Jump to content

Afrikaans?


Blossom
 Share

Recommended Posts

"AFRIKAANS IS BETER"

Krisjan: "Goeie more. Maak vol met Super, asseblief."

Attendant: "How much?"

Krisjan : "Vol asseblief."

Attendant: "I only speak English Sir!"

Krisjan : "Noooo problem.... Good day to you, Sir.

I currently feel a profound desire to replenish the propellant of my motorized vehicle. Therefore, I cordially request you to transfer, from your subterranean reservoir, a sufficient quantity of combustible fluid of the highest octane rating to fill the appropriate receptacle of the said means of perambulation to the brim."

Attendant : "Hau!" ?

Krisjan: "Do you have a problem Sir? I thought you said you spoke English?"

Attendant : "English..... that? she is not English!"

Krisjan: "My dear Sir, are you veritably attempting to insinuate that you do not even recognize the language which you allege to be your singular means of communication?"

Attendant : "Hau?"

Krisjan: "Let me attempt to elucidate in the most elementary terms your paltry grasp of the English vernacular is frittering away the time at my disposal, or, as I would put it, in a more civilized, intelligible language....

Dit is flippen duidelik dat jy F*@#L van Engels weet. So, kry jou litte in rat en maak hierdie emmerse kar se tenk vol voordat ek hier uitklim en jou koer, want jy mors my donkiese tyd!!!!!!!!! Verstaan jy nou?!!"

Attendant : "Ja,Meneer. Vol,Meneer! Afrikaans is beter, Meneer!"

:lol: KD

Edited by Kannidood
Link to comment
Share on other sites

LOL!! Dis nou snaaks!!

Toe die Uncles nou hier gekuier het vertel hulle my van die kleuling vriende van hulle in Suid Africa. Die vra toe seblief of hulle vir hulle sussie 'n pakkie Australie toe kan bring. Hulle gee die telefoon nommer en se haar naam is Doekies! (Die was met 'n vorige Australie besoek)

Die Uncles bel toe vir Doekies wat nou al 'n geruime tyd in Sydney woon. Die telefoon word beantwoord en hulle vra om met Doekies te praat. Die persoon aan die anderkans se haar naam is nie Doekies nie maar Daphnee en sy praat glad nie Afrikaans nie!!! (dit gese in die duidelikste Afrikaanse aksent wat daar is!!)

Verskonings word toe gemaak en reelings getref vir die pakkie in die Stad oplaai. (Wat toe nooit gebeur het nie, hulle moes dit eindelaas pos!!)

Nou ja verlede jaar kom einste Doekies toe saam met haar Suid Afrikaanse familie in die Restaurant kuier. So Afrikaans as wat jy kan kry?!?!?!?!?

Wa nou gemaak?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...