Jump to content

Laaste stuiptrekkings


Biltongboer

Recommended Posts

Sterkte broer, jy's amper daar en die begin van groot nuwe dinge is net om die draai.

Link to comment
Share on other sites

So gaan dit al 'n hele maand lank - een afskeid op die ander - met dieselfde mense by meeste van hulle. Mens sou sweer ons is Brad en Angelina, met die paparazzi wat ons agtervolg...

Wil net 'n eiertjie van die "familie" se kant le. Indien die familie en vriende nie belangstelling toon nie, word na die tyd ook kommentaar gelewer dat niemand belangstel nie. Ons wat ongelukkig moet agterbly, al wil ons nie, kan maar nie wen!

En onthou dis die familie en vriende wat in jul opgewondenheid gedeel het toe dinge begin uitwerk het en in die frustrasies gedeel het wanneer daar dalk drooggemaak is met 'n dokument of iets, wat nou skielik in die pad is.

Ons neem ook afskeid die 13de en 14de September, en ons vat hul lughawe toe die 21ste, maar glo my na al die kommentaar wat hier gelewer is, laat dit 'n mens nogal wonder wat die regte ding is om te doen tydens sulke geleenthede.

Good Luck aan almal wat binnekort vertrek. ;)

A

Link to comment
Share on other sites

Wil net 'n eiertjie van die "familie" se kant le. Indien die familie en vriende nie belangstelling toon nie, word na die tyd ook kommentaar gelewer dat niemand belangstel nie. Ons wat ongelukkig moet agterbly, al wil ons nie, kan maar nie wen!

En onthou dis die familie en vriende wat in jul opgewondenheid gedeel het toe dinge begin uitwerk het en in die frustrasies gedeel het wanneer daar dalk drooggemaak is met 'n dokument of iets, wat nou skielik in die pad is.

Ons neem ook afskeid die 13de en 14de September, en ons vat hul lughawe toe die 21ste, maar glo my na al die kommentaar wat hier gelewer is, laat dit 'n mens nogal wonder wat die regte ding is om te doen tydens sulke geleenthede.

Good Luck aan almal wat binnekort vertrek. :o

A

Ek praat nie van familie en vriende nie, ek praat van sogenaamde "kenisse" wat nie eens huisvriende van ons is nie.

En, daar was niemand wat ons vreugde gedeel het nie, almal het gebid dat ons dokumente sal wegraak en dat ons aansoeke onsuksesvol sou wees.

Dis juis die punt, die mense gun ons nie 'n beter toekoms as hulle nie deel kan wees daarvan nie. ;)

Link to comment
Share on other sites

Die tyd raak nou min ons vlieg oor 2 weke. Die familie se hulp die laaste paar dae maak n groot verskil. Enige hulp hoe klein is baie werd. Dis net die afskeid waarna ons nie uitsien. Dink dit moet so gou as moontlik verby wees. Sterkte aan almal wat die maand vlieg. ;)

Link to comment
Share on other sites

Only father-in-law came with to the airport and we were so glad we for that. We said goodbye to everyone the weekend before. The queue for check-in was reminiscent of Home Affairs applying ofr a passport. There were so many people and it was chaos. Add to that our three tired and emotional children.... Not having to say goodbye to people at the last minute made it a lot easier. We could focus on our children and on the forthcoming trip. As it was, when we had booked in, we had to rush through. No time for long chats and goodbyes.

(and we had forgotten the darn biltong and had to buy bad-tasting, expensive stuff at the duty free, but we had promised the kids... ;))

Link to comment
Share on other sites

More almal,

BB wil net se, ek stem saam dat hierdie n journal is vir jou vertellinge. Die meeste en oormeerderheid sien uit na jou, die 4vannemerwes en ander se vertelling oor hulle werdervaringe van begin tot einde. Of dit nou lekker of sleg was, met of sonder trane, met of sonder baklei maak nie saak nie.

Elkeen het die keuse om te lees wat hy wil, as jy nie van iets hou nie moet dit nie lees nie ander wat daarvan hou sal dit wel lees en waardeer.

Jy was n absolute ligstraal in n tydjie toe dit baie donker was vir die Clark's al weet jy dit dalk nie, en so was baie ander forumiete.

Dit is ook so dat elkeen gergetig is op sy eie opinie en dit seker kan lig as hy wil, maar as dit begin lelik raak hou dit liewer vir jouself of stuur n PM met jou kommentaar soos bitisbitis.

My dreigement staan nopg dat as jy verdwyn ek jou sal opspoor maak nie saak waar jy is nie. My dag en week is net nie deiselfde as BB nie iets kwyt geraak het om die hart en lag snare te laat roer nie.

Baie sterkte vir jou en jou familie in die laaste 100 tree na die vlug, ons is self besig met n wedren om die laaste goed uit te sorteer so hou so aan asseblief.

Baie sterkte en groete

Rene

Link to comment
Share on other sites

Agreed Johnny and Rene, I think I was having a bad day and BB's day was no better. We have made up and all is done, I think we dealt with it very well. Good on us BB... LOL

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...