Jump to content

Diets


Dedrei

Recommended Posts

Hi Derei

Ek weet almal het sy/haar eie opinie. Ek is op Weigh-Watchers SA en ek dink dis baie prakties dit werk op 'n punte stelsel. Als wat jy eet tel sekere aantal punte.

Wat lekker is daarvan is veral aandete wanneer almal saam eet dan tel jy net alles wat jy maak saam en deel dit deur die aantal persone wat eet. Moet nou net 4 porsies uitskep as da 4 mense is anders ga jy te veel eet :ilikeit:

Wat ek hou daar van is jy leer om beter keuses te maak want volroom melk tel bv 4 punte waar vetvrye melk 1 punt tel vir 250ml. En jy kan daai stukkie kaaskoek eet as jy wil tel net die punte.

As jy gym kan jy ekstra punte kry vir seker hoeveelheid oefening.

En die rede hoekom ek dit doen is die motiveering van die groep. Almal daar wil gewig probeer verloor en weet hoe mens voel.

Ek het in een week die program gevolg en niks lekkernye geeet nie en ek het 2kg verloor ek cheat maar tussen in maar tel nie op wat ek verloor het nie.

Sterkte ek het geleer da is nie 'n quik fix nie :blush:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...