Jump to content

Biltong Resepte asb...


Lynnie

Recommended Posts

Hallo!!

Kan iemand my asb help met 'n lekker biltong resep? Ek het 'n paar resepte op die internet gekry, maar sal graag by julle ook wil kry :ilikeit: Ons het 'n biltong boks van SA af saamgebring, maar die resepte wat hulle gee lyk vir my heeeeltemal te kompleks.... :whome:

Ek wil lekker nat biltong maak B):D

Enige raad/resepte sal waardeer word...

Baie dankie :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Lynnie,

Ek het heelwat resepte probeer en heelwat Biltong weggegooi ook! My raad is koop die Biltong Spice by die SA shops, hulle werk baie lekker en smaak sommer vorentoe! Hulle voer dit van RSA in jy kry baie soorte maar ek gebruik die "Freddy Hirsch" (ek dink noem hulle dit).

Cheers

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Baie dankie - ek het die spices ?(dankie tog vir die Friendly Grocer en Springbok Foods), maar is nie heeltemal seker oor die prosedure nie... Party resepte se om dit te week in asyn vir 2 ure, ander se weer vir 48 uur!? Ek wil net weet wat werk en presies wat mens moet doen en vir hoe lank ens... :ilikeit:

Ek het ook al baie keer biltong by Springbok foods gekoop, maar dit is nie so lekker nie :blush:

Link to comment
Share on other sites

My metode:

Sny die Biltong in so 20mm duk snitte ( Saam met die grein)

Gooi so een teelepel Bicarb by die spice

Vryf die spice in op albei kante en ook die 20mm sy kante

Gooi bietjie Bruin asyn onder in die bak(bak wat dig seël)

Pak eerste laag sprinkel Asyn bo op

Pak tweede sprinkel asyn bo op

Ensovoorts tot al die stukke in is en laastens bietjie Asyn op die boonste laag!

Maak toe en laat lê 24 Uur ( draai bak om iewers in die middel laat Asyn deurloop)

Haal uit en pak Biltong laag vir laag met daai "groot kombuis toiletpapier" tussen in om dit droog te maak!

Hang tot hy reg is vir jou!

Daai storie van jy moet die ergste spice afvee of afspoel met Asyn is sommer nonsies! Jy kan dit voor jy spice ook gou deur Asyn trek maar ek proe nie redig die verskil as ek dit doen nie!!

Dit is maar my way en hy werk 100%

Moenie bang wees om te experimenteer nie!!

Cheers!

Link to comment
Share on other sites

ons laat die vleis le in die asyn en spices net vir so 4-5 ure en draai gereeld, somer so terwyl ons braai. Hang dit in die kassie en is reg so 2-3 dae later. (nat)obviously hoe langer dit hang how droe gaan dit wees.

Link to comment
Share on other sites

Vreeslik baie dankie!!! Kan nie wag om te begin eksperimenteer nie, my mond water al :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

Wie weet - dalk kan ek my Ozzie pelle convert van Jerky na Biltong :whome: :whome: :whome: (maar het nou al agtergekom, hulle hou nie van sout nie).

Thanks Julle :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ek het die klom by my werk al lankal verslaaf! Ek moet dit al rond smokkel by die werk want ek kan nie vir almal gee nie dit kos my n' fortuin!! :ilikeit:

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

ons laat die vleis le in die asyn en spices net vir so 4-5 ure en draai gereeld, somer so terwyl ons braai. Hang dit in die kassie en is reg so 2-3 dae later. (nat)obviously hoe langer dit hang how droe gaan dit wees.

Hi Bbop,

Ja bleikbaar werk dit ook as jy hom net so 4 uur laat le, ek het nog nie so kort probeer nie! Ek het maar die metode van my Pa "adopt" wat hy al die Jare die Wilds Biltong gemaak het, dit is waar my 24 Uur vandaan kom!

Maar ek hou van eksperiment, so ek gaan so paar stukkies probeer met jou metode ek sal jou op hoogte hou wat ek dink van die smaak!

Groete

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Ok - so moet dit bruin asyn wees? En watter snit vleis dink julle sal die lekkerste nat biltong (met BAIE vet :whome: ) maak?

Baie dankie :ilikeit: :ilikeit:

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Yip, Bruin Asyn! Al die resepte wat ek voorheen gesien het en almal wat ek mee gesels se Bruin Asyn!

Ek gebruik "Silverside" of "Topside" maar ek hou meer van die "Silverside" die stukke wat mens kry is gewoonlik makliker om te sny en het ook gewoonlik meer Vet aan! Maar dit hang net af hoe die Slagter hom sny. Ons het n' "Wholesaler" naby ons so ek koop sommer lekker groot stukke van so 3 tot 4kg elk. My box kan 8Kg Biltong op n' slag droogmaak!

Jy kan natuurlik enige snit Vleis gebruik (hoe beter die kwaliteit/Snit Vleis hoe beter en sagter die Biltong) maar ek het glad nie geld om "Rump Steak" te gebruik vir Biltong nie.

Ek kry die Silverside so tussen $8 en $10 n' Kilo hang af van die specials!

Groete

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir al die raad...

So het jy ook 'n Biltongmaker gebring? Ek is nogal skrikkerig om myne te gebruik - nou-nou maak ek droog :P:lol::rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir al die raad...

So het jy ook 'n Biltongmaker gebring? Ek is nogal skrikkerig om myne te gebruik - nou-nou maak ek droog :P:lol::rolleyes:

Nee man, moenie skrikkerig wees nie!Kap hom flou jy leer gou en so na jou 3de "Batch" weet jy presies hoe jy hom wil he! :ilikeit:

Ek het my Biltong box self gemaak, ek sal bietjie fotos neem vanaand en vir jou wys! Net n' Plastiese "Container" op sy kant gedraai met stokkies waar die Biltong kan hang, n' Computer Fan, Liggie vir bietjie hitte, en Fly Screen oor al die gate! (daai goedjies kom enige plek in as jy hom nie mooi seel nie).

Groete

Link to comment
Share on other sites

Wow maar jy is vindingryk!!! 'n Boer maak 'n plan ne?? :ilikeit::whome::ilikeit:

Baie baie dankie vir al die raad en motivering :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ek het my Biltong box self gemaak, ek sal bietjie fotos neem vanaand en vir jou wys! Net n' Plastiese "Container" op sy kant gedraai met stokkies waar die Biltong kan hang, n' Computer Fan, Liggie vir bietjie hitte, en Fly Screen oor al die gate! (daai goedjies kom enige plek in as jy hom nie mooi seel nie).

Ja nee, ons sinne ook - werk soos 'n bom!

Ons gebruik wit gedistilleerde wit asyn en ribeye vleis met vet..

Edited by bbop
Link to comment
Share on other sites

Ek het my Biltong box self gemaak, ek sal bietjie fotos neem vanaand en vir jou wys! Net n' Plastiese "Container" op sy kant gedraai met stokkies waar die Biltong kan hang, n' Computer Fan, Liggie vir bietjie hitte, en Fly Screen oor al die gate! (daai goedjies kom enige plek in as jy hom nie mooi seel nie).

Ja nee, ons sinne ook - werk soos 'n bom!

Ons gebruik wit gedistilleerde wit asyn en ribeye vleis met vet..

bbop en KangaRoux, julle moet asb sommer 'n foto van elk van julle biltong bokse op die forum post as julle nie omgee nie, ons wil baie graag sien :) :) . Ons wil graag ons eie boks maak, het so bietjie idees nodig :whome:

Edited by Scarlette
Link to comment
Share on other sites

bbop en KangaRoux, julle moet asb sommer 'n foto van elk van julle biltong bokse op die forum post as julle nie omgee nie, ons wil baie graag sien :) :) . Ons wil graag ons eie boks maak, het so bietjie idees nodig :whome:

Wat 'n great idee!!! Asb doen :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Hier is my Box ongelukkig leeg op die stadium :closedeyes: Maar gaan hom beslis vinnig weer "Stock :ilikeit:

Groete

post-13929-0-90830100-1344943500_thumb.j

post-13929-0-86790800-1344943518_thumb.j

post-13929-0-85898000-1344943544_thumb.j

post-13929-0-46567700-1344943576_thumb.j

post-13929-0-67933100-1344943591_thumb.j

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Baie dankie KangaRoux! :ilikeit: Ek moet se eks baie beindruk, ons het juis so 'n krat by die huis, maar het nie vir een oomblik gedink dit sal werk vir 'n biltong boks nie. Jy is baie kreatief! B) Ek gaan dit verseker vir my man wys :)

Link to comment
Share on other sites

I think I will have to find someone with a container to take my biltong box across. Its my No. 1 favourite food. I use brown vinegar to stop any mould and a tad of brown sugar with biltong spice from Berliners butchery here. Too much sugar and it tastes like chinese biltong, eish what a way to waste good meat making it as sweet as honey! Cant wait just put a batch in now, also nice with chilli spice and then here they have now started doing really 'ummh shall I say interesting' things. you dry your biltong and then throw any spice from your spice cupboard on to it. Is nothing sacred any more!! its like taking good old=fashioned romary creams and making it mint and caramel flavoured LOL.

Link to comment
Share on other sites

May,

Yip thats the way, I too make some Chilli Bites I dont have a hard and fast recipe, I just chuck in some Chilli Powder, Cayenne Pepper, and dried crunched Chilli! Very nice!

I must add I rarely have touble with mold, only time I had a little was when it was raining for a week(all the moisture in the air). Other than that nothing, must be the Hot Dry Weather here in Perth!! But it was so little I could whipe it off with a Brown Vinegar soaked cloth, no biggy!

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Het iemand al droewors gemaak? Dit is seker 'n hele ander storie?

Jou boks lyk awesome KangaRoux :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Scarlette,

Ja die plastiek Box werk lekker want mens kan hom baie skoon hou, Hout Boxe absobeer gewoonlik die Bloed en Asyn dan kan jy hulle nie lekker skoonmaak nie! Higiëne is die belangrikste as dit by Biltong kom!

Groete

Link to comment
Share on other sites

Het iemand al droewors gemaak? Dit is seker 'n hele ander storie?

Nee nog nie maar ek gaan beslis probeer binnekort! Ek het n' "Mincer" wat ook Dermpies kan stop. Ek sien die SA shops het Droewors spice ook! Sal dit bietjie n' probeerslag gee!

Link to comment
Share on other sites

My DH also built a box with a big plastic tub & a fan (no light), we got biltong spice from Springbok Foods and Apple Cider vinegar (brown), and we used 3kgs of silverside, cut with the grain (ask the butcher) and marinate 24 hours in the fridge in layers as above. We bent some plastic coated big paper clips and sterilised them in boiling water (just in case) to make hooks. It came out very lekker. This time we are adding a little bit more coarse salt and a little bit of worcestershire sauce (because it wasn't quite salty enough). We have a batch in the fridge marinading at the moment. :D

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...