AllisonW Posted January 20, 2009 Report Share Posted January 20, 2009 Thanks for the interesting discussion. I have my own dilemma as my oldest will be 6 in Dec. We are hoping to leave in 2010 from June onwards. I was going to keep him back in the nursery school until we arrived but i have decided after comments from Dax and others to let him start in Jan 2010, even though he only turns 7 in Dec. He will be 6 but he is really mature and doing well with concepts. I dont want him to be older then his peers.Thank heavens my other one will only be 4 when we leave and will start school there from the beginning.Keep the discussion going as it is very helpful!Al Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Toitjie Posted January 20, 2009 Report Share Posted January 20, 2009 Hi, dankie DAXgelukkig is AL hulle kinder DVD's in engels, en ek maak 'n speletjie daarvan elke middag as ek hulle gaan haal en huistoe ry, dat ek hulle vra "wat is 'n boom in engels" , 'n blom ens, so hulle kompeteer met mekaar om eerste vir my te seongelukkig het sy geen engelse maatjies nie, so ek probeer maar, maar sy is nie altyd happy oor die ingels niedis maar ons ma's se lot om altyd skuldig te voel oor als en ek voel klaar skuldig dat ek haar in 'n omgewing gaan sit waar sy niemand verstaan nie. mens is so bang jou kinders kry 'n knou weg of ietsmaar dankie vir die raad, en as ek sien hoe almal se kinders aanpas, weet ek ek moet nou net ONTSPAN!yolandi Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Chris & San Posted January 20, 2009 Report Share Posted January 20, 2009 Hallo Yolandi,dit is maar normaal vir elke ma (en pa) om te worry oor hoe jou besluite jou kinders se toekoms gaan raak. Ek glo egter dat die besluit om Australie toe te gaan die beste moontlike besluit vir ons kinders is. Dit mag wees dat hul aan die begin n bietjie gaan sukkel maar as ek luister na al die SA's wat reeds daar is gaan dit eintlik maar die ma's & pa's wees wat moeiliker aanpas. Terwyl ons nou nog nie daar is nie, .......... laat ons maar saam worry, eendag kan ons ook vir ander raad gee oor hoe maklik ons kinders aangepas het.Hoop ek sal jul in 2010 in Canberra sien. Hou asb kontak dan kan ek jul laat weet hoe ons dit ervaar as ons daar kom.Tata!Sandra Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sibella Posted January 20, 2009 Report Share Posted January 20, 2009 Weet julle waaroor moet julle eintlik bekommerd wees? Dat julle kinders binnekort nie meer Afrikaans gaan praat nie wat vreeslik hartseer is.Dis eintlik so ironies, voor jy trek bekommer jy jou vreeslik oor of hulle dit gaan maak met die engels en alles, en binne 'n jaar praat jou kind net Engels dan moet jy hulle heeltyd herhinner om Afrikaans by die huis te praat!! Dis nou as jy wil he hulle moet.Party mense se dis 'n mors van tyd om nog Afrikaans te praat en hier in Engeland is baie Afrikaanse ouers wat hulle kinders Engels grootmaak.Maar dis baie goed om 'n kind tweetalig groot te maak - my kind het heel lekker gebonjour in Frankryk en gracie in Italie. My man kon lekker afluister as hulle skinder toe hy in Holland gewerk het. So moedig tweetaligheid aan - jy doen jou kind 'n groot guns.So onthou julle Afrikaanse boeke en DVD's en PRAAT AFRIKAANS. Net as as julle wil... Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
MANDIBRENT Posted January 29, 2009 Report Share Posted January 29, 2009 Our daughter turned 6 in May, when we came here (6 months ago) they put her in Grade 1 (she was in Grade R in SA), we were so stressed about it thinking she wouldn't cope but she brought home the most beautiful report at the end of the year - all A's and B's! She is going to Grade 2 next year - her best little friend in SA who is a year older than her is also going to Grade 2.Maybe it helps that we're english speaking, well to be honest she has picked up the ozzy accent so quickly she's actually ozzy speaking Hi Brissy Bessies,I am soooo relieved to hear your daughter coped, even though she was put straight into grade 1 at 6 years of age. My daughter turns 6 in March and is currently in Grade R in SA. We are hoping to be over in April 2009 and I was very concerned about the big leap from grade R to Grade 1, but now Ii feel better. I also have a 12 year old boy who is turning 13 in May 2009 and he is currently in Grade 7 in SA. So once we get over there he will go straight to High School - can you beleive it - High School - my little boy. Needless to say he is thrilled at the prospect, just hope he copes as well. Fortunately Ii regard both my kids as strong individuals with strength of character, so I hope this will help them manage.CheersMANDY Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
plsd2bgone Posted April 2, 2009 Report Share Posted April 2, 2009 Ek is so jaloers op julle almal ek sit hier in koue NZ maar voel die selfde as julle. Het ook deur dit alles gegaan en gaan nog steets deur dit. Het seun van ses en a.g.v. die swak skole in SA het hy met groot agterstand begin. Danksy skitterende skole en onderwys hier is my seun binne 1 jaar up to standard en ek sal altyd dankbaar wees. Dankie vir al jul woorde dit maak dit makliker hier en ons voel nie so alleen nie Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Kaapstad Posted February 16, 2010 Report Share Posted February 16, 2010 Hi DaxJy lyk asof jy baie weet van die skool sisteem in Auz. Enige goeie raad vir year 2 vir 'n kind wat van 'n afrikaanse skool af kom en Junie in Sydney iewers gaan begin. Ek het reeds met engelse klasse begin vir hom en hoop dat hy darem goed sal kan lees wanneer ons daar aankomHier is 'n paar handige werks-velletjies vir julle kinders as hulle begin woorde herken en "decode". Die werks-velletjies help met "blends" sowel as woords-begrip (comprehension).Kyk daarna, en indien julle dit handig vind, laat weet my en ek pos nog sulkes. Hou net in gedagte dat kinders op Gr 00 - 01 vlak mag dalk 'n ouer persoon se hulp nodig hê met die werks-velle, maar as hulle eers die algemene idee het, behoort hulle dit makliker te vind.Die werks-velle is "printer-friendly", en sal van enige printer af "print".Dax Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Toitjie Posted November 29, 2010 Report Share Posted November 29, 2010 I want to revive this thread. Now that our visa process has started moving again, i need to think carefully about our entry dateMy daughter will be 7 next year and is already enrolled for Grade 1 in Pretoria. IF our visa comes through and IF we can sell our property, should I allow her to finish Gr 1 or should be get there ASAP in the middle of the year? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.