Jump to content

And now the wait begins....


Jacobus

Recommended Posts

Hi all

Our PR application was couriered yesterday so all that is now behind us. :(

I absolutely hate waiting for anything, :wub: but there's nothing left to do....

Here's hoping all goes well and quick :blink:

L8er

Jacobus

Link to comment
Share on other sites

Guest Jules

Hi Jacobus,

All the best of luck with your application. I hope it won't be too long before you hear something from them. Keep us updated on your progress!

Julie :wub:

Link to comment
Share on other sites

Baie baie geluk... net vasbyt.. :whome::ilikeit:

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Hi Jacobus,

Ek weet dit voel lank om te wag maar glo my die "bietjie" wag wat jy moet doen kan jy eintlik goed gebruik. Ek dink soms dis 'n blessing in disguise. Dinge wat jy nou kan doen wat jy dalk later sal mis: Kontak en vang op met al jou vriende en dies wat jy nie onlangs gesien het nie, besoek familie, veral die wat jy nie so greeeld sien nie. Gaan hou vakansie by van die plekke in SA waar jy nog altyd wou gaan en of gaan besoek jou gunsteling plekke. Doen 'n trip of twee "down memory lane" Koop 'n paar koffietafelboeke oor SA. Gaan dieretuine, wildtuine, reservate of watookal toe en kry 'n goeie dose van Afrika diere in.

Begin 'n paar goeie Afr boeke koop, koop CD's van SA - in kort vang op; "stock" op met al die regte SA goed wat julle sal mis as julle eers hier is, dit sal julle meer immuun maak teen verlange na SA en dalk julle eerste besoek terug kan uitstel. Sorteer julle sake in SA so veel as moontlik uit - glo my as julle eers hier is gaan dit moeilik om nog daardie kant "unsettled" besigheid te he. Bv SA belasting, julle geldsake en versekering ens ens. Daar is baie om te doen en dit sal als help as julle van die goed vroegtydig gedoen kry.

Anyway geluk en sterkte met die wagtyd.

nogge sukkel om te wag BUG!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...