Jump to content

Hello van rookie

SueB

Recommended Posts

Hi almal

Het besluit ek het genoeg gelees en moet maar ook 'n bietjie bydra as ek kan.

Ons is besig met my man se 457 visa - ons gaan Maandag vir medies. Ek is baaaaie dankbaar alles het so vinnig en maklik vir ons in plek geval. Voor ek hierdie forums besoek het, het ek nie besef daar is mense wat jare probeer om visums te kry nie - ek haal my hoed vir julle af !!

Ons hoop om so April 2008 in Perth te wees. Ek kan nie wag nie - daai blou lug!!

Susanna, Jaco, Kirsten (3,5) en Cobus (2)

Link to comment
Share on other sites

Hi Sue,

Welkom, lyk my Secunda loop leeg! Wilna hulle is seker teen die tyd al in Adelaide, hulle was ook van Secunda.

Sterkte

N

Link to comment
Share on other sites

Welkom, ek sien al hoe meer mense wat op 457's oorgaan. Die getalle hou net aan groei en groei!

Link to comment
Share on other sites

Welkom,

Ek hoop julle proses gaan vinnig.

Vir die mense wat jare vat, dit is die moeite werd.

Groete

Johan

Link to comment
Share on other sites

Welkom en sterkte met al jul planne na Oz.

Groete.

Link to comment
Share on other sites

Wil net dankie sê vir al die ondersteuning!

Dit is so lekker om met ander mense te kan praat wat positief is oor oorsee gaan. Nie een van ons vriende dink eers daaraan nie en ons familie is natuurlik verskriklik hartseer.

Ons het ons medies gister gedoen (kinders moes ondersoeke kry, ons het net X-strale nodig gehad), so wag nou dat die resultate anderkant uitkom. Ons het darem al 'n TRN nommer.

Sterkte vir almal wat ook wag.

SueB

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
Hi almal

Het besluit ek het genoeg gelees en moet maar ook 'n bietjie bydra as ek kan.

Ons is besig met my man se 457 visa - ons gaan Maandag vir medies. Ek is baaaaie dankbaar alles het so vinnig en maklik vir ons in plek geval. Voor ek hierdie forums besoek het, het ek nie besef daar is mense wat jare probeer om visums te kry nie - ek haal my hoed vir julle af !!

Ons hoop om so April 2008 in Perth te wees. Ek kan nie wag nie - daai blou lug!!

Susanna, Jaco, Kirsten (3,5) en Cobus (2)

Sterkte met jou planne. Ons is nou 4 maande hier in perth, Canning vale.

Laat maar weet as jy hulp nodig het

Hi welkom.Jul is al redelik ver in die proses. Geniet die blou lug.Sterkte met die familie en vriende.

Link to comment
Share on other sites

Sterkte met jou planne. Ons is nou 4 maande hier in perth, Canning vale.

Laat maar weet as jy hulp nodig het

Baie dankie!! Ons is nou al 'n maand in Perth en het onlangs in ons huurhuis in Ellenbrook ingetrek. Dis ok hier, maar my man vind die 'commute' 'n bietjie te lank. Ons het deur Canning Vale gery en daarvan gehou - hoe vind julle dit en weet julle hoe lank dit CBD toe is?

Link to comment
Share on other sites

Hoop jul is sommer gou ingesettle in jul huis en dat julle lekker gaan bly.

Hoop jul geniet die blou lug ;) hier in Perth!Mooi en helder.

Hoe vind julle dit hier sover?

Groete Urs

Link to comment
Share on other sites

Ons geniet dit verskriklik baie hier!!! Die eerste week was bietjie rof, maar noudat die jetlag weg is, gaan alles sommer baie goed. Moet net 'n kindy of iets kry vir my dogter, want ek kan sien sy mis haar speelgroep.

Groete

Sue

Link to comment
Share on other sites

Foeitog dis gewoonlik so met dei ou klein mensies.

Hoop jy kom gou reg met n goeie plek vir jou kiddie.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...