Jump to content

Waarheen van hier


Jan Fritz
 Share

Recommended Posts

Het gewonder of daar iemand is wat kan help met my poging om werk te kry in Australia.

Ek is n MBA graduant met meer as 15 jaar bestuurservaring.

Enige advies sal waardeer word!

Link to comment
Share on other sites

Wat van die Australia Expo op 29 en 30 Maart by Galigar Estate? As y nie voor die tyd reg gekom het nie. Jy kan ook www.seek.com.au probeer. Sterkte

Link to comment
Share on other sites

Yep! We've already booked our tickets for the CT one! :D

Jan- Sien jy's van Somerset Wes. Ek's oorspronklik ook van daar! Jy kan jobs google op die Aussie google, of gaan loer op seek.com.au soos Mercia gese het, hulle adverteer nogal baie poste. My man gaan volgende jaar sy MBA doen terwyl ons wag vir ons PR visa om deur te gaan.

Sterkte met die werk soek, ek's seker jy sal iets vind, en se net waar ons nog kan help!

Groete!

Michele

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...