Jump to content

Enige iemand lus vir koek en tee by die Knape?


Madelein

Recommended Posts

Ek nooi al die forumiete vir 'n gesellige koek en tee by my huis...

23 Januarie vanaf 10:00

Adres:

23 Joplin Street

Robertson

Dis naby Sunnybank (suidekant)

PM my gerus, as julle voel die datum is nie reg nie, laat weet my.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

M

ek sal graag kom en woensdag pas my. Laat weet my as die dag verander asb.

Groete

Carelene

Link to comment
Share on other sites

Hi Noddy & Liza

Watter dae stel julle voor? E'ks oop vir enige voorstelle.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

3 datums beskikbaar: Donderdag 31ste, Maandag 4de of Donderdag 7de Feb. Al die ander dae werk ek en dit gaan bietjie knetter vir die res van Feb/Maart - werk bietjie oortyd vir my vakansie in SA tot en met die 14de Maart.

Julle hoef net julself saam te bring, ek verskaf die res - het bietjie lus vir "bak & brou" en 'n lekker gesels.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Sien jou maandag die 4de Madelein, ek en Careleen gaan saam kom en seker Hettie van Skaz ook.

Lovies

N

Link to comment
Share on other sites

Dit is 'n bietjie ver vir my, maar julle moet dit geniet!! :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Jip, alles is slaggereed vir die 4de...

Sien uit daarna om almal te sien (weer te sien).

Ai Riekie, sal aan jou dink met elke happie. Hoe was julle vakansie toe?

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Ai Riekie, sal aan jou dink met elke happie. Hoe was julle vakansie toe?

Dit is van elke liewe happie wat ek hierdie "silly season" 'n hele 5kg opgetel het!!!! So, ek los maar die "eetwerk" vir julle! :whome:

Ons vakansie was heerlik, behalwe vir die 3 storm-dae in Gold Coast - sal nog alles vertel as ek weer my lui stert in aksie gekry het na die lang vakansie!! :lol:

Julle moet lekker klêts en kêkkel so tussen die happies deur. Wat van 'n paar foto's van julle kuier?...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...