Jump to content

MARIONA EN JACO


niemeernspringboknie

Recommended Posts

Hi all

Jaco is a sales rep and I am a registered nurse. We did it! We made the decision to exchange Bloem for Australia. Considering the fact that we were born and bred here it was a huge step! Ons drie kinders is net so opgewonde en die verwagtinge is groot. Maar die papierwerk is enorm en vreemd en enige advies en bystand sal waardeer word. Groete aan almal en hoop ons sien jul gou

Link to comment
Share on other sites

Welkom!

Die papier werk is wel enorm maar dit lyk my deel van die proses om jouself geestelik reg te maak vir die skuif. Vriendin Wilma, nog nie ge-'join' op forum nie maar lees wel, het gister genoem dat daar 'n rede is dat jy 9 maande swanger is...ter voorbereiding...sou ons dit dieselfde manier kon hanteer as babatjie na 1 week in jou arms gesit is? So dit het nou "sense" gemaak vir my. :ilikeit:

Sterkte met alles <_<

Ax

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Baie welkom en sterkte met die proses! Die ondersteuning en raad van hierdie forum maak dinge heelwat makliker. En dis nie net die papierwerk waarmee gehelp word nie, die geestelike voorbereiding waarna Adele verwys word ook sommer hier hanteer. :ilikeit:

Groete

Sonja

Link to comment
Share on other sites

Ag nee man, Dit lyk baie erger as wat dit werklik is. Ek het vir my 'n groot konsetina file aangeskaf en het op die check list bo begin en deer gewerk. Soos wat ek gaan het ek alles beedig by polisie en "gefile" en "getick". My file was so vet soos 'n vark van al die dokumente. Toe die TRA gepos is was die helfde weg en toe die Applikasie self. Nou moet jy my file sien hy is MAER. en die tyd vlieg so vinnig dat voor jy jou oë uitvee is alles daar. Die medicals en PCC gaan vinnig en hulle pos dit vir jou. Sorg net vir oordentlike reference letters, want op die ou end is dit omtrent die belangrikste. Baie sterkte en voorspoed. 'n mens kom met sulke tipe aansoeke agter hoeveel jy regtig werd is en hoeveel jy eintlik al gedoen het........! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Welcome!

We only just recently got started ourselves, and I feel the same way about the paperwork!

My biggest concern is not the amount of hassle, nor the expense, but rather IF we will be approved or not. The further I go with the process (he-he, spoken like a true novice), the more I want it. It's as though the moment I started with the process, I started to see things differently. My perspective is already altered, for better or worse.

I did my national service in Bloem (1 SAI - Tempe) in 1988-89. I imagine it might be a different place today.

All the best on your adventure! May things go smoothly for you and, most importantly, may you end up happy in your new home! :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Hi julle. Ek en my man het ook nou met die lang proses begin om oor te gaan Aus toe. Ons eerste stap is om paspoorte vir ons kids te kry en al die ander dokumente by binnelandse sake. Dit gaan lank vat, dan moet ons die engelse toetse gaan skryf die 10de Mei eers, nie 'n vroeer datum nie. Het julle al die engelse toetse geskryf? Hoe was dit? Moeilik? Ons het moontlik 'n agent waardeur ons gaan werk, hy kom volgende week deur van Aus af dan sal my man hom hopelik gaan sien. Op watse visa gaan julle oor? Hoe ver is julle in die proses? HOe oud is jul kids?

Link to comment
Share on other sites

Dit gaan lank vat, dan moet ons die engelse toetse gaan skryf die 10de Mei eers, nie 'n vroeer datum nie. Het julle al die engelse toetse geskryf? Hoe was dit? Moeilik?

Haai Dolfyn,

Die Engelse toetse was vir ons heel eenvoudig gewees. Dit verskil seker van persoon tot persoon, maar om vir jou 'n idee te gee, ek het 8.5 en my vrou 8 uit 9 gekry. As jy gereeld Engels in jou werksituasie praat en Engelse programme op TV kyk, behoort dit nie 'n probleem te wees nie.

ek was baie bekommerd na my mondeling, want my onvoorbereide praatjie wat 1-2 minute moes wees het slegs 30 sekondes geduur, en ek het 'n paar keer ge-uhh en ge-mmm.. maar uitslag = 9/9.

Wat ek eintlik probeer se is: moenie worry nie.

Link to comment
Share on other sites

Mariona en Jaco

Welkom! Ek vind hierdie webtuiste is vol motivering - 'n mens raak sommer opgewonde as jy begin lees.

Ek en my man het pas 'n agent aangestel, so ons het eintlik nog niks eers ingedien nie. Julle is beslis nie alleen nie!

Sterkte!

Joan

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...