My ouma en oupa is kaalvoet oor die Drakensberge, nou sit ek kaalvoet in Melbourne.
Immigrasie is sover die moelikste ding wat ek nog in my lewe gedoen het, ok, dit was nie slim om dit met 'n drie maande oue babatjie aan te pak nie, maar ons moes die geleentheid gryp toe hy verby kom. Ek en my man en twee kinders is nou 6 maande hier en sover survive ons nog. Ek hoor ek moet 2 jaar uithou voordat die verlange gaan minder word. Ons skype maar vir ouma en oupa en praat gereeld van die familie sodat die kinders sal onthou wie hulle is.
Dis nooit 'n maklike keuse nie:
Die kinders word groot saammet oumas en oupas en ooms en tannies en niggies en nefies wat vir hulle baie lief is
vs
Die kinders word groot waar hulle veilig is en 'n toekoms het.
Ons het ons keuse gemaak, en nou moet ons dit net survive. We'll get there.
Ek wil julle vertel van Susan Miller. Sy het 'n ministry oor hoe "moving house" vrouens beinvloed.
Hier is 'n uitreksel uit haar boek - "After the boxes are unpacked":
"Bill's off at work, happy as he can be. I get the children situated in school, plug them into soccer. They're happy ... And here I am ... I sat in my living room with all those boxes, and I just cried. I said, 'I am so alone, Lord. Where are you in this move?' "
- Susan Miller
Haar website:
www.justmoved.org
Australie is 'n great plek, en ek is baie dankbaar vir die manier waarop die ausies en al die Suid-Afrikaners ons laat welkom voel het. Hierdie forum het my ook baie gehelp. Dis goed om mekaar te ondersteun.
Question
Elana Coetzer
Hi,

Hoop julle (en ek) pas aan in Australie!!!
Elana
Link to comment
Share on other sites
30 answers to this question
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.