Jump to content

Mooi Adelaide


Blossom

Recommended Posts

DSC01840.jpg

Vanoggend winkel toe gery en dis die view op pad gewees. KYK julle, hoe mooi, rustig, salf vir my gemoed......

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Ons oorweeg nie eens Adelaide nie, wil heeltemal wegkom van die nat koue af, maar jy sal maak dat ek kom kyk hoe lyk dit daar, al is dit net vir koffie drink :)

Link to comment
Share on other sites

Hi sKat,

Weet nie so lekker nie.........Perth sit die afgelope rukkie met aanmekaar grade van 30 en meer. Ek het asma ontwikkel in Perth.

Brisbane en Queenlands reen dit aan mekaar...............

Adelaide se weer pas my soos 'n handskoen, koel soggens en saans, heerlik deur die dag. Soms maar lekker warm maar geen teken van my asma nie.

Ag ek weet nie, ek is seker maar net lojaal teenoor Adelaide want ek bly dan so lekker hier.

Kom drink daai koppie koffie en kom kyk self....jy is genooi.

KD.

Link to comment
Share on other sites

Ja Betsy, dit is verseker mooi. Ek wonder baiekeer hoe is dit dat die lug so vreeslik blou is hier. Dis vir my die enigste plek na Kaapstad wat so 'n blou lug het :)

Ons kuier partykeer in Hallet Cove dan ry ons sommer die langpad terug huistoe, want daar is darem min goed so mooi soos die uitsig van die stad en die see as mens so langs Ocean View road af ry.

Ek ry weer so hier by die agterkant van die hills af stad toe in die oggend - net bome waar jy kyk en die stad so in die oggendson lyk net ongelooflik. Dan, in die middag is dit weer anderkant toe en as ek so in Shepherd's Hill Rd afry na ons huis toe, dan is dit weer die son wat ondergaan oor die see.

Beautiful! :lol:

BH8.jpg

So lyk dit as ek in my straatjie afry....

Edited by Annette
Link to comment
Share on other sites

Die foto's is so mooi........

ek sit vanoggend hier met soveel dankbaarheid in my hart.....ek hoop regtig dat almal wat hier op die forum is vandag iets moois sal se vir iemand anders. En dat almal van die harde kritiek sal afwyk en net positief sal wees.

As ek geluk by die emmer vol kon uitdeel het ek nou langs die pad gestaan met 'n bordjie om my nek wat se 'Kom kry vir julle. Dis verniet!'

Lekker dag,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

ek sit vanoggend hier met soveel dankbaarheid in my hart.....ek hoop regtig dat almal wat hier op die forum is vandag iets moois sal se vir iemand anders. En dat almal van die harde kritiek sal afwyk en net positief sal wees.

As ek geluk by die emmer vol kon uitdeel het ek nou langs die pad gestaan met 'n bordjie om my nek wat se 'Kom kry vir julle. Dis verniet!'

Ek stem 100% saam KD.............. :whome:

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Ai jai jai. julle maak dit moeilik vir 'n mens. Ek dink as Petri hierdie fotos sien gaan ons defnitief Adelaide toe. Ons bly tans in PTA en sou ons nie emmigreer nie sou dit defnitief die Kaap gewees het. Hy is heeltemal verlief op die Kaap en ek moet saam stem hierdie lyk wraggies soos die Kaap. Dit is PRAGTIG>>>>>>> verby. Veral daardie laaste 2 wat Wilna gepost het

Edited by charlenesteyn
Link to comment
Share on other sites

I love it! I love it!

What about the guys in the other cities? Would you mind blessing us with photos of your 'hoods'? We are thinking of going to Sydney or melbourne because thats where the work is for us.

cheers

ta'mossie

Link to comment
Share on other sites

More almal,

En die strand!...............het julle gesien hoe mooi skoon is dit, en nie oorbevolk nie, 'n kalm see, so anders as Durban se strande?

Ek voel sommer nou, 8 uur in die oggend lus en vat my boek en handdoek en gaan le op die strand vir die dag. :blink:

KD.

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

More vriendin,

Hoed en boek op die strand? In jou bikinini? Geniet!!

So by the way het jare terug toe ons die eerste keer wou Aus toe kom gehoor Adelaide is die beste plek in die wereld vir Asma.

Lovies

N

Link to comment
Share on other sites

Hy is heeltemal verlief op die Kaap en ek moet saam stem hierdie lyk wraggies soos die Kaap. Dit is PRAGTIG>>>>>>> verby. Veral daardie laaste 2 wat Wilna gepost het

As julle van die Kaap hou.......ADELAIDE! ADELAIDE! ADELAIDE!

post-1001-1202939872.jpg

post-1001-1202940155.jpg

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Ja man, Adelaide is a LEKKA plek ! :blink: En ons het krag, al die tyd !

En ons nodig nie 'n plat berg nie, ons het baie beter plekke, sommer ons eie eiland ook.

Link to comment
Share on other sites

Ai julle, ek wens ek was al daar! Adelaide is definitief die plek vir ons. Dis so lekker om foto's te sien, dankie julle! Ek wens net altyd mens kan meer sien, of nog beter, vir jouself sien.

DIAC moet nou gou maak. Dan moet ons net bid ons kry werk in Adelaide wat goed genoeg betaal om ons te onderhou...

Groete uit die regte Kaap!

Tania

Link to comment
Share on other sites

Sunsethome20feb08.jpg

Net om julle mensies nog meer lus te maak. Hierdie foto het ek 10 minute terug uit my agterplaas geneem....

Link to comment
Share on other sites

Jislaaik!!!

Baie dankie Kanniedood en Annette vir die pragtige foto's ek waardeer dit, dit help met die besluitneming. Ons besluit nog tussen Adelaide en Melbourne. Ons is van die platteland, so ek glo nie Melbourne is vir ons nie. Ons beplan 'n LSD trip in Junie.

Sal van die verniet emmers vol vreugde kom kry en dalk 'n koppie koffie ook!

Groete Liggie

Link to comment
Share on other sites

Kabouter003.jpg

Hier is 'n foto van 'n dwergie in my tuin. Die wind het die blommetjie reg oor sy oe gewaai.

Dankie vir jou mooi foto Annette.

Link to comment
Share on other sites

The city looking from "Light's Vision" . . . the north west parklands that surround Adelaide

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

The more I read and see of Adelaide, the more I think it must be the place for us in Australia :ilikeit::ilikeit: . Seems a lot like the Cape.... I love nature and is definitely not a big city dweller. :blush:

Link to comment
Share on other sites

Hi Bienkie my dear,

Yes Adelaide is pretty and clean and wonderful........

I just read another post about the hell in S.A and the difference between there and here is astonishing! How is it possible that in one country things work and in another it doesn't?

Come to Adelaide, you won't be sorry....never.

Regards,

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...