Jump to content

STAIRWAY TO KEVIN


Andre S
 Share

Recommended Posts

Here's a link for Chasers, an Aussie comedy group with a TV show called "War on Everything."

For saffers like me who are interested in what makes Ozzies tick, this is great research. Youtube has dozens of sketches, some ripping into Australian TV commercials and the things people do on the street.

Kevin Rudd

http://www.youtube.com/watch?v=68fy7QxBXFg

Wanker number plates

AD road test

Gas guzzler

http://www.youtube.com/watch?v=JNffIHoCPFk&feature=related

Australia as a subject

http://www.youtube.com/watch?v=s6baIk1jcos

Link to comment
Share on other sites

Ja daai Stairway to Kevin een is baie snaaks.

Die plaaslike humor is eintlik 'n baie goeie manier om uit te vind hoe die mense se kop werk en die Chasers is 'n baie goeie inleiding. Jy moet net 'n baie sterk maag he vir party van hulle goed en jouself glad nie te ernstig opneem nie, anders kan jy dalk dae lank aan skok lei... :(

Hier is hulle webblad: http://www.abc.net.au/tv/chaser/war/default.htm

Die hele blad is baie snaaks (kyk bv. nouweer die "web poll" wat hulle daarop het!) :holy: . Klik op "video highlights" vir nog. Daar is 'n vodcast van die hele programme terwyl hulle aan die gang is (al die gereelde tv programme hier gaan op vakansie oor Kersfees, so hulle sal weer aan die einde van Januarie terugkom). Mens kan die episodes laat stream deur jou RS feed software en dan kry jy sommer elke week se episodes soos hulle gewys word.

Hier is die ABC se video podcasting webblad:

http://www.abc.net.au/tv/video/downloads.htm#?vid=video1

Geniet dit! Dis 'n baie goeie idee om solank Aussie tv te begin kyk voor julle hier aankom. Mind you, hier is mense wat al 'n ruk hier bly wat nog nooit 'n Aussie program gekyk het nie, want die oomblik as hulle hier aanland, kry hulle Foxtel of spandeer ure op die web om die Suid-Afrikaanse programme of nuus te luister of kyk of download :holy:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...