Jump to content

Pretoria na Melbourne


Lindie

Recommended Posts

Middag al die SA's wat oppad Oz toe is! Genade ek het nie besef daar is so groot uittog van SA af oppad hierheen nie.

Woordjie van bemoediging vir jul almal... dis swaar maar deur en deur die moeite werd!

Ek en my kids is nou al 'n jaar lank in Perth op 'n PR visa... so far so good.

Sterkte vir julle almal

:whome:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hallo aan almal in Melbourne en die oppad na Melbourne...

Ons is nuut hier op die forum en kan net dankie sê vir almal wat hulle info hier deel. Ons het alreeds so baie gekry! Dis absoluut wonderlik en weereens dankie!

Ek en my man is ook besig met ons 457 visa. Ons wag nou net vir die 'final approval'.

Dit klink darem asof ons ook vroeg in die nuwe jaar in Melbourne sal wees.

So - Lindie, Tanja en Cecile, kyk uit vir ons...

Groete

Philipp & Lana

Link to comment
Share on other sites

Hi Phillip en Lana

Welkom by die forum - mens raak gou "addicted" en kry ongelooflik baie info hier. Ek dink all die mense se kennis saam kan definitief 'n paar boeke skryf.

Dit was lekker om julle nou die aand te ontmoet - ek wens nou ook ons kon Mellies to gaan. Dit klink asof die hele Suid Afrika daar gaan land.

Laat weet as julle iets nodig het.

Chat later

Brenda & Nick

Link to comment
Share on other sites

Hi Philip en Lana

Ons is nou so maand hier in Melbourne en geniet elke oomblik daarvan. Ek kan nog niks negatief se nie. Laat weet as julle kom dan kom ons so bietjie bymekaar. Sterkte met die tyd wat voorle. Maar glo my mens kom daardeur en dit is die moeite werd.

Ronell

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...