Jump to content

Kreatief in OZ


Blossom

Recommended Posts

Nou ja toe!

Mauritz wanneer kry ons jou kaalgat foto met die perd?

Ek sal dit 'n go gee!!!!

Carelene

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 83
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Blossom

    20

  • da_feemail

    10

  • MCD

    7

  • Jeanne

    6

Top Posters In This Topic

Posted Images

Mauritz wanneer kry ons jou kaalgat foto met die perd?

Sal net 'n vreeslike groot canvas moet kry vir sy groot..e.e..e..hm...

perd!

(LOL)

Link to comment
Share on other sites

Sal net 'n vreeslike groot canvas moet kry vir sy groot..e.e..e..hm...

perd!

(LOL)

:whome:

Julle goed is baie mooi, wens ek was so kunsitg. My ma en broer is alby baie kunstig, maar lyk my dit het my ge"skip".

Sal daai prent van Mauritz op die perd wil sien! :hug:

Link to comment
Share on other sites

Ek hou baie van die klein goedjies....... Ek dink ek gaan dit eendag aanvat.

Mauritz, wees net gewaarsku, dis verskriklik verslawend, een vat en dis verby! Jy kan nie aan 'n spyker vat sonder om te dink hoe gaan dit lyk as 'n tafelpoot nie. Of 'n koeldrankproppie wat 'n tertbak word, ensovoorts :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hey KD, I love your 'still lewe'! I'd love to hang it in my entrance hall.

I'm stunned by all you talented people. I can't even draw a proper line under my name!

SAS

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Sal net 'n vreeslike groot canvas moet kry vir sy groot..e.e..e..hm...

perd!

(LOL)

Julle dames is nie net kunstig nie - bleddy stout ook - waarvoor meer kan 'n man nou vra????

Sodra my agterent nie meer oor die perd se ribbes hang nie - gaan ek wraggies waar kaalgat op daai perd klim en pics laat neem.

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Sal net 'n vreeslike groot canvas moet kry vir sy groot..e.e..e..hm...

perd!

(LOL)

Julle dames is nie net kunstig nie - bleddy stout ook - waarvoor meer kan 'n man nou vra????

Sodra my agterent nie meer oor die perd se ribbes hang nie - gaan ek wraggies waar kaalgat op daai perd klim en pics laat neem.

Link to comment
Share on other sites

Put your money where your mouth is!!

Ons wag in spanning! Wanneer is jy reg genoeg om op die perd afgeneem te word?

Onthou net jy het gesê jy gaan, so moenie vergeet om dit te post nie, of immer is vir ons te PM nie, sodat ons kan begin werk nie.

Ek sal more begin soek vir 'n groot canvas!!!!!

ROFL!!!!

C

Link to comment
Share on other sites

Mauritz, wil al lankal Stanthorpe toe ry om te kom kyk, kan ek maar my kamera saam bring? Ek bly naby Carelene sal sommer vir haar 'n "hard copy" gee!! LOL!!

Link to comment
Share on other sites

Nilo, ek hou van die manier waarop jy dink.

Ek hoop net nie M chicken nou uit nie?

C

Link to comment
Share on other sites

Weet julle ek dink 'n foto is nie drie dimensioneel genoeg nie. Wat van 'in the flesh'?

Dit sal soveel beter wees as die 'onderwerp' voor jou sit en pose.

Sien julle die prentjie...

jy wat staan met jou beret op die kop, kwaste in die hand voor die esel en die onderwerp sit daar op sy perd, roerloos............

Musiek in die agtergrond en 'n glas ietsie langs jou waaruit jy kort kort 'n slukkie vat, die sweet perel op jou voorkop....

en die onderwerp sit....

dis warm in die ateljee en jy...........

dis net daar waar ek stop, die res kan julle (jonges) self uitdink......

'n Meesterstuk?

KD. :blink:

(PS. hierdie kan 'n storie word)

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

DSC01844-1.jpg

Wat is die lewe sonder 'n bietjie spice Nilo'tjie. Ek speel maar net.

Hier is 'n prentjie van my appels wat ek geverf het, dag ek sal maar net vir julle wys.

Sukkel my dood, kry die ding nie reg gedraai nie...ek is nog nuut op Photobucket, leer nog.

Kyk maar skewe kop..

Groete, kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Mooi appeltjies KD!! Baie mooi appeltjies!! As ou Mauritz nou so sit oppie perd dink ek sal jy sy appeltjies net so goed kan vasvang!! LOL!!

Die arme man gaan sommer weghol met ons lotte!!LOL!!

Link to comment
Share on other sites

Die arme man gaan sommer weghol met ons lotte!!LOL!!

Nilo, ons sal nou sien of hy regtig 'man' of 'muis' is. :)

Hi KD, verkoop jy jou skilderye?

Ek dink regtig jy sal my 'n ding of twee (of 10 :blink: ) kan leer. Ek sien al hoe pak ons ons goedjies so nou en dan en gaan sit net iewers en verf......hoef nie te praat nie.....sit net daar en geniet die natuur.....klink hemels....

Wilna

Link to comment
Share on other sites

W, jy maak my skoon jaloers omdat jy so naby KD is!!

KD, ek kan my nogal die warm ateljee voorstel - wat van 'n wyntjie of twee terwyl ons besig is? Klink na pret.

Mauritz is jy in? Het lekker wyn raakgeloop in Aus, ek sal dit wyn bring!!!

Ek is nou op pad winkels toe, gaan daai canvas soek en nuwe pastelle....

C

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Mauritz is jy in? Het lekker wyn raakgeloop in Aus, ek sal dit wyn bring!!!

C

Ek kan maar nie uit die moeilikheid bly nie :whome:

Die wyn, 'appeltjies', swetery en kaalgat sittery op 'n perd klink vir my sommer lekka kunstig :yawn: . Ek sal die perd en appels bring - julle kan die res doen :whome:

Link to comment
Share on other sites

So jy's game??? Is jy seker jy's game??

(O koek die B & M gaan ons almal afslag!! Hulle gaan dink ons is ernstig!!)

Link to comment
Share on other sites

:lol:

Goeie ding ek verf jou dan nie...ek sukkel om stokmense te teken, wat wou se 'n man op 'n perd met appels!

Ek ken 'n goeie fotograaf, so se net as ek die persoon moet stuur! ;)

Link to comment
Share on other sites

waaroor was die topic nou weer? ;):lol::whome: O, ja,..........(kan nie help as sekere mense mens se aandag so aflei nie!) :blush:

Nog iemand? :lol:

Link to comment
Share on other sites

O genade vriendin ek lag nou tog te lekker vir hierdie "ernstige" thread!!

Ek het 'n beter idee...... noudat JJ hulle ook hier is gaan ons almal by Chester hulle kamp op daai mooi lappie grond van hulle. Dan kan Mauritz met die nuwe lang asem perd soontoe ry, (om te oefen vir die cross country ding) en julle almal bring julle skiller goedjies en paint hom! So in die natuur met die mistigheid in die agtergrond, julle met julle hoedjies en jassies. Dink jou nou net die prentjie in. My job is om julle almal te "inspire" soos 'n muse!!

Hoe lyk dit?

Link to comment
Share on other sites

Lyk my daar gaan binnekort 'n kunsuitstalling wees in die nabye toekoms in Adelaide, Marius as jy nog altyd beroemd wou wees moet jy nou jou kans vat!! Ons anties staan reg met die kwasse!

Hier is my nuutste skildery, verf nog nat!

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Lyk my daar gaan binnekort 'n kunsuitstalling wees in die nabye toekoms in Adelaide, Marius as jy nog altyd beroemd wou wees moet jy nou jou kans vat!! Ons anties staan reg met die kwasse!

Hier is my nuutste skildery, verf nog nat!

Ek is mal oor die een - ek het 'n baie stoute dogtertjie se gevreetjie wat ek geskilder wil hê - wat kos so iets? Ek's net bang dit is 'n miljoen - as dit 'n miljoen (Zimbabw $) is, dan kan ek dit bekostig.

Link to comment
Share on other sites

Flippen hel Jeanne, jou goed IS mooi. Jy mag maar skilder, hoor!

Hier is my laaste projek, staan nog op die esel en wag vir 'n raam.

Groete,

KD.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...