Jump to content

Nav system en ek.


Blossom

Recommended Posts

Ek het nie tyd nie, ek moet gaan bad en klaarmaak …..things to do, places to go….maar,

die forum roep.

Is dit nie ‘n wonderlike dag nie? Dis stil hier in Adelaide en ek belowe, daar is nie eers

een ou dingetjie wat my pla nie. Kan die lewe so volmaak wees?

Ek het raad gevra oor die nav. system hier op die forum en dit gekry ook, baie dankie aan almal wat geantwoord het. LS het sy eie kop gevolg en een bestel via e bay. Die Sondag aand bestel en die volgende Dinsdag toe klop die postie aan die deur met die pakkie. Die volgende paar dae het ons op die pad spandeer en was uitbundig bly omdat ons nie meer verdwaal nie. Ek was die blyste want ek het al voorheen genoem dat manlief roete vertraag is.

Sy (dit moet ‘n sy wees want die stemmetjie is sexy en sag) waarsku ons teen spoed kameras, vertel waar om te draai en waar om veilig ‘n u turn te maak. Ons ry nog so op die vreemde pad toe ons die skerp briek geluide hoor. Vervaard kyk ons rond waar is die hoon dan nou wat so vreeslik briek. Sien niks en niemand. Weer gebeur dit…..dis die Bee with an itch wat so skrou! As jy oor die spoedgrens ry dan skree sy…dis al waarvan ek nie hou nie, sy gee my ‘n hartaanval elke keer as sy so briek.

Verder is die ding fabulous, se ek julle. Hoekom het ek dit nie gehad toe ons net hier aangeland het nie? Dit sou dinge soveel makliker gemaak het, ek sou nooit in die Hills verdwaal het nie.

Die ding moet nog net kan tee maak dan is sy volmaak. Manlief en LS het paaie ontdek werk toe wat minder verkeer op het en wat minute van die tyd soontoe afsny. Gister het ons Hills toe gery sonder om eers die map boek hier teen die ou oe te hou en te squint.

Ek klink seker nou soos ‘n kind wat niks gewoond is nie….miskien is ek niks gewoond nie want oudste seun het in Suid Afrika vir hom ook ‘n Nav laat insit. Raai vir hoeveel?

Niks minder as R3000.00 nie!!!

Hierdie een is gekoop vir $280, aflewerings koste en al. Hoe regverdig jy dit? Ons het gaan pryse kyk by die winkels en die model verkoop vir omtrent $500. Miskien moet ek bietjie meer op e bay loer.

O ja, jy kan musiek ook laai op Bee with an itch of jy kan van haar ‘n digital photo frame ook maak. You live and you learn……..

Straight and narrow or long and winding……..any which way but the Nav way…….

Happy greetings,

Kannidood.

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

4.3" GPS Navigation MULTIMEDIA System

# Convenient flexible arm.

# LATEST MAPS

# Slim line design.

# Easy installation, paste to the front windshield by cupling.

# Touch screen operation.

# Real-time voice turn by turn instructions.

# Automatic reroutes if you're off course

# Specify your time zone.

# High performance low consumption ARM920T 400M CPU operator.

# Simpleness operation system and friendly user display.

# Data transfer: communicate with computer through Microsoft ActiveSync.

# 64MB RAM.

# Support SD/MMC card, read and use the data reliably, easy to expand the data.

# 4.3 inch TFT 65535 color display.

# Built-in rechargeable 1100mAh/3.7V lithium battery, up to 4 hours playback time without exterior power.

# Built-in 1W@8ohm speaker.

# THOUSANDS of preprogrammed POINT OF INTEREST (gas stations, banks, restaurants, malls, stores, police stations, parks, theaters, hotels, air ports, attractions, etc...)

# Estimated time of arrival, remaining time to destination, and/or the remaining distance to destination to be displayed during navigation.

# Select FASTEST route automatically, voice navigation.

# Freely switch between three-dimensional and over-look view.

# Built-in flat GPS antenna, and with the MCX outer antenna port.

# The Sensitivity of GPS receiver module is up to 159dBm.

# Language support: English, Francais, Italiano, Deutsch, Nederlands, Portugues, Dansk, and more.

# GPS Startup time: Less than 42 seconds for cold boot, less 18 seconds for warm boot, less 1 second for hot boot.

# Earphone.

# Video format: WMA, ASF, AVI, WMV

# Audio format: WMA9, MP3, WAV

# Photo browsing: JPG, GIF, BMP, PNG

# Text reading: TXT

LATEST AUSTRALIAN MAP Installed

Multimedia Player (Movie and Music) : MP3, WMA, ASF, AVI, WMV.

Photo VIEWER: JPG, BMP

Full BLUETOOTH FUNCTIONALITY

eBook VIEWER : TXT

Small Form Factor

Comes with MCX port for external Antenna

Full Australian Warranty - No need to send to overseas for warranty

Ek se julle... ek love die Bitch........... en die navigation system ook!

Edited by Jongman
Link to comment
Share on other sites

Ek se julle... ek love die Bitch........... en die navigation system ook!

LOL

Ek is so useless met rigting dat ek my GPS gebruik om tussen my kantoor en die koffie masjien te stap....

Ek lief my Garmin. Maar net partykeer dan raak sy bietjie wild na my sin en se ek moet draai in die boendoes in as daar geen pad is nie.... Seker sy wil partydae van my ontslae raak dat sy haar sweet nothings vir my man kan fluister...

Maar oor die algemeen is sy GREAT!

Link to comment
Share on other sites

LOL

Ek is so useless met rigting dat ek my GPS gebruik om tussen my kantoor en die koffie masjien te stap....

Ek kan dit beaam! Ek begeer al lank so 'n beechie, wonder of mens een kry met George Clooney se stem?

Ek wou so graag vir my een koop as Moeks se boedel afgehandel is, nou sal ek seker maar dit moet los en 'n ander skottelgoedwasser koop! Ek is baie lus en laat die vervlakste seunskinners met die hande was tot ek in Aus is voor ek 'n ander wasser kry.

Maar as ek in 'n stad beland daar, sal ek dit n vereiste maak! Op die stadium is ek verlore sonder Wises en Smaps.

Link to comment
Share on other sites

Ek het nie tyd nie, ek moet gaan bad en klaarmaak …..things to do, places to go….maar,

die forum roep.

Is dit nie ‘n wonderlike dag nie? Dis stil hier in Adelaide en ek belowe, daar is nie eers

een ou dingetjie wat my pla nie. Kan die lewe so volmaak wees?

Ek het raad gevra oor die nav. system hier op die forum en dit gekry ook, baie dankie aan almal wat geantwoord het. LS het sy eie kop gevolg en een bestel via e bay. Die Sondag aand bestel en die volgende Dinsdag toe klop die postie aan die deur met die pakkie. Die volgende paar dae het ons op die pad spandeer en was uitbundig bly omdat ons nie meer verdwaal nie. Ek was die blyste want ek het al voorheen genoem dat manlief roete vertraag is.

Sy (dit moet ‘n sy wees want die stemmetjie is sexy en sag) waarsku ons teen spoed kameras, vertel waar om te draai en waar om veilig ‘n u turn te maak. Ons ry nog so op die vreemde pad toe ons die skerp briek geluide hoor. Vervaard kyk ons rond waar is die hoon dan nou wat so vreeslik briek. Sien niks en niemand. Weer gebeur dit…..dis die Bee with an itch wat so skrou! As jy oor die spoedgrens ry dan skree sy…dis al waarvan ek nie hou nie, sy gee my ‘n hartaanval elke keer as sy so briek.

Verder is die ding fabulous, se ek julle. Hoekom het ek dit nie gehad toe ons net hier aangeland het nie? Dit sou dinge soveel makliker gemaak het, ek sou nooit in die Hills verdwaal het nie.

Die ding moet nog net kan tee maak dan is sy volmaak. Manlief en LS het paaie ontdek werk toe wat minder verkeer op het en wat minute van die tyd soontoe afsny. Gister het ons Hills toe gery sonder om eers die map boek hier teen die ou oe te hou en te squint.

Ek klink seker nou soos ‘n kind wat niks gewoond is nie….miskien is ek niks gewoond nie want oudste seun het in Suid Afrika vir hom ook ‘n Nav laat insit. Raai vir hoeveel?

Niks minder as R3000.00 nie!!!

Hierdie een is gekoop vir $280, aflewerings koste en al. Hoe regverdig jy dit? Ons het gaan pryse kyk by die winkels en die model verkoop vir omtrent $500. Miskien moet ek bietjie meer op e bay loer.

O ja, jy kan musiek ook laai op Bee with an itch of jy kan van haar ‘n digital photo frame ook maak. You live and you learn……..

Straight and narrow or long and winding……..any which way but the Nav way…….

Happy greetings,

Kannidood.

Where do you buy it. and How much does it cost. My sense of direction is shocking. Will need one of these !!

WAM

Link to comment
Share on other sites

wonder of mens een kry met George Clooney se stem?

Onse Honey is bi, het 'n vrou of man stem! Mens het somewhere 'n manier om dit te stel.

Link to comment
Share on other sites

Hi Wam,

You can buy it at any Dick Smith, JB Electronics or even at Super Cheap Auto. We bought ours through bidding on E bay.

Regards,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...