Jump to content

Geloof


Lourisa

Recommended Posts

Hi almal,

Ek wil graag iets met julle deel. Weet almal sal my getuienis verstaan nie, maar ek gaan probeer om dit so eenvoudig moontlik oor te dra.

Ek en my man het Desember 2006 ons 136 visas gekry en op die oomblik soek ons nog na die 'regte' werk.

Ons het reeds in Februarie 'n goeie werksaanbod gekry, maar soos met alle besluite neem ons dit na die Here toe en ons kry toe 2 (negatiewe) skrifte. Ons was baie verward en het nie geweet watter kant toe nie. Verstaan nou nog nie wat die doel is van alles nie, maar ons weet dat ons in geloof gegroei het! :ilikeit:

Anyway, die eerste skrif (2 Konings 4:38-39) was baie negatief.

Die tweede skrif (Jeremia 2:21-26) sê baie duidelik "hou jou voet terug". Ons het daai aand soos twee kinders in die huis rondgedwaal op soek na antwoorde op al ons vrae.

Maar ons weet ook uit ondervinding dat as die Here so iets gee, daar altyd 'n doel is. Ons pastoor wat nie van ons skrifte geweet het nie het ons gebel en ook 'n skrif gegee (Esegiëel 22:12), ook baie negatief. Iemand anders wat ons ken maar nie goed bevriend is nie, het 'n droom oor ons gehad waarin alles (al 3 skrifte) bevestig word. Die persoon het van niks van ons planne eens geweet of van enige skrifte nie!

Na 'n week toe gaan my man weer en bid oor die werksaanbod wat hy gekry het en hy maak die Bybel oop en druk sy vinger vinnig op 'n skrif en die verwysing van daai skrif is presies die een in Jeremia 2:25 wat sê "hou jou voet terug"! As dit nie die Here is nie!

Nou sit ons amper 3 mnde later en soek nog werk want ons het gevoel die Here het ons gewys om nie op daai oomblik oor te gaan nie. En as ons terug kyk toe ons 'n jaar en 'n half aansoek gedoen het vir ons 136 visas, alles het in plek geval vir ons en ons weet dis die regte besluit om te gaan ook in die wil van die Here, want ons het bevestiging gekry daaroor lank voor ons dit gekry het.

Maar ons geloof word nou tot die uiterste getoets om te sit en wag en kyk hoe die Here vir ons 'n weg gaan maak om daar te kom. Ons verval datum vir die visums is Oktober 2007. So, voor dan, sien ons uit na groot dinge wat die Here vir ons gaan doen en Sy Naam sal verheerlik word hierdeur.

Ja ek begryp ook dat jy 'n verstand gekry het om dinge self te redeneer en besluite te neem. Ons weet dit maar omdat ons nog altyd alles vir Hom gegee het maak dit anders, en bietjie moeiliker omdat jy absoluut moet vertrou op Hom om die regte deur oop te maak.

Ons sal julle op hoogte hou en weet dat hier 'n groot getuienis gaan wees na die onsekerheid wat nou in ons gemoed rondspeel oor 'Hoekom?" "Wat was nou eintlik die doel gewees?"

Ons het nog nie antwoorde nie maar staan vas in geloof want dis wat ons staande hou!

Hoop dit gaan vir iemand moed gee om vas te hou in daai woordjie 'geloof' want jy kan waarlik berge versit!

Groete

Charmaine

Link to comment
Share on other sites

Charmain,

Sjoe, ek haal my hoed af vir jou dat jy so openlik getuig en deel wat in jou hart is. Dit vat BAIE guts girl, en jy moet moed hou. Ek bid vir julle vir 'n werk, en dat die deur wat God vir julle wil oopmaak sommer gou sal oopgaan.

Jys reg, dis moeilik om hierdie dinge te verstaan (beskryf). Op die oueinde is net jy en God saam op daai pad (niemand anders nie ... oja, en manlief). Soms kry mens nie al die antwoorde nie. Soms kry jy meer as wat jy ooit kon dink... en dit net omdat jy Hom EERSTE gestel het en op Hom bly vertrou het! Ons almal kry dit nie altyd reg nie.

Dankie dat jy die guts gehad het om dit te deel. Hou ons asb. op hoogte ja!

Edited by Dedré
Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Ek wil ook graag met julle die volgende deel.

Ek het 'n baie goeie werk gehad. Het reeds bedank. Het vir 'n internationala maatskappy gewerk.

Verlede jaar December is ek die geleendheid aangebied om in Spanje ,Madrid te gaan werk in 2007. Maar ons het toe reeds besluit dat ons OZ toe gaan , Dit was in April 2006.

Ons het toe gese dat ons sal Madrid to gaan vir 'n LSD en dit dan in die Here se hande gaan plaas , vir 'n besluit.

Die LSD was fantasties gewees. Ek sou as Expad gaan werk het en alles sou betaal geword het. Kinders sou na Privaat skool gegaan het, Sou lekker blyplek gehad het ens...

Ons is toe terug en die vraag is gevra , Hoe gaan ons weet of ons die regte besluit neem? En hoe sal ons weet of dit is wat die Here wil he ons moet doen.

Ons het wel die offer gekry maar , glad nie as ex-pad nie en ons sou net om die kinders in skool te he, blyplek ens omtrent 1500 euro in die rooi gewees het . Dit sou 'n disaster gewees het .

On PR was ook nog nie goed gekeur nie en ons het erg begin twyfel wat om te doen .

Wel, soos die spreekwoord se, " Let go let God " het ons toe gevolg. Skielik het alles in plek geval vir ons , en uiteindelik het ons ons PR die 20st July gekry.

Gedurende die tyd het ons net gese dat ons geloof en vertroue in Jesus 100% moet wees. Ons ouers was baie geskok toe ons se ons gaan Immigreer, maar hulle het net gese dat , Neem net God saam julle en alles gaan reg wees.

En dit is wat ons doen . Die Here is ons Herder en sonder Hom sal ons niks kan vermag nie. Soos dit in Romeine staan " In God is ons meer as Oorwinnaars."

Groete in Jesus

Die bothas.

Link to comment
Share on other sites

Would God open doors, if it was not His will that we emigrate? :ilikeit:

He has opened doors by finding us a sponsor (we are waiting for visa approval) but if I think about it now, our main reason for leaving is fear-driven. I am now so unsure that this is what He wants for our life... :blush:

How can I be sure that this is His will?

Kim

Link to comment
Share on other sites

Polyanna, many Christians and churches in SA will respond to you by saying that fear is not from God and therefore that your reason for immigration is biblically unfounded.

They are absolutely correct in saying that fear is not from God but sadly, I do not think that they are realizing the bigger picture. Let me explain.

God, is all knowing, and all capable. He is therefore able to exploit our fears to His advance. As an example of this, think of the many monks who were taken captive by the Vikings during their blood campaigns in Europe (800 AD - 1200 AD).

At first it is impossible to comprehend why God would allow for such violent actions. The Vikings raided the countries. They plundered the towns and burned the churches. They took the monks who were able to read and write, captive.

Evil is certainly not from God but He is able to use it to advance His kingdom.

In the end, the good news was spread to the Vikings through the actions of their own violent campaigns. They were evangelized by their captives!

Also, for an example of the Bible look at Acts Chapter 8. God forced the early church in Jerusalem to witness beyond its borders by means of prosecution (Acts 8:1-8).

Note Acts 8:4 “Those who had been scattered preached the word wherever they went”.

Do not understand me wrong. I am not saying that you now must become a pastor or missionary if you want to immigrate. Not at all! But you can still go out and live for Christ in Australia and testify his name.

God works in mysterious ways but remember, He IS in control! Trust and have faith in Him.

WRT your dilemma and choosing to immigrate, I would say the following:

1. Offer to God your total life with a willingness to do this well. Question your motives to immigrate and ask yourself if what you are doing is in line with God’s will. Is there glory for God in your actions?

2. Walk in the Spirit. Learn to listen and be obedient. Read the Word of God and REFLECT. See James Chapter 4. “God opposes the proud but give grace to the humble” (4:6). Are the scriptures you receive in-line with your situation? Reflect on them and consider the context in which they were written.

3. Consider prior commitments and responsibilities. Look at your situation objectively but with humbleness and in total reliance to God. Do you see yourself in this new job, working and living for God? Does you current sittuation allow for you to immigrate?

4. Pray and ask for wisdom in your decision making. Do not underestimate the power of prayer.

5. Seek wise council. With this ask fellow believer colleagues, friends and family for their opinions. Also, consult senior elders of the church.

6. Take one step at a time, trusting God to open or close doors. Be prepared to advance through mistakes (See John Maxwell’s book ‘Failing Forward’).

Some examples of wrong motives:

1. Others expectations or peer pressure.

2. Your own self-centered ambitions and/or expectations.

3. Desire to travel, or to escape. (Escape is mainly fear-driven).

4. An attempt to win God’s favour. – If this is your reason, you will never achieve peace, not even in Australia.

I hope it helps. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Sparrow

Thank you so much for taking the time to answer my posting. :ilikeit:

You have given me a lot to think about and reflect on.

Kim

Link to comment
Share on other sites

EK verstaan baie van hierdie vrae en antwoorde. Ons is ook daar. Ons is baie aktief in ons kerk betrokke, is nog steeds, maar ek is al klaar in die situasie dat almal vir my bid en my behandel asof ek gebacksilde het of iets.

Ek was twee maande terug nog op 'n sendingtoer saam met die gemeente. Een van die min wat maar altyd bereid is om sulke goed te doen, by the way. Meeste van die ouens wat kritiek teen my het, het ook 'n verskoning gehad toe ons moes uitreik na Afrika se mense. Hoekom is hulle dan nog hier?

In elk eval, ek voel die Here kan ook begin om jou in ou hart te waarsku, net soos Josef en Maria gewaarsku was. Dis nie altyd verkeerd om te vlug nie.

dis ook nie verkeerd om na die Beloofde land uit te sien nie.

Prys die Here vir sy genade! My vriende wat reeds in Oz is, prys Hom elke dag vir die wonderlike dinge waarmee Hy hulle geseen het! En ek dank Hom alreeds vir wat Hy gaan doen.

Sien julle. Be blessed!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...