Jump to content

Meubelwinkels


Madelaine
 Share

Recommended Posts

Is daar enige meubelwinkel in Perth wat soortgelyke meubels aan Wetherleys en Osiers het? Daar moet wees, maar my internet surfsessies lewer net Ikea tipe meubels op.

Link to comment
Share on other sites

Indonesiese tiepe meubels ... sal ook baie baie graag wil weet. Ek trek Sydney toe einde Februarie en ek hou ook van die Wetherleys (Indonesiese) tiepe meubels! Enige sulke meubel winkels in Sydney?!

Link to comment
Share on other sites

Indonesiese tiepe meubels ... sal ook baie baie graag wil weet. Ek trek Sydney toe einde Februarie en ek hou ook van die Wetherleys (Indonesiese) tiepe meubels! Enige sulke meubel winkels in Sydney?!

Ek was so paar naweke terug in empire homewares in osborne park, perth. Baie mooi meubels. Het my so effe herriner aan corricraft tipe meubels. EK het die allerheiligste mooiste eetkamer tafel daar gesien. Daar was ook heelwat indonesiese meubels. Heeltemal verlief op die plek maar dis effe aan die duur kant...

kry nie veel op internet nie maar soek gerus.

Link to comment
Share on other sites

In my omswerwings in Perth en Melbourne het ek nog nie 'n winkel teegekom wat soos Wetherleys of Osiers is nie. Koop maar julle goed in SA voordat julle oorkom. Meubels en huisware is regtig baie duur hier en partykeer swak kwaliteit.

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle

www.samsara.com.au

Hulle is hier in Queensland, Sydney en Perth

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...