Jump to content

Kreatief in OZ


Blossom

Recommended Posts

Hi MCD,

Praat jy van Salvadore Dali? Met sy gesmelte oorlosies en weird werk? Ek is mal oor die man se werk alhoewel dit nie my styl is nie. Party mense het dit net!

Jy ook, jou werk is goed, hou net aan skets en verf.......practice makes perfect.

Groete,

KD.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 83
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Blossom

    20

  • da_feemail

    10

  • MCD

    7

  • Jeanne

    6

Top Posters In This Topic

Posted Images

Hi Kannidood,

Dis net hom - ek is ook nie mal oor die man se kuns nie alhoewel interresant - laat my wonder wat verkeerd geloop het in die man se lewe.

Ek hou ook van meer as een tema op 'n doek - net meer besadig. As ek klaar is met die plaas toneel sal ek dit post - dan wil ek asb almal se eerlike opinie daarop he.

Groete

Carin

Link to comment
Share on other sites

Hi MCD,

Ek hou van die 2de een, uit 'n tegniese oogpunt kan ek sê figure is moeilik om te teken! Well done! Die kleure wat jy gebruik het werk ook baie mooi saam!

Ek het bietjie gelees oor Salvador Dali, hy was een deurmekaar man! Hulle sê mens se persoonlikheid word weerspieel in hulle skilderye, en dit is waar van hom!

Lekker skilder!

Jeanne

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hallo Jeanne,

Ek kyk nou weer na jou skildery van die twee meisiekinders en ek is mal oor die agtergrond. Ek is besig met nog 'n gesig studie en ek wonder watter kleure jy saam gebruik het vir die agtergrond. Ek is nie lus om detail in die agtergrond in te sit nie, ek dink die van jou sal goed werk.

Kan jy asb, die kleure se name vir my gee wat jy gemeng of saam gebruik het?

Sal dit waardeer.

Hoe gaan dit met jou skilderwerk?

groete,

Link to comment
Share on other sites

Hi KD,

Nou vra jy my vas! Kan nie regtig se presies wat ek gedoen het nie, maar ek gebruik meestal primere kleure,wit en swart en meng hulle tot hulle reg lyk. Partykeer meng ek die kleure direk op die canvas. Ultramarine en cobalt blue en wit en 'n titseltjie rooi (net genoeg vir vibrancy)

Die dogtertjies is my onlangste skildery. Ek kry nie deesdae tyd nie! Ons vlieg oor ong. 2 maande en ek kan nie glo hoe baie goed daar is wat ek moet doen nie!

Wys bietjie jou gesigstudie as jy klaar is.

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal

Dis so lekker om te sien dat daar so baie passievolle kunstenaars in OZ is. Ek het nou onlangs begin verf(olieverf) lesse neem en ek geniet dit vreeslik. Ek het nog net een prentjie klaargemaak en is tans besig met nr 2 en 3 en ek moet se, ek het maar GEEN aanleg vir natuurtonele nie, genade tog, bome kry my heel onder. Ek dink ek sal mar by die "alternatiewe" goed hou, dit makliker vir my.

Hier is my eerste prentjie wat ek so paar weke terug klaar gemaak het: (ek hoop die attachment werk):

Groete en lekker verf/teken/buig/skaaf, ens :ilikeit:

T

post-10177-1206426939.jpg

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Ek hou baie van wit en swart prente, daarom skets ek die meeste van die tyd. Hier is my eerste olieverf probeerslag, dit is nog nie klaar nie, olieverf is vir my baie moeilik ek dink daaraan om 'n paar klasse te vat.

post-1001-1206430270.jpg

Link to comment
Share on other sites

Goeie genade Wilna, dis stunning!!!! Ek kan nie dink dat jy nog klas nodig het nie. Jy verf soos 'n pro!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...