Jump to content

"ek wil quit"


vlooi

Recommended Posts

EK kry dae wat hierdie hele emigrasie proses net vir my te veel raak; net sodra jy dink jy het nou alles na ure en ure se rondry, rondbel, oplees , gunse vra en verlees wees, om nie te praat van al die geld spandeeer , duik daar weer iets op.

Ons sit reeds in die UK, so ons is al bekend met die tiep van proses, maar probeer nou die finale proses van hier af reel rondom SA dokumente en dinge.... :ilikeit: Voel net of ek vandag 'n mini-breakdown gaan he en asof als net te veel is rondom dit alles. Ek weet dit gaan nog als hopelik die moeite werd wees, maar wil net weet of van julle ook sulke dae of oomblikke het ????

Link to comment
Share on other sites

Ek het baie, baie sulke dae, selfs nou dat ons PR het en die visas in die paspoorte is kry ek sulke dae, want sien, die huis moet nog in die mark gesit word en verkoop word en daar is nog 'n miljoen dinge wat gedoen moet word voor ons die vliegtuig kan klim. En ek wou al gister die vliegtuig geklim het. Ek raak veral baie depressief wanneer manlief en ek nie oor goed ooreenstem nie - hy dink logies en ek dink emosioneel - wel dis wat hy sê. Dis seker in 'n mate waar, maar ek dink tog my emosies het 'n tikke logieka by.

Sterkte, daar is altyd lig aan die einde van 'n donker tonnel.

Link to comment
Share on other sites

Vlooi.... Ja nee dis 'n feit , iemand wat sê jy hardloop weg as jy emigreer, moet bietjie deur hierdie proses gaan!!!! Ons is al 'n jaar en 'n bietjie besig en vind dit 'n "rollercoaster ride" wat enige mens sal naar maak !

Sterkte en dink aan ons wat agter in die ry staan...

Phil g

Link to comment
Share on other sites

Oh ja Vlooi ons kry baie sulke dae en dan uit die bloute kry jy weer goeie nuus wat jou weer vir 'n ruk woema gee!

Vasbyt!

Nats

Edited by Nats123
Link to comment
Share on other sites

EK kry dae wat hierdie hele emigrasie proses net vir my te veel raak; net sodra jy dink jy het nou alles na ure en ure se rondry, rondbel, oplees , gunse vra en verlees wees, om nie te praat van al die geld spandeeer , duik daar weer iets op.

Ons sit reeds in die UK, so ons is al bekend met die tiep van proses, maar probeer nou die finale proses van hier af reel rondom SA dokumente en dinge.... :ph34r: Voel net of ek vandag 'n mini-breakdown gaan he en asof als net te veel is rondom dit alles. Ek weet dit gaan nog als hopelik die moeite werd wees, maar wil net weet of van julle ook sulke dae of oomblikke het ????

Never never never.

I haven't had a single day like that yet. I feel that all the running around is far less stressful and far less effort than looking over my shoulder, sleeping at the hospital to watch over my wife and locking every door, gate and window before going to sleep every night :ph34r: . Now that is stressful work... :thumbdown:

Immigration documents and processes are a breeze in comparison... for me anyway...

Keep your head up, its for the better...

Link to comment
Share on other sites

Vlooi

Hou net moed... :rolleyes:

Van iemand wat alreeds in Australie is en al die voordele van die veilige leefwyse ervaar kan ek net soos †Y†AN se - dis alles die moeite werd.

Sterkte - en dis maar net 'n lang proses wat op almal se senuwees kan werk.

Link to comment
Share on other sites

vlooi: I feel like that at least once every coupla weeks. Yesterday my sponsor for my 457 backed out, basically at the last minute (we should have been gone by March), citing reasons that didn't make much sense except to say "it's too hard, we don't want to spend the money, and we've changed our minds". This after I'd already signed a work contract.

I'll be detailing the details of that particular story soon, along with things to watch out for, warning signs that I either didn't see, or failed to heed at the time.

So, basically everything I've done for the past four-or-so months just went down the toilet. Am I disappointed? Heck yeah! But you get up, and you start over. Having got as far as I did, and seeing what was possible and what I was capable of, it's a speed bump. And it's absolutely worth it to keep on trying, and hang in there.

It's a big cloud, with a very small silver lining, but at least I got some experience at Aussie interview techniques, and got to see a bit of that lovely country and meet the people.

The past two years have been spent slogging away at our 136 visa, waiting for a CO still (another 7 months, probably), we've been waiting since before October 2007. At least we still have that, ticking over in the background.

Would I do it again? In a heartbeat (but I'd apply for the 175 this time! :rolleyes:).

You're not alone! Just hang in there! It'll all be worth it!

w.

Link to comment
Share on other sites

Moenie quit nie!!

Wanneer ek sulke dae beleef waar niks reg verloop nie, los ek dit net daar en doen iets anders. Jy mors te veel tyd en geld met oproepe wat van een persoon na die volgende deurgesit word, en met rondry en niks uitrig nie. Ek draai net daar om en gaan huistoe. Oor twee dae is almal dalk in 'n beter bui, dan probeer ons weer.

Moenie verwag dat stadiums van die proses op sekere datums afgehandel behoort te word nie. Jy stel jouself op vir 'n groot teleurstelling. Onthou jy werk met mense wat nie wil emigreer nie. Dit pla hulle min wanneer jy in Australia aankom.

Jy het baie om los te maak en af te handel voor jy in Oz oor kan begin. Gebruik elke dag om dit te doen.

Haal diep asem girl. More gaan dit beter. Moenie jouself in 'n gat inpraat en instress nie. Raak rustig.

Alles is definitief die moeite werd. Oor en oor en duisend maal oor.

Link to comment
Share on other sites

Geez Wilson, thats harsh.. I must admit though I am having one of those days, its taking long, will the sponsor pull out... Mandy and I chatted about this, and if they want to, I will fly over and visit them to discuss and make an agreement of sorts..

Vlooi, except for the odd few, who are eternally happy( jokes Tytan), we do have bad days.. This is a very frustrating process. Today I decided that I am not putting my life on hold while waiting.. I will take on the new contracts, and carry on working as if I am not waiting for a visa.. when it arrives, I will deal with things.. But still, in the back of my mind, there is some arsehole still stabbing at the doubt and worry button.

Link to comment
Share on other sites

hi vlooi, wil net vir jou baie drukkies stuur. ;)

Jy MOET regtig bel en sommer net praat oor die dinge. Ons kom nie eers sover om al die bladsye klaar te kry vir die ref's nie, net te veel ander dinge en dan moet ons die motivering ook kry!! Dalk is die probleem dat ons nog 'te veel' tyd het.

sterkte daar en onthou dit gaan als die moeite werd wees ;)

Kaalvoet (oor die drakensberge?...nee...oppad na Oz se strande!!)

Edited by Kaalvoet
Link to comment
Share on other sites

Moenie moed verloor nie, hulle se alle dinge wat die moeite werd is kom nie maklik nie... ;)

Kaalvoet-ek het vir jou 'n PM gestuur.

Dankie julle almal vd mooi woorde en aanmoediging! Net iemand wat al deur hierdie proses is sal verstaan PRESIES wat dit behels.... ;) en dan dink mense in SA dis vir ons een groot jolliepatrollile en skroom hulle nie om nog om ons op "guilt trips" ook te probeer sit omdat ons nie meer daar bly nie. Ons het 1.5 jaar terug UK toe gekom en nog steeds is daar gesiggies tuis wat ons verwyt vir ons besluit-en dit maak al hierdie dinge NIE makliker nie... :lol:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...