Jump to content

Hot Cross Buns!


Blossom
 Share

Recommended Posts

Kan iemand my se of ek dalk 'n maand of twee in my lewe gemis het? HOEKOM is daar dan al Hot Cross Buns in die winkels?

Ek het nog nie eers recover van Kersfees nie.

Moet se die buns was nie lekker nie...te veel van dit of te min van dat. Miskien sal dit eers in April lekker proe!

Ek dink die mense jaag die jaar te gou aan.

Groete, KD. ;)

Link to comment
Share on other sites

Yep! Het dieselfde gewonder toe ons op nuwejaarsdag by Woolies inhol en ..... hotcrossbuns koop. Te min rosyntjies ens!

Link to comment
Share on other sites

Sad is it not, those should be introduced late March/early April and the same with Christmas time- it loses its significance all because the shops want to make money! Last year I actually had to cross-examine my kids as to why we are celebrating Xmas because having got caught up in the shopping frenzy all they could talk about was Father Christmas.....

And they were spoilt rotten in that they had 2 Christmas trees to search under, at least they are older now because the creche, the primary school and community groups each used to have a Santa which I think is ridiculous because the parents are the ones forking out the cash.

Edited by May
Link to comment
Share on other sites

Howzit,

Ek dink hulle bak nou-al hot cross buns om die resepte uit te toets. Om te sien watter verkoop en watter nie!

Ek sal natuurlik help proe om te besluit watter soort is die lekkerste!

Link to comment
Share on other sites

Ek dink daar is baie goed in die winkels onder andere hot cross buns, wat lekker lyk, maar nie smaak soos Suid Afrikaanse goed sou gesmaak het nie.

Een van die goed wat ek gekoop het by Coles was melktert, het baie lekker gelyk, maar so sleg gesmaak, ek het die hele ding toe sommer in die drom gegooi. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hulle kan glad nie melktert maak soos ek hom ken nie. Dis 'n bleek smaaklose vla affere in 'n klipharde deegkors....wat 'n let down! :ilikeit:

Maar het jy hulle cheese cakes geproe! Lekker! :ilikeit:

KD.

Link to comment
Share on other sites

Dog ek deel net gou met julle wat ons Hotcrossbuns in Afrikaans noem: Warmgekruisdebolletjies!!

Link to comment
Share on other sites

Hulle kan glad nie melktert maak soos ek hom ken nie. Dis 'n bleek smaaklose vla affere in 'n klipharde deegkors....wat 'n let down! :huh:

Maar het jy hulle cheese cakes geproe! Lekker! :ilikeit:

KD.

hi kannidood

ek stem saam daardie vlatert van hulle is hel sleg :o maar die kaaskoek en madcake is heerlik :ilikeit:

pollie ;)

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Scary .... We have hot cross buns available all year round, i refuse to buy them and only get mine for Good Friday and Easter Sunday

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...