Jump to content

Pretoria na Melbourne

Lindie

Recommended Posts

Hi,

Ons het al 'n paar van die koffie club / braai byeenkomste bygewoon en dit is altyd wonderlik om soveel mense te ontmoet wat in dieselfe bootjie is en dieselfde opgewondenheid en bekommernisse deel. Ons het egter nog nie by een van hierdie ooreenkomste mense ontmoet wat ook Melbourne toe gaan, met wie ons voor die tyd kan begin om nuwe vriendskappe te bou, wat ons weer kan voortsit in Melbourne nie. Ek weet nie of daar enige iemand anders is wat dieselfde voel nie, maar ons sal graag almal van Pretoria wil ontmoet wat oppad is Melbourne toe. Wat dink julle, sal ons so iets kan reel?

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Ons vier vlieg 30 Junie Melbourne toe, via Sydney natuurlik. Land 1 Julie. Wanneer gaan julle oor?

Link to comment
Share on other sites

Hi Huisvrouki,

Sodra ons daardie langverwagte visa kry. Paper based aansoek gelodge op 28 Augustus 2007, so ons wag nog in spanning.

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Sal julle graag wou ontmoet maar ons tyd het uitgehardloop ons vlieg die 28ste Melbourne toe. Dis ons en twee seuntjies 2,5 en 13 maande.

PM my as julle iets wil weet, sal enige tyd vir julle tips gee sodra ons daardeur is.

Groete,

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Hi Tanja,

Dankie, ons sal definitief van jou offer gebruik maak. Sterkte vir julle groot trek. Ons sal mekaar dan in ons nuwe tuiste ontmoet.

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Anybody else?

...from Jhb then, or North West

Link to comment
Share on other sites

Hi Lindie

Ek dink ons moet rerig reel om bymekaar te kom. Klink na 'n goeie idee.

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Ek is ook oppad Melbourne toe - wag net in spanning vir my 176 visa! (Het 8 Maart online gelodge, so is tegnies gesproke nog early days (al voel dit nie so nie!)

Indien alles goed gaan behoort ek so teen +- Okt 2008 in Melbourne te wees - hoe gouer hoe beter.

Sien uit om van julle dalk nog voor die tyd in Pta of later in Melbourne te ontmoet! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal. Ons is nou al van die einde Maart hier in Melbourne. Het van Centurion af hierheen gekom op 'n 457, ek, my man en seuntjie (20mnde)

As enige van julle enige vra het of dinge wil weet laat weet my gerus by ilse@chairman.co.za

Daar is hierdie Sondag die 25ste 'n lekker SA's bymekaarkoms en klink of dit gaan groot wees.

Sterkte met al die reelings en hou vas aan daai drome.

Ilse

Link to comment
Share on other sites

Dis my eerste keer op hierdie site so verskoon as dit nie werk/lyk soos dit moet nie.

Skimp al 2jr hier by die werk dat dit in die mpy se belang sal wees as ek in Melbourne gaan werk.

Maandag oggend 08:10 stap my baas in en se alles is ge-approve gaan sien so-en-so in HR en tref jou reelings! Liewe ouers, sommer net so! Eerstens het ek 2 dogters, 19 en 22 en trou in Julie!

Anyway, baie dinge om uit te sort maar ten minste reel die werk alles, reken ons (ek em my toekomstige vrou) en maybe een van die kids sal in 'n paar maande in Melbourne wees.

Link to comment
Share on other sites

Ons is op pad Melbourne toe op 'n 457. Ek, my vrou en ons 6maande oue dogtertjie. Gelukkig is my skoonouers ook op pad, so ons vat 'n stukkie "support network" saam. Ons vertrek 21 Augustus. Laat weet wanneer ons gaan kuier!!

Link to comment
Share on other sites

Daar is BAIE BAIE Suid Afrikaners in Melbourne. Insltuitend Bridge wat vir ons koffie klubs gereel het vroeer die jaar. LAAT WEET HOE DIT GAAN BRIDGE.

Daar is n koffieklub om 14h00, Sat 14 Junie 2008 by Irene Dairy. Ek is seker julle sal mense ontmoet wat Melbourne toe op pad is...

Link to comment
Share on other sites

Halo almal,

My man se visa is die 8ste Mei goedgekeur en hy vlieg na al die gewag VANDAG.

Sy vlug is 6 uur vanaand via Sydney, na Melbourne. Hy kom middel Des terug vir die laaste kersfees saam met die familie en dan beplan ons om die 3de Januarie almal uit te vlieg. Ons trek gaan al die eerste week in Okt. Sterkte vir almal wat nog in die wag proses is.

Cecile

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Ons is nou hier in Melbourne 'n week, het 2 toddler seuntjies 14 maande en 2,5. Laat weet as daar ander is wat klein maatjies het wat graag wil speel. Die ander wat nog aan die kom is, laat weet maar dan begin ons maar so speel groepie, ten minste is daar darem afrikaanse maatjies om te nooi op hulle verjaardae :thumbdown:

Praat weer

Tanja

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
Hi,

Ons is nou hier in Melbourne 'n week, het 2 toddler seuntjies 14 maande en 2,5. Laat weet as daar ander is wat klein maatjies het wat graag wil speel. Die ander wat nog aan die kom is, laat weet maar dan begin ons maar so speel groepie, ten minste is daar darem afrikaanse maatjies om te nooi op hulle verjaardae ;)

Praat weer

Tanja

Hi Tanja

Ek kom sopas van Melbourne af - op LSD trip. Moet net noem - die senuwees kou en die emosies is op 'n roller coaster ride!

Ons 176 (state sponsored) visa is reeds ingedien in Mei '08. EK neem aan dit sal so jaar neem voor ons die PR visa's het.

Maar ongelukkig is my seun in 2009 in matriek, so ons sal maar geduldig wag dat hy klaarmaak voordat ons die wortels uittrek hierdie kant. Wens julle alles wat goed is toe in Melbourne. Teen die tyd dat ons daar is is julle al behoorlik ingeburger!

Laat weet maar wat die plekke is om te woon in Mel!

Mooi loop

Retha

Hi Retha,

Hoe gaan dit het jy die sightseeing geniet? Hoor julle weer was maar effens goor. Ons vlieg Saterdag vir ons 2 weke en ek kan nie wag nie. 'n Vriendin in Brisbane se ek moet swemklere inpak want dis lekker warm .... maar dis maar moeilik om so te pak as dit so koud is hier. haha

Sê maar groete

Anni ;)

Dit is great as 'n mens darem weet waarna toe jy gaan. My man het 'n LSD gedoen en ek en die seuns het maar hom geglo en saam gepickle. Gelukkig het dit my wildste drome oortref.

Sterkte vir julle en jou seuns se laaste jaar volgende jaar.

Ek sal so nou en dan post opsit dan lees julle maar wat die ungerers aanvang.

Groete

Tanja

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi Lindie

My naam is Riaan en my vrou Jacolize en ons 3 kinders is ook op pad Melbourne toe.Nou eers my graad geakrediteer.Aansoek is in die proses om in gedien te word.My suster is reeds 18 maande daar en is baie gelukkig.Ek was nou net vir twee weke in Melbourne.Ons sal graag wil ontmoet om dit met julle te bespreek.

Riaan

www.topcarpets@mweb.co.za

Hi,

Ons het al 'n paar van die koffie club / braai byeenkomste bygewoon en dit is altyd wonderlik om soveel mense te ontmoet wat in dieselfe bootjie is en dieselfde opgewondenheid en bekommernisse deel. Ons het egter nog nie by een van hierdie ooreenkomste mense ontmoet wat ook Melbourne toe gaan, met wie ons voor die tyd kan begin om nuwe vriendskappe te bou, wat ons weer kan voortsit in Melbourne nie. Ek weet nie of daar enige iemand anders is wat dieselfde voel nie, maar ons sal graag almal van Pretoria wil ontmoet wat oppad is Melbourne toe. Wat dink julle, sal ons so iets kan reel?

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
Hi Retha,

Hoe gaan dit het jy die sightseeing geniet? Hoor julle weer was maar effens goor. Ons vlieg Saterdag vir ons 2 weke en ek kan nie wag nie. 'n Vriendin in Brisbane se ek moet swemklere inpak want dis lekker warm .... maar dis maar moeilik om so te pak as dit so koud is hier. haha

Sê maar groete

Anni :rolleyes:

Hi Anni,

Ek antw so effens laat maar -

Ja die trippie was heerlik, ons het selfs by die 12 Apostles 'n draai gemaak - nou wel nie die heelpad met die great ocean road gery nie - dit sou te lank neem! Ons is met die Princess Highway, deur Forest en het by Apollo Bay die gr8t ocean road geneem tot by 12 Apostles. Vandaar deur Daylesford tot in Bendigo - en ook 2 dae in Bendigo oorgeslaap (gold rush town), so 150 kom van Melbourne af. Die platteland is pragtig maar die grootste dorpies is Ballarat en Bendigo - so 80 000 mense.

Die ander dorpe maar so 30 000 of minder. Ons doen aansoek op 'n 176 (Vic state sponsorship). Ek is 'n math/science teacher maar het net 2 jaar in my lewe skoolgehou - so ek weet nie of ek vir die kids van die stad kans sien nie!

Kon jy toe swem in Brisbane?

Retha

Link to comment
Share on other sites

Hi Retha,

Dit is great as 'n mens darem weet waarna toe jy gaan. My man het 'n LSD gedoen en ek en die seuns het maar hom geglo en saam gepickle. Gelukkig het dit my wildste drome oortref.

Sterkte vir julle en jou seuns se laaste jaar volgende jaar.

Ek sal so nou en dan post opsit dan lees julle maar wat die ungerers aanvang.

Groete

Tanja

Hi Tanja,

Klink of dit baie goed gaan in Melbourne - het julle al huis gekoop en 'gesettle'? Sal graag wil weet waar om te bly indien ek Melbourne toe kom i.p.v vic platteland. Tyd sal leer!

Retha

Link to comment
Share on other sites

Hi Tanja,

Klink of dit baie goed gaan in Melbourne - het julle al huis gekoop en 'gesettle'? Sal graag wil weet waar om te bly indien ek Melbourne toe kom i.p.v vic platteland. Tyd sal leer!

Retha

Hi Retha,

Ons huur op die oomblik. Ons het nog 'n huis in suid afrika wat ons moet verkoop.

Ons bly in Wheelers Hill. Dit is in die Eastern suburbs van Melbourne. Dit is baie mooi hierso, ons is naby chesterfield farm en Jells park. Dit laat my aan die stellenbosch dink. Ons is baie gelukkig hier, ons is baie naby aan die nuwe east link, 2km om presies te wees so dit is nou baie makliker as voorheen om oral te kom.

Sterkte met julle plann, praat weer

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Hi Polly,

Ek het jou posts die laaste tyd gevolg en is baie bly julle het veilig aangekom en dat dit goed gaan. Ons beurt kom hopelik een van die dae.

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Ons het al 'n paar van die koffie club / braai byeenkomste bygewoon en dit is altyd wonderlik om soveel mense te ontmoet wat in dieselfe bootjie is en dieselfde opgewondenheid en bekommernisse deel. Ons het egter nog nie by een van hierdie ooreenkomste mense ontmoet wat ook Melbourne toe gaan, met wie ons voor die tyd kan begin om nuwe vriendskappe te bou, wat ons weer kan voortsit in Melbourne nie. Ek weet nie of daar enige iemand anders is wat dieselfde voel nie, maar ons sal graag almal van Pretoria wil ontmoet wat oppad is Melbourne toe. Wat dink julle, sal ons so iets kan reel?

Groete

Lindie

Hi,

Bly om te hoor julle gaan ook Melbourne toe. Ek dink dis `n wonderlike idee om `n paar bande te smee met ons vaderlanders om later ons wel en wee mee te kan deel. Was pas twee weke in Melbourne en daar is genoeg koffie plekkies om sulke kuiers voort te sit. Laat weet dan help ek reel vir `n eerste saamkuier.

Beste groete

Denise

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Ons het al 'n paar van die koffie club / braai byeenkomste bygewoon en dit is altyd wonderlik om soveel mense te ontmoet wat in dieselfe bootjie is en dieselfde opgewondenheid en bekommernisse deel. Ons het egter nog nie by een van hierdie ooreenkomste mense ontmoet wat ook Melbourne toe gaan, met wie ons voor die tyd kan begin om nuwe vriendskappe te bou, wat ons weer kan voortsit in Melbourne nie. Ek weet nie of daar enige iemand anders is wat dieselfde voel nie, maar ons sal graag almal van Pretoria wil ontmoet wat oppad is Melbourne toe. Wat dink julle, sal ons so iets kan reel?

Groete

Lindie

Hi Lindie

Ons gaan ook Melbourne toe - maar seker nog 'n Laaang wag!

176 eers in Mei 08 gelodge en seun is vlg jaar in matriek, so seker eers einde 2009.

email my gerus iniden jy 'n koffie wil reel - sal seker 'n plan kan maak om dit by te woon!

rethabez@yahoo.com

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...