Jump to content

GRAAD 1 (AFRIKAANS NA ENGELS) AANPASSING

Josua Riëtte KIDS

Recommended Posts

Ons beplan om teen einde 2008 in Australia te wees.

My seuntjie (Josh) is 6 (gebore 27 Desember 2001) en is tans in Graad 0 - Afrikaanse Kleuterskool onderrig. Daar is nie Christelike Engelse Kleuterskole hier by ons nie.....Die Engelse kleuterskole wat wel hier is (Mokopane/Potgietersrus) het ook nie blanke kinders nie.

Ek is aangeraai om Josh ekstra Engelse klasse te laat neem.....Dit ook egter afgeraai omdat dit 'n groot verwarring in die Afrikaans/Engels - geluiktydige onderrig "klank abc...." kan veroorsaak. Die Klank van ABC.....in Afrikaans is meer eenvoudig daar is egter in Engels tot 3 verskillende klanke vir sekere Alfabet letters.

Josh is reeds hierdie jaar terug gehou omdat hy so laat in die jaar verjaar en emosioneel nie skool gereed was nie.

Ek is baie bekommerd oor die Engelse onderrig wat hy in 2009 gaan kry en sy fondasie om te klank ens.....is in Afrikaans!!

Is daar iemand wat die selfde situasie was en kan julle my asb van julle kinders se aanpassing vertel.

Groete Riëtte Joubert :lol:

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 55
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Josua Riëtte KIDS

    16

  • Dax

    6

  • Dolfyntjie

    5

  • powell's2brisbane

    3

Riette,

Ek is 'n onderwyser in South Australia. Ek stel voor julle doen die volgende met julle outjie;

Maak nie saak hoe mens daarna kyk nie, maar julle behoort so gou moontlik met 'n Engelse programmetjie met Josh te begin. Hoe gouer hy aan Engels blootgestel word, hoe beter. Daar is wel English Second Language programme vir immigrante kinders, maar hoe meer Josh se kennis, hoe gouer sy aanpassing.

Ek stel voor jule doen die volgende:

* Kry beginnersvlak Engelse boekies wat julle met hom kan lees, en op sy ouderdom hoef julle slegs basoese aspekte in ag te neem, soos woorde met een klank, bv. bed, spot, mat, dad, mum, ens. Die "phonics" aspek is belangrik hier.

* Beweeg ook aan na basiese "blends", soos bv woorde met die klank samestellings ( die bold letters is die blends); best, desk, west, mast ens.

* Ek pos ook hier vir jou 'n tabel wat die 150 mees algemeem gebruikte woorde in Engels bevat. Werk ook so stadigaan deur dit met Josh. Dis nie werklik nodig dat hy alles ken nie, maar hoe meer woorde hy herken en lees hoe beter en hoe gouer begin hy in die hoofstroom draf.

100MostFrequentlyUsedEngWords.doc

Hierdie is die basiese mimimum en glad nie volledig nie, maar dit is 'n konstruktiewe begin. Laat weet my hoe hy vorder indien julle die bogenoemde wil aanpak ek dan gee ek raad met opeenvolgende vlakke. (Julle het ongeveer 'n jaar om aan hom te werk, en dit sal ook help.

Groete en laat weet as daar nog vrae is.

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Hi Joshua,

Ek het 'n kurses gedoen in my honeurs jaar oor hoe 'n mens en veral kinders tale aanleer en of twee verskillende tale 'n kind sal deurmekaar maak. Al die teoriee oor hoe 'n mens tale aanleer stem ooreen op een feit. Jou seuntjie is nou op die ideale ouderdom om engels te leer. Jy sal verbaas wees oor hoe vinnig 'n kind van sy ouderdom engels sal aanleer. My voorstel is dat julle sommer net begin om engels in die huis te gesels. Met mekaar en met hom, lees vir hom engelse stories, laat hy engelse dvd's kyk. Hou hom in die afrikaanse skool. Hy sal miskien bietjie deurmekaar wees vir 'n maand, maar daarna sal hy self begin engels praat. Dit sal julle almal ook sommer help om op 'n taalvlak reg te wees vir die trek Australie toe. Wanneer hy in 'n engelse skool is en in Australie bly kan julle weer begin om permanent Afrikaans in die huis te praat. Hy sal binne 6 maande 100% tweetalig wees. Dis hoe kinders Zulu ens so maklik verstaan wanneer die bediende met hulle in Zulu gesels. Vir kinders is dit glad nie so moeilik om 'n nuwe taal aan te leer as wat dit vir volwassenes is nie. Hulle het nog die skills om sonder om te dink nuwe taalreels ens aan te leer. Dink maar aan hoe vinnig hulle as klein kleutertjies leer praat en vir hulleself die taal reels aangeleer het. Dit gaan baie soortgelyk wees vir hom nou. Hoop dit help.

Baie dankie vir jou hulp!! en die hulp middel. Waar kan ek die "English Second Language" materiaal waarna jy verwys kry?

Daar is 'n lees akademie wat extra Engelse klasse gee...Dink jy ek moet hom inskryf??

Nogmaals dankie vir die advies

Groete Riëtte

Baie dankie vir jou advies.

Groete

Riëtte Joubert

Link to comment
Share on other sites

HI DAX

AND EVERY ONE

WHEN I WAS IN BRISBANE THE SCHOOL TOLD ME WHAT THEY DO IS PUT THE CHILDREN IN A PROGRAM TO HELP WITH THE DIRECT AFRIKAANS TO ENGLISH AND THAT THE KIDS WOULD SPEAK BETTER THAN I DO.

SO WHAT WE HAVE DONE IS PUT OUR KIDS IN A ENGLISH SCHOOL SO FAR TO THAT WHEN WE GET THERE THEY CAN ATLEAST GET ALONG

THIS PROGRAM IS IT IN ALL THE SCHOOLS ?

PRAYING TO BE IN AUSTRALIA SOON

PS DOES THE SCHOOLS TEACH ANY RELIGION ?

DEREK

POWELLS2BRISBANE

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir jou hulp!! en die hulp middel. Waar kan ek die "English Second Language" materiaal waarna jy verwys kry?

Daar is 'n lees akademie wat extra Engelse klasse gee...Dink jy ek moet hom inskryf??

Nogmaals dankie vir die advies

Groete Riëtte

Dagse,

My plesier, ek help waar ek kan.

Die leesboekies behoort jy by CNA of soortgelyke plekke te kry,of handelaars wat in Opvoedkundige lektuur spesialiseer. Ek is al 12 jaar weg uit RSA, so ek is bietjie uit voeling met boekwinkels in RSA.

Die lees akademie is 'n puik idee. Nog iets, indien jy hom in 'n engelse speelgroepie kan laat deelneem behoort dit ook wonder te verrig, want dis belangrik dat hy ook gesproke engels hoor en dit self probeer.

Savannah hiebo is 100% in die kol met haar advies, en jy sal verbaas wees hoe gou sulke kleintjies 'n 2e taal optel.

My advies is ongelukkig nie baie gespesialiseerd nie, ek het 'n basiese kennis van JP onderwys, my eintlike veld is Middel/Senior skool.

Nog iets, ek heg nog 'n hulpmiddel aan. Dis meer gerig op engelse kinders met Dyslexia, maar dit behoort jou knapie ook te help. Die kolom 2e van links is die fonetiese klanke and die alfabet in engels, en die woorde in die ander kolomme is voorbeelde van basise woorde met daardie fonetiese klanke. Die kinders moet goed verstaan dat die kolom 2e van links in net hoe die klanke gese word, nie hoe dit geskryf word nie.

Hier is dit:

OrtonGilligan.doc

Groete,

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Hi, ek is nie 'n kenner op die gebied nie, maar ek het verlede jaar my kinders uit 'n afrikaans skool gehaal en hulle doen nou tuisskool. My ma en pa gee vir hulle skool hier by my huis. Hulle het oorgeskakel na Engels.

Hulle het die voordeel dat ek nog altyd engels mat hulle gepraat het, so dit het baie gehelp!

Maar dis nou 'n paar maande en hulle gaan baie goed aan! Die spelling is natuurlik die moeilikste deel ,en vat tyd, maar 'n kind is ongelooflik, hulle leer 'n taal baie maklik aan. Praat engels met jou kind soveel as moontlik.

CNA het fantastiese boekies wat jy saam met hom kan doen, my kinders gebruik dit as 'n aanvullende deel van hulle tuisskool.

Incredible Connection het oulike cd's vir die rekenaar , my kinders is mal daaroor!

Sterkte!

Jeanne

Dankie vir jou bemoedigende antwoord!

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir jou bemoedigende antwoord!

I too just want to tell you, I grew up speaking afrikaans at home and went to English schools. There was no real confusion for me, although I mixed languages when speaking, using enlish/afrikaans words where I did not know the other, I was perfectly happy and confident with both languages. Kids really adapt faster and better than us adults, and as long as its fun they will enjoy doing it. Good luck though.

Link to comment
Share on other sites

Ons beplan om teen einde 2008 in Australia te wees.

My seuntjie (Josh) is 6 (gebore 27 Desember 2001) en is tans in Graad 0 - Afrikaanse Kleuterskool onderrig. Daar is nie Christelike Engelse Kleuterskole hier by ons nie.....Die Engelse kleuterskole wat wel hier is (Mokopane/Potgietersrus) het ook nie blanke kinders nie.

Ek is aangeraai om Josh ekstra Engelse klasse te laat neem.....Dit ook egter afgeraai omdat dit 'n groot verwarring in die Afrikaans/Engels - geluiktydige onderrig "klank abc...." kan veroorsaak. Die Klank van ABC.....in Afrikaans is meer eenvoudig daar is egter in Engels tot 3 verskillende klanke vir sekere Alfabet letters.

Josh is reeds hierdie jaar terug gehou omdat hy so laat in die jaar verjaar en emosioneel nie skool gereed was nie.

Ek is baie bekommerd oor die Engelse onderrig wat hy in 2009 gaan kry en sy fondasie om te klank ens.....is in Afrikaans!!

Is daar iemand wat die selfde situasie was en kan julle my asb van julle kinders se aanpassing vertel.

Groete Riëtte Joubert :lol:

Hi Riëtte

Ek is in soortgelyke situasie behalwe dat my dogtertjie volgende jaar graad 0 is. Ons beplan ook om einde 2008 in OZ te wees. Ons wil graag Perth toe gaan en soos ek hoor moet kids daar al 'n jaar vroeer skool toe gaan as in SA, met ander woorde volgende jaar vir my dogtertjie. Sy is tans in Afrikaanse kleuterskool en ek worry maar net hoe sy gaan aanpas in graad 1 (year 1 in OZ) as sy nie behoorlik engels kan praat nie.

Ons laat nou maar dat sy een keer per week engelse klassies by die kleuterskool vat. Hoop maar dit help bietjie. Sy is net nie baie opgewonde om engels te praat nie, dis assof sy skaam is. Ons praat soms met haar engels maar sy is skaam om terug te praat. Ek sal maar ook Savannah se raad volg en vir haar engelse stories lees. Sy kyk baie DVD in engels. Sal meer engels in die huis ook praat. Ek het al gesien dat sy seker woorde redelik maklik leer. Ek leer vir haar so nou en dan so twee of drie nuwe engelse woorde per dag, dan vra ek haar weer die volgende dag wat dit beteken, so onthou sy nogal die woorde maklik. Mens moet maar geduldig wees, dis vir hulle net soos dit vir ons sal wees om bv Frans te leer praat, baie vreemd. Ek sal nie op hierdie stadium van my lewe maklik 'n nuwe taal kan aanleer nie. Op die einde van die dag sal dit baie goed wees as ons kids goed tweetalig is, maak die lewe vir hul baie makliker. Ek wens ek kon engels praat soos ek AFR praat, woordeskat in engels nie altyd so vars nie.

Ons kids sal regkom. Ek worry net want ek het my dogtertjie al twee keer gevra of sy na 'n Engelse skool toe wil gaan en sy het met baie bekommernis gese: NEE. Hoop nie dit gaan vir haar emosioneel te ontwrigtend wees nie, sy is nou so ongelooflik gelukkig by haar kleuterskool, die wonderlikste kleuterskool, nice juffrouens, speelterrein baie groot (dis op 'n plot) met baie klimrame, hengse groot onderdak sandput vir die hele skool om in te speel, hasies wat oral rondloop ens. Sy is mal oor haar maatjies. Hoop nie ek gaan 'n fout maak om haar uit te haal nie. Haar boetie ook gelukkig in sy klassie.

Voel iemand ook so?

Link to comment
Share on other sites

Indien julle julle outjies met Engelse maatjies kan laat speel behoort dit ook te help.

Probeer om hulle so gou moontlik aan geproke Engels bloot te stel, want Engels gaan binnekort hulle 2e taal Lingua Franca wees, en Taal is een van die belangrikse implimente waarmee kinders sin maak van hulle omgewing en dit wat vir hulle belangrik en kosbaar is.

Dax

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir jou openhartige brief...

Weet nog nie lekke hoe die forum werk nie en het vandag eers jou bydrae gesien. Elke keer as ek in "log" staan daar " 0 New Messages" Ek het gedink dat daar geen verdere bespreekings op my vraag was nie.

Ons hoop om teen einde 2008 in Oz te wees.....maar wat as dit nie so uitwerk nie...Dan sal my Seuntjie ook in Afrikaanse leer lees. (graad 1) Daar is nie 'n geskikte Engelse laerskool in Mokopane nie, is ook 'n groot bekommernis - Die agterstand wat ons kinders het volgens hulle skool toelatings ouderdom is ook 'n groot probleem. Omdat hy 27 Desember verjaar en hy nie emmosioneel skool gereed was nie is hy nou eers in graad 0. Ek begin ook in my besluit twyfel want hy doen baie goed in die kleuterskool.

Hy gaan ook engelse klasse 1x per week ontvang en ek het op 'n oulike rekenaar program (Afrikaans en Engels) afgekom "Big Boet" die reeks is baie wyd en ek het die program by Game gekoop. Dit is baie oulik!!!! en Josh hou daarvan. Ek het ook 'n dogterjie van 3 en ek gaan ook die program met haar begin. Die kleuterskool gee elke week die temas ens wat behandel word en ek probeer om by die huis die selfde tema met Josh in Engelse te bespreek (Kleur, vorms, syfers, tel ens). Bo en behalwe dat ek vir my self snaaks klink, hou hy ook nie altyd van die engelse geselsies nie. Ek dink dit is net soos jy sê..Hulle voel nie gemaklik nie. Hy verstaan alles wat ek sê maar sal sommer in Engels terug gesels nie. Ek sal met vreemde mense makliker Engels praat as met mense wat my - ken miskien is dit dieselfde vir hulle. Dit sou defnitief baie gehelp het om hulle in 'n Engelse speelgroep te sit........ soos "DAX" aanbeveel het. Verder lees ek Englse Boekies in die aande (Probeer).

Josh is baie lief vir die see!!! Ek het aan hom verduidelik dat as ons by die see gaan bly dat al die mense en maatjies daar Engels is. Dit is nog steeds 'n aanpassing vir ons as gesin!!!!maar ek weet hoe gouer ek ook in Engels my self kan uitdruk hoe beter vir hom. Ek meng tans my taal omdat ek nie die woordeskat het nie. Maar weet hoe meer selfvertroue ek kry hoe beter en die "tenses"!?

Ek koop deesdae net Engelse tydskrifte en lees die artikels "hard op". My sussie het haar "IELTS" toets gedoen en geslaag (Sy is 'n Gerigistreerde Suster) en moes die moeilike een doen. Sy het baie studie materiaal en ek sal daarna moet begin kyk aangesien ons ook die toets moet aflê.

Miskien moet jy by die Graad 0 onderwyser die selabus kry en dit met haar begin doen??? Maar kyk asb na die BIG BOET rekenaar program!!!!!

Ek weet dat ons HEMELSE VADER nie ons kinders wil laat swaar kry nie. Daar om vertrou ek net ten volle op HOM!!

Baie sterkte ook vir jou!!!

e-mail my gerus as jy verder wil gesels

DAX baie dankie dat jy die tyd gevat het om met my te kommunikeer en al die hulp!!!

net nog 'n vraag asb...

Sal Josh verplig word om in sy ouderdom ingedeel te word en wat sal dit volgende jaar wees?

Groete

Riëtte

Edited by Josua
Link to comment
Share on other sites

Riette,

Klaase inSuid Oz word volgens ouderdom ingedeel,maar as jy voul dit sal Josh baat om "n jaar" later te beginm dan kan jy dit met die skool onderhandel.

Daar is 'n hele paar kinders in my skool wat 'n jaar ouer as hulle klasmaats is asgevolg van soortgelyke kwessies as Josh s'n.

Dis net wanneer 'n kind so 2 jaar ouer as sy maats is dat ons nie grag kinders terughou in Suid Oz nie.

Maar Josh behoort OK te wees,

Groete,

Dax

Link to comment
Share on other sites

Hi Riette

Ek gaan jou net vinnig van my / ons ondervinding vertel. My seuntjie is nou in Graad 1 maar moet volgens ouderdom reeds in Graad 2 gewees het. Ek het hom maar in SA al die Engelse opvoedkundige programme laat kyk, maar o wee, weet nie of dit 'n seuntjie ding is nie, maar "lui" is maar die eerste woord wat in die gedagtes opkom. Ek sou byvoorbeeld sê goed van 12:00 tot 5:00 praat ons net Engels. Dit het goed gegaan in die begin maar later baie baklei veroorsaak. Toe ons hier aankom, kon Charl net die absolute nodige Engels gesels. Hy sukkel nog bietjie (nou eers so 4 maande plus hier), maar elke liewe dag gaan dit net beter. Hulle het hom einde verlede jaar by die skool geevalueer, en gevind dat hy op standaard is met alles, behalwe lees en skryf. Nou druk hulle hom so bietjie vir die eerste 6 maande, om die lees en skryf onder die knie te kry, teen die middel van die jaar sal hy weer geevalueer word, en as alles goed gaan na Graad 2 oorgeplaas word. Selfs met die taal aspek, geniet Charl sy skool geweldig baie, en het nog nie een dag gekla oor skool toe gaan nie. Ons onderskat ons kinders se aanpasbaarheid, ek weet ek het. Voorspoed, ek weet dit voel soos een hengse berg wat voor jou staan, maar die kinders is sponse, hulle absorbeer alles en so gou ook.

Mooi bly

Monica.

Link to comment
Share on other sites

Monica

Baie dankie dat jy tyd ingeruim het, om jou ondervinding te deel.

Net die boodskap wat ek nodig gehad het....Ek het al slapelose nagte (drome van Engelse spel en klanke)

Vandag reeds so huilerig en bevraagteken weer alles!!

Praat julle nog Afrikaans in die huis?

Sal graag met jou in verbinding wil bly en het ook sommer baie ander vrae..As jy kans sien daarvoor? E-mial my asb.

Nogmaals Dankie!!

Riëtte

Link to comment
Share on other sites

Hoop nie dit gaan vir haar emosioneel te ontwrigtend wees nie, sy is nou so ongelooflik gelukkig by haar kleuterskool, die wonderlikste kleuterskool, nice juffrouens, speelterrein baie groot (dis op 'n plot) met baie klimrame, hengse groot onderdak sandput vir die hele skool om in te speel, hasies wat oral rondloop ens. Sy is mal oor haar maatjies. Hoop nie ek gaan 'n fout maak om haar uit te haal nie. Haar boetie ook gelukkig in sy klassie.

Voel iemand ook so?

Het nodig om jou oor vandag te vertel....

Wou Josh vandag uit Kleuterskool haal en sou Maandag by "Carpedeim (Engelse skool Graad 0 -12) begin. Het kla die Skool hoof gaan sien ens.

By die Kleuterskool aangekom..Het ek my gesprek met die Juffrou al klaar in my kop voorberei....

Wel ek vir haar gesê dat ek dink dit die beste vir Josh sal wees as ek hom maar Engelse onderrig laat begin kry..Tot my verbasing het sy my meegedeel dat dit vir Josh nou die belangrikste is om gelukkig te wees eerder as hom te ontwrig. Die Afrikaanse grondslag sal net so baie van hulp wees, en dat twee gesinne wat in die selfde situasie was blykbaar onder die top presteerders in OZ is. (Sal die Kontak besonderhede kry). Ek het nog steeds gedink om voort te gaan en het sy goedjies begin bymekaar maak en pak. Hy het my naderhand kom vra wat ek doen. Ek het aan hom vertel (met so veel geesdrif as moonlik) dat hy Maandag nie weer by die skool sal wees nie maar dat hy by 'n nuwe skool sal begin. Ek het ook verder verduidlik dat dit nodig is. Hy Het my duidelik laat verstaan dat hy nie in 'n ander skool wil wees nie. HET BESLUIT OM HOM BY SY HUIDIGE SKOOL TE LOS. Dit is vir sy ontwikkeling baie meer voordelig om gelukkig te wees.

Die kleuterskool wat jy beskryf is baie skaars en al ons mammas sal mekaar deur die aanpassings met gebed en bystand moet help!!!!!!

Sien ook die bydrae van Monica wat eerstehands met die proses begin het. Nogmaals dankie Monica

BAIE DANKIE AAN ALMAL SE RAAD EN OMGEE!!!!!!

Riëtte

Link to comment
Share on other sites

Haai daar,

Wil jou net vertel van my ondervinding met my dogtertjie. Ons is Afrikaans en het begin verlede jaar Engeland toe getrek. Sy was toe vyf (verjaar in Oktober) en hier in Engeland begin die skole in September, so teen Januarie het sy al drie maande se skool gemis. Sy begin toe so middel Januarie in Reception by 'n baie oulike skooltjie.

Sy kon in Suid Afrika 'n bietjie Engels praat want sy was 'n ruk in 'n Montessori skool, maar was glad nie vlot met Engels nie. Wel sy hier het dadelik begin lees en skryf sonder probleme. Hulle doen hierso die werk wat Suid Afrika in Graad 1 doen in Graad 0.

Toe dit oueraand was toe vra ek vir die juffrou of sy dink my kind sal deurgaan na Year 1 aangesien sy so baie tyd gemis het - toe lag sy vir my!! Sy se toe sy sit kinders deur wat baie minder as my kind weet so basies bekommer ek my verniet.

En hierdie jaar in Year 1, het haar juffrou gehoor ek praat Afrikaans met haar toe kom vra sy of ons by die huis Afrikaans praat, toe ek se ja toe is sy amazed want sy kon nie glo dat my dogtertjie so goed Engels praat nie.

So wat ek wil se is alhoewel dit 'n aanpassing is, is hulle nog klein genoeg om dit maklik te doen, en voor jy weet moet jy hulle keer dat hulle nie by die huis te veel Engelse woorde wil indruk nie!!

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie ook vir jou bemoedigende bydrae!!

Dit is vir my so "amazing" dat soveel onbekende mense my met hulle eerlike belangstelling, hulp, raad en bemoedigende ervarings gehelp het.

Ek waardeer elkeen se tyd wat hulle afgestaan het.

BAIE BAIE DANKIE!!!!

Groete

Riëtte Joubert

Link to comment
Share on other sites

PS DOES THE SCHOOLS TEACH ANY RELIGION ?

The schools don't teach a specific religion but in Primary school (aka Public School, as it is called here) there is an inclination towards the basic Christian beliefs without being pertinent. For instance, they would have the nativity scene acted out at the annual year-end concert along with dances/acts from various other cultures & religions without offending or upsetting any other culture or faith. In that regards they are VERY PC!

In High School, they are very cautious to lean towards any faith or religion, but religion is a subject all kids attend for their own religious denomination (if they don't have any religion or not a "class" in their particular faith, they do not have to attend and are occupied in other ways). The school my daughter attends, support the local church (Anglican) in as they allow the kids to attend youth services at the church during school hours. You do have private schools supporting one specific faith eg: Catholic, Christian (and if I'm right, Muslim) etc. That would then be the only religion they would teach at that school.

Kids in non-religious schools (in other words, not linked to a specific faith) does not have to attend or support any religious classes and are not discriminated against for doing so. (There's a lot of acceptance towards other faiths). They do learn about the history & facts of various religions, same as they would learn the facts about other cultures. Nothing is ever "invasive" or "poisoning" and I don't have any concerns that my daughter would turn to another religion because of any of that.

Hope this answers your question... :blink:

Link to comment
Share on other sites

HELLO RIEKIE

THANK YOU FOR THE MAIL

GERDA AND I WERE JUST SAYING IT WILL BE THE BEST TO SAY IT IS OUR RESPONSABILITY

TO TEACH OUR CHILDREN OUR BELIEVES WE BELIEVE IN.

AND THE VALUES OF LIFE THAT WE ARE A CUSTOMED TO.

WHEN OUR KIDS WENT TO THE AFRIKAANS SCHOOL THE TEACHER OPENED THE DAY WITH A READING AND PRAYER.

AS THE BOARD OF MEMBERS MADE IT A REQUIRMENT TO KEEP RELIGION IN THE SCHOOL.AND TO TEACH THE KIDS GOOD VALUES.

BUT THIS HAPPENS 15 MIN BEFORE SCHOOL STARTS.

THE ENGLISH SCHOOL THE KIDS GO TO NOW DOES NOT DO ANY OF THE ABOVE.AND REQUEST THAT THE PARENT DOES ALL THE RELIGION TEACHING.

THANKS

DEREK

POWELLS2BRISBANE

Link to comment
Share on other sites

Halo Riette.

My dogtertjie het laas week begin met Kindy by Kinsway Christian Collage :rolleyes:

Sy is baie gelukkig daar en hul pas so vinnig aan.Baie vinniger as ons groot mense.

Toe ons Perth toe kom kon sy net bietjie Eng. praat al is my man Eng. het ons maar baie meer met haar Afrikaans gepraat.

Dit was nie eers 2maande nie toe is dit net engels.Sy was in n privaat skooltjie waar net 5kiddies was en dit het haar baie gehelp.Die ouers praat nou nog en se dis ongelooflik dat sy so vinnig geleer het.Ek dink dis ook omdat sy wou :blush: Nou n jaar en 3maande later praat sy nes die Ozzies :ilikeit:[dis te ougat] en kan nie meer n woord Afr. praat nie wat vir my baie jammer is want nog steeds praat ek net Afrikaans met haar.

Sy kan dit goed verstaan maar dis waar dit bly :whome:

Moenie worrie nie jy sal sien als sal net in plek val.

Sterkte Ursula x

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Hello, Ursula

Dit was vir my die grootse bekommernis, en danksy die wonderlike mense op die forum....is ek baie meer rustig en weet dat my twee "OK" sal wees.

Baie dankie ook dat jy die tyd gemaak het om my te help!!!

Groete

Riëtte Joubert :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...