dit gaan, en hom ook die forum se web adres gegee om self te gaan kyk wie almal bevestig het.

:whome: Ek kan verstaan dat dit 'n risiko vir 'n returant is om reg te maak vir so groot groep mense sonder dat hulle enige deposito ontvang het. Na 'n lang gesprek het ons darem ooreengekom dat die gaste asb met die instap in die returant hul R35/persoon moet betaal. :whome:

Verder het hy ook genoem dat die drinkgoed ekstra sal wees sien asb die kwotasie wat ek met my vorige post aangeheg het. Daar sal ook ander drinkgoed beskikbaar wees wat elkeen op sy eie kan bestel en ekstra voor betaal.

:ilikeit:<_< Ek is effens omgekrap dat hulle op no. 99 nou met allerhande ander relings kom maar ek dink dit is omdat Chris tans uitstedig is. Hy sal blykbaar Vrydag terug wees op kantoor.

Ons moet asb net seker maak dat die mense wat bevestig het wel opdaag anders sal ek die uitstaande belaans aan hulle moet betaal.

Groete

Fanie

Ns hier is 'n copy van 'n email wat ek van Pierre ontvang het om ons tellefoniese relings te bevestig

"Hi Fanie

Soos bespreek, Betaal die mense voor hulle in die Restaurant ingaan, Jy moet

ook aan my die finale getalle min of meer by Vrydag se kant gee.

Groete

Pierre"

Edited by Fanie Van SA
Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Baie dankie weereens vir al jou moeite en ek dink nie jy hoef bang te wees dat jy met 'n aardige rekening gaan sit aan die einde nie. Ek is seker almal wat gese het hulle gaan kom sal kom :D Ons is mos 'n goeie klomp mense :ph34r:

Ek wil net laat weet dat ons nog iemand saam bring wat dan nou die Mancini's 5 groot mense en 2 kinders (wat gaan eet) maak.

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet Saterdag.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Jinne man! Dankie vir al jou harde werk. Weet nie hoe hou jy kop met almal wat kom en dan nog stertjies kry ook nie.

Ons het kennisse van ons oorreed om ook te kom. 2 volwassenes en 2 babas extra.

Sterkte v die res vd week

groete

Frenchy

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Bevestig net weer die bespreking vir 4 volwassenes en 1 kind soos aan jou verduidelik in PM.

Dan wil ons (2 volwassenes, 1 kleuter en 1 baba) ook graag 'n draai maak, maar sal eers vanaf 12h00 kan kom as dit in orde is met julle?

Groete

Mila

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie en KoffieClubbers,

Geniet die Brekvis more baie :ilikeit: ! Wens ons kon julle join :ilikeit: , maar ons is oppad Innibos toe saam met vriende vir oulaas!

Lekker kuier!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...