Jump to content

About weight (2)


Guest Mauritz
 Share

Recommended Posts

Guest Mauritz

I can carry on and write books about my philosophies regarding metabolic balance (or if you like weight loss). I don't want to do that, as I prefer to work one-on-one with people. Don't get me wrong - I don't do much of this stuff anymore - prefer horses and dogs:) On the other hand - I'm just a bloke writing stuff on this forum - what do I know??? :ilikeit:

I've seen the results and I've learned the lessons in life. In any 'natural' change of lifestyle, YOU'RE in control. Somebody might be on the sideline directing you - that's 50%. YOU're the other 50 % - without YOU - nothing is workable. To fully engage YOU - one ingredient is necessary - self discipline. THAT'S IT. :D

Understanding the basics and the philosophy regarding the liver is not a new concept - might be new in the medical profession. The concept of a healthy liver has been around for thousands of years in oriental medicine - maybe that's why the live longer than us and maybe that's why you don't see many fat Asian people around, especially Chinese & Japanese people. Therefore I include sections out of Dr Sandra Cabot's book, The Liver Cleansing Diet - a good start if you want to change your life. Here it is:

Dr Sandra Cabot:

A well known media doctor and author of various best selling books: Women's Health, Don't Let Your Hormones Ruin Your Life etc.

Sandra is a consultant to the Australian Women's Health Advisory Service, has appeared in many national TV shows, writes for Woman's Day and is a much sough after public speaker on woman's health, hormonal disorders and naturopathic medicine.

Sandra on the Liver:

"Because with modern-day medicine we have become side-tracked into treating the symptoms of disease and not the causes. Excessive weight is a symptom of liver dysfunction and not solely due to the number of calories you eat. We have been attacking the symptom of weight excess with fad diets, obsessional high-impact aerobic exercise, stomach stapling and toxic drugs such as appetite suppressants. laxatives and diuretics. We have failed to treat the underlying cause of liver dysfunction and indeed we have managed to virtually ignore the hardest working organ in the body, with dire consequences."

"I must admit it took me more than twenty years of medical practice before the solution dawned on me! The liver, the supreme organ of metabolism had to be the missing key. It seemed so simple and yet so incredible; why hadn't someone though of this before?"

"As a medical student I spent many hours sitting in with leading naturopathic doctors as I was intrigued by their natural healing techniques. I believed they had much to teach me and their patient waiting lists were always very long with cases that other doctors had not been able to help. It was with such naturopaths that I first learnt of the tremendous importance of the larges organ in the body - the LIVER."

"I have seen more than 30 000 patients, many of whom have struggled with excess weight and sluggish metabolism and yet it was not until 1994 that I decided to treat all these cases with a programme to improve to improve liver function. I felt a sense of urgency to bring relief to my patients and to document my new discovery. This I have been doing for eighteen months and my theory that the liver holds the key to weight control has been vindicated in all the 1540 patients that I have treated with my programme to improve liver function. The success rate, as measured by parameters of weight loss and general well being has been 100 per cent in the patients I have been able to see regularly for monitoring."

"The liver is the major fat-burning organ in the body. If you eat the wrong food your liver will actually make more fat so that you keep on storing fat. To a large degree, its not how much you eat, its what you eat that's far more important"

I personally like the liver cleansing diet of Dr Sandra Cabot - because anyone can do it and because it is a well proven system. It is a book worth reading.

If anyone is interested in my philosophies (not actually mine, but thousands of years old) regarding natural health - please, feel free to ask. We live it and it works. We 'help' other people and it works.

We have 3 kids - combined age of 22 years. Only one has been to a hospital (once) - they never go for doctor visits. They don't know what ear infections, diarrhea, stomach ache, asthma, hyperactivity or vomiting is. My wife is involved with Curves (women's only gym), runs 6-10km everyday - does yoga and weight training everyday - never, never goes to a doctor. It's only me - it's only me that go for tests and more tests - because of my dear tropical parasites that I can't get rid off. If it was not for Natural Medicine, especially Chinese Medicine I would've been pushing daisies. For those who think I'm bragging again ;) - I'm not - I'm promoting LIFE - we know it's possible - we put others on track and we see the results.

A GOOD FEELING :P:D

Edited by Mauritz
Link to comment
Share on other sites

Mauritz,

Ek gaan hardloop skoentjies koop en ek gaan die Dr'tjie se boek koop!! O, ja en 'n "sportsbra, want dis nie net maag en boude wat skud nie!! LOL! Sal report back!

N

Edited by Nilo
Link to comment
Share on other sites

Hi Mauritz, Alles wat jy se maak sin. Ek is een van daardie mens wat nie rook, drink, en min oefen, vir jare geen suiker gebruik, maaklik net van groente en vrugte kan lewe. Maar omdat my man hou van meat & rice & potatoes, moet ek so kook. Dan ok het ek 'n thiroud ? toets gehad en hul se geen problem nie. Maar op 50 bly ek gewig aansit, so as ek moet skat is die 15kg verloor nie genog nie. Detox die lewer klink goed. Ek begin sukkel om 'n voldag harde werk in te sit en knee begin problemme gee.

Dit voel as of iemand my sal omstamp daan bly ek sommer rol. :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Hi Mauritz

Ek wil net 'n klip in die bos gooi. Ek erken my dieet is nie 100% wat dit kan wees nie, maar dis ook nie te sleg nie.

Ek het in 2003 begin om ultramarathons te hardloop. Gevolglik baie meer geoefen as altyd. Voorheen was ek byna 10 jaar laas by 'n dokter. Vandat ek so baie begin draf het, het ek gewig opgetel (ja, opgetel!) (ongeveer 4 kg). Ongelukkig kan mens nie regtig dieet as jy so baie draf nie. Jy kan nie bv net slaai eet en dink jy gaan 20 km gehardloop kry nie.

Ek kon maar weet dat ek iewers gedurende die winter faringitis, bronchitis of iets dergeliks sou kry. Ek dink definitief dat mens se immuunsisteem gekompromiseer word as jy TE veel oefen. Ek het vitamiene geneem en myself mooi opgepas, maar het nog steeds siek geword.

Nou na my baba (swangerskap gewig baie vinnig verloor) vind ek ook dat ek makliker gewig aansit, dit baie moeiliker verloor en dat daar geen verskil in my gewig is of ek oefen of nie (eetgewoontes maak 'n BAIE groter verskil). Natuurlik glo ek oefening is goed en absoluut noodsaaklik.

Ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar jy het dalk 'n punt beet, want hoekom sukkel ek deesdae so, of is dit ook maar omdat ek ouer raak en heeldag voor 'n rekenaar sit?

Link to comment
Share on other sites

ekke glo nogal in die cleanses, elke keer as mens dit doen, is jou allergiee sommer weg! As jy ooit galblaas probleme gehad het, is 'n liver cleanse a moet! Die galblaas-operasie verwyder nie gemorsies uit die lewer nie. Soos jy 'n kar diens, moet jy jouself ook soms diens en flush, detoks ens, veral as jy 'n stresvolle lewe het en dink jy het baie opgehoopte giwwe oral... :ilikeit: Dis soos 'n booster! regtig!

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Ek kon maar weet dat ek iewers gedurende die winter faringitis, bronchitis of iets dergeliks sou kry. Ek dink definitief dat mens se immuunsisteem gekompromiseer word as jy TE veel oefen. Ek het vitamiene geneem en myself mooi opgepas, maar het nog steeds siek geword.

Ek het nog nooit so daaraan gedink nie, maar jy het dalk 'n punt beet, want hoekom sukkel ek deesdae so, of is dit ook maar omdat ek ouer raak en heeldag voor 'n rekenaar sit?

Dit is 'n wetenskaplik bewyste feit dat strawwe oefen jou immuunsisteem negatief beïnvloed. As 'n mens net vir 'n rukkie hardloop - dan sluit jou spysverteringsisteem af, asook jou immuunsisteem. As 'n mens kyk na hoeveel geld daar in die resiesperd industrie (en honde) spandeer word aan siek perde, dan is daar geen sprake dat harde oefen nie te goed is vir 'n mens nie, veral as jy 'n bietjie ouer word.

In die Ooste het mense 'n heel ander idee van oefening - yoga, Tai Chi, Qi Qong - net om 'n paar te noem. Al hierdie oefen STIMULEER die immuunsisteem en maak/hou al die energie kanale oop in jou sisteem.

Gedurende swangerskap is daar groot hormonale veranderinge in die liggaam - wat die LEWER direk beïnvloed. Die dat meeste tradisionele oosterlinge hulle diete aanpas van voor konsepsie - aanhou daarmee tot na boersvoeding. Een van die redes hoekom mense dink hulle tel meer gewig op as hulle ouer raak is natuurlik 'n stadiger metabolisme. Ek glo nie veel daaraan nie - dit is as 'n mens kyk na mense in China, Afrika, plattelandse Japan en Indië - waar mense net eet wat hulle groei. Soos ons ouer word, in 'n Westerse gemeenskap, sukkel ons lewers om by te hou. Hou jy daai lewer skoon en jy doen die regte tipe oefening om energie te 'skuif' in jou liggaam - dan kan jy weer jou fietse lyfie terugkry, asook 'n hele paar jaar by jou lewe voeg.

Nog iets interessants - in meeste oosterse tale is daar nie 'n woord vir menopause nie - hulle het net nie die probleme wat ons het nie. Weereens te doen met daai wonderlike orgaan - die LEWER!!!

Nog iets wat 'n wetenskaplike feit is - as jy 'n groot hoeveelheid suiker inneem- soos byvoorbeeld in 'n 'soft drink' - dan kan jou immuunsisteem afsny vir tot 24 uur.

Meeste van wat ons eet en drink in 'n westerse samelewing, dit is saam met al die stres - het 'n negatiewe invloed op ons gesondheid. Kyk mooi na diere om jou - hoeveel van hulle loop en snuiwe, het omgekrapte mae, rugprobleme ens. Ons is gemaak uit dieselfde weefsel as hulle - wat doen ons verkeerd????????

Edited by Mauritz
Link to comment
Share on other sites

Het jou gesê ek gaan jou leerstellinge navors, en ek het 'n bietjie. Wat is my bevindinge sovêr?

Was gister by my ruk-en-pluk dokter. Only, sy rukenpluk nie, sy skiet. Sy skiet jou met 'n soort van gun daar waar dit saak maak en jy voel sommer beter. Die eerste keer wat ek by haar was toe lag ek vir die speelgoed geweertjie en sê vir haar ek dink sy wil net my geld vat. Sy sê toe sy maak oor twee dae weer vir my 'n afspraak en ek gaan die tyd ombid tot dan. Sy wou seker 'n punt maak en skiet my toe op plekke waar dit nie saak maak nie. Twee dae later toe kruip ek voor haar en smeek haar om my tog weer te genees en ek soen haar voete soos ek gatkruip. Sedertien het ons 'n hegte platoniese vriendskap ontwikkel (my vrou is altyd by) Ek vertel haar toe van jou se diet stories en sy stem volwaardig saam. Hier is 'n girl se naam wie se boeke ek moet gaan lees. Is toe Sandra Cabot. Sy noem haar die "Liver Lady" Ek gaan check toe jou guru se naam en wragtig, dit is dieselfde vrou.

Nou, ek gaan na die rukenpluk om my alignment weer reg te kry. Met my groot pens wat alles voorentoe krom trek en myse gat wat probeer balanseer om alles weer terug te trek, besoek ek haar maandeliks. Ek betaal haar met 'n smile. Gister toe gee sy my weer gratis raad oor my hang tiete. Vroeër jare was dit borste wat 'n man op trots kon wees. Maar met tyd raak hulle net soos die pens hangkas, onaansienlik. Die hangkas is darem nog 'n afdakkie vir die tools, maar die hangende perde laat ongewenste agtermekaar perde na jou loer. Daarvan hou ek nie. Ek loer na vroumense maar hou nie daarvan om beloer te word deur mans nie. Terug na die rukenpluk. Sy sê ek skei te veel estrogeen af en vandaar die hang tiete. Die lewer doen blykbaar nie sy werk nie. Net dit is genoeg om my Maandag na Sandra Cabot se boek te laat soek.

So ek hou van jou storie. Soos ek dit opsom. Ek sit op my gat (sal 'n boek oor yoga moet kry) en mediteer oor 1) my sondes, 2) my se vette wat moet wegsmelt, 3) my hang tiete en die dae toe ek vir Arnold kompetiese was, 4) my eks land en seun daar, 5) en dan sommer die LOTTO nommers want as ek hom vang kan ek 'n personal trainer kat aanstel. 5) en laastens alle forumiete (nie noodwendig tiete) wat so getrou onse nonsense en lewenswaarhede lees.

Groete van 'n diketende, wensdenkende, soontobee maer, Jan Stoof.

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Only, sy rukenpluk nie, sy skiet. Sy skiet jou met 'n soort van gun daar waar dit saak maak en jy voel sommer beter. Die eerste keer wat ek by haar was toe lag ek vir die speelgoed geweertjie en sê vir haar ek dink sy wil net my geld vat. Sy sê toe sy maak oor twee dae weer vir my 'n afspraak en ek gaan die tyd ombid tot dan. Sy wou seker 'n punt maak en skiet my toe op plekke waar dit nie saak maak nie. Twee dae later toe kruip ek voor haar en smeek haar om my tog weer te genees en ek soen haar voete soos ek gatkruip.

Soos gewoonlik lê ek weer soos ek lag, Jan Stoof :)

Die 'geweertjie' is 'n 'trigger' mechanisme wat vandag deur baie 'chiropractors' gebruik word. Die filosofie is gebasseer op Oosterse 'pressure points' wat weer in die Weste soms kinesiology genoem word. Bie veiliger en meer suksesvol as die tradisionele ruk-en-pluk.

Ek het op 'n tyd self kinesiology suksesvol gebruik - gebruik dit nog steeds op die Simpsons (familie).

Ek het 'n GP in Toowoomba gehad wat kinesiology en akupunktuur gedoen het. My GP hier in Stanthorpe doen akupunktuur.

Hou by die lewer ding Jan Stoof - lees veral oor hoe al hierdie dinge werk en hoe om jou eie simptome te lees - jy sal gou weer soos Robert Redford

lyk ;)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...