da_feemail Posted January 21, 2008 Report Share Posted January 21, 2008 (edited) Hi daarOns wil graag 'n speelgroepie aan die Noordekant van die rivier begin vir mums&bubs en nooi almal uit aan die noordekant bly om in te val.dit sal in Petrie gehou word.Alle mammas wat belangstel kan myself of vir Angi PM vir verdere inligting. Die beplande datum vir 'n groepie se 1ste bymekaarkom is 1 FebruarieThnxCarelene Edited January 21, 2008 by da_feemail Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.