Jump to content

Wat kook ek vanaand?

Blossom

Recommended Posts

Nee sy mag nie pies eet nie...sy is op 'n diet! Moenie haar so verlei met al die lekker reseppies nie...'n Vrou kan ok net soveel uithou...dan........nevermind!!??

Link to comment
Share on other sites

vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieontbrandingstoestel.

:whome::ilikeit: :ilikeit: :holy::):D :D

Link to comment
Share on other sites

Yskas is nog vol pies.....

Niks se ge prawns, lasagne of enige iets lekkers nie.

Dis vanaand brood en jam....ek is kwaad vir my man en as ek kwaad is wil ek nie eet nie. Gaan kwaad bly, is goed virrie diet.

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Brood en jam...dit klink lekker.

Ek gaan ertjiesop maak mmmmmm, dink julle dit maak vet?

Link to comment
Share on other sites

Yskas is nog vol pies.....

Niks se ge prawns, lasagne of enige iets lekkers nie.

Dis vanaand brood en jam....ek is kwaad vir my man en as ek kwaad is wil ek nie eet nie. Gaan kwaad bly, is goed virrie diet.

ok KD. Klim nou dadelik uit die koskas uit. Kom LL toe. ons drink swart rooibos tee daar....en kom vent so bietjie

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Ek vra weer................(moereloos)........wat? :blink:

Ek voel vrot, soek iets makliks, nie take aways nie, hubby kry 'n oorval vir NOG take aways........ :unsure:

:angry:

Link to comment
Share on other sites

Hi KD

Dis lekker koud hier in Brissie en reenerig. Ek het sop uit die freezer gehaal met lekker vars brood. Yammie.

Vinnige ene: Koop klaar gaar hoender en van die pasta souse in die bottels, in die yskas by coles kry jy een wat se bacon and mushroom.

Ek sny die hoeder van die bene af en meng dit met die sous. Kook penne pasta en meng alles lekker deur. Sit in oond en Volla !!! Min moeite en heerlik vinnig.

Jy kan enige sous by sit, self die pasta bake souse is ook lekker.

Hoop dit help. En lekker dag vir jou verder.

cheers vir eers

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Wat van vinnige sop?

Braai 2 medium uie, 500g bacon, 3 redelike groot aartappels geskil en is skyfies of blokkies gesny en bietjie knoffel, sout en peper in 'n bietjie olie totdat dit net net begin bruin word.

Gooi 1kg gevriesde ertjies en 2 L water by en kook vir so half uur na 'n uur.

Haal van die stoof af en mash dit so bietjie.

Jy kan vars of suur room by sit vir daai extra flair!!

Die ertjies kan ook met 'n kilo gemengde groente vervang word of met 2 blikkies baked beans. Moet net nie die aartappels by sit nie anners is dit te dik.

Link to comment
Share on other sites

Ek vra weer................(moereloos)........wat? :blush:

Ek voel vrot, soek iets makliks, nie take aways nie, hubby kry 'n oorval vir NOG take aways........ <_<

:blush:

Wat van n lekker stirfry... op noedels... dis wat ek vanaand maak...

Of n lekker ryk omelet met mushies en uie en kaas... en selfs bietjie bacon of ham!!

Link to comment
Share on other sites

Wat van vinnige sop?

Braai 2 medium uie, 500g bacon, 3 redelike groot aartappels geskil en is skyfies of blokkies gesny en bietjie knoffel, sout en peper in 'n bietjie olie totdat dit net net begin bruin word.

Gooi 1kg gevriesde ertjies en 2 L water by en kook vir so half uur na 'n uur.

Haal van die stoof af en mash dit so bietjie.

Jy kan vars of suur room by sit vir daai extra flair!!

Die ertjies kan ook met 'n kilo gemengde groente vervang word of met 2 blikkies baked beans. Moet net nie die aartappels by sit nie anners is dit te dik.

Hmmm dit klink lekker!!

Gaan dit next week probeer!

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna
Dankie tog julle!

Oeserige groete,

KD, is jy siek? Hoekom voel jy oes......? Gaan ons nog môre kuier dan sny ek sommer Lollie se oë vir jou oop.

Link to comment
Share on other sites

Ja kom kuier asb. Ek verlang sommer na alles en nog wat en my rug is seer en party mense maak my kwaad en ek gaan snot verdriet kry en ek kry koud en ek wil nie kos maak nie en ek wil my Ma he!

Link to comment
Share on other sites

Wat van vinnige sop?

Braai 2 medium uie, 500g bacon, 3 redelike groot aartappels geskil en is skyfies of blokkies gesny en bietjie knoffel, sout en peper in 'n bietjie olie totdat dit net net begin bruin word.

Gooi 1kg gevriesde ertjies en 2 L water by en kook vir so half uur na 'n uur.

Haal van die stoof af en mash dit so bietjie.

Jy kan vars of suur room by sit vir daai extra flair!!

Die ertjies kan ook met 'n kilo gemengde groente vervang word of met 2 blikkies baked beans. Moet net nie die aartappels by sit nie anners is dit te dik.

Nilo, I'm trying out your recipe tonight.

Looks good to me...

Kim

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...