Jump to content

The Joubert


Mafoeta

Recommended Posts

Hi all

We are a family of three (Francois, Elmarie and Amelia (almost 2)) that have like many other on this site made the emotionally draining decision to relocate away from "The Dark Side"

We are doing a lot of research at this stage and is not 100% sure if Oz is the place to go, but seems like the best option.

Why are we going? We are over reacting like everybody else on this site who should actually go to sleep early if there is no power so that they can grow and become clever. Cabinet have been sleeping in session for years (with the lights on) and it did not seems to help much!!! :whome:

Edited by Mafoeta
Link to comment
Share on other sites

Welkom Mafoeta!!

Word nou wakker en begin deur al julle dokumentasie by Binnelandse sake te kry.

Sterkte in "Donker" SAfrika.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mafoeta

Welcome to the forum.

Nilo's right - best you get all that documentation in order - before Eskom runs out of "coal".

Good luck.

RoMar

Link to comment
Share on other sites

Dankie Julle!!

Ek moet eerlik wees as ek se ek weet nie hoe 'n mens jou kop oorgehaal kry om hierdie ding voluit te doen nie. My kop sê vir my om te gaan want dinge gaan net erger word, maar my land is my land, SA is pragtig en ons familie is hier. hoe kry julle dit reg?

Groete

Francois en Elmarie

Link to comment
Share on other sites

Hoe kry ons dit reg? Spandeer baie tyd op die knieë. En dan ook lees, lees, lees - op hierdie forum en allerande ander sites oor Australië. Mettertyd raak dit vir jouself duidelik, hierdiep binne die gemoed, wat die regte besluit is. In 2006 het ek gevoel ek skeur myself weg van hier. Nou!!! wil ek net nie meer hier wees nie, ek het 'n diepe innerlike verlange om "huistoe te gaan" hierdie huis sien ek as Australië, al het ons nog nie ons visum nie.

Sterkte, glo my ons almal weet hoe moeilik dit is.

Link to comment
Share on other sites

Hoe kry ons dit reg? Spandeer baie tyd op die knieë. En dan ook lees, lees, lees - op hierdie forum en allerande ander sites oor Australië. Mettertyd raak dit vir jouself duidelik, hierdiep binne die gemoed, wat die regte besluit is. In 2006 het ek gevoel ek skeur myself weg van hier. Nou!!! wil ek net nie meer hier wees nie, ek het 'n diepe innerlike verlange om "huistoe te gaan" hierdie huis sien ek as Australië, al het ons nog nie ons visum nie.

Sterkte, glo my ons almal weet hoe moeilik dit is.

Dankie Jwel

Op 'n mens se kniee is waar. Myne is al rooi, maar hulle sal seker eers stukkend wees voor ek weet!!

Groete

Die Jouberts

Link to comment
Share on other sites

Hi julle,

Baie welkom op die forum. Hier sal julle al die antwoorde kry en definitief die ondersteuning wanneer julle wil moed opgee. Sterkte met die besluit en die proses wat voorle.

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

JWEL, jy is so reg. 'n Mens kan nie op hou bid oor so 'n groot besluit nie. Dit is per slot van sake die Here wat vrede in mense hart gee. Ons is nog nie in Oz nie, maar as die Here nie saam met my in hierdie saak was nie, dan het ek elkgeval ook nie belanggestel om te gaan nie. Gelukkig weet ek in my hart die Here is saam met ons en daarom sien ek net soveel meer uit na ons groot trek.

Audrey

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...