Jump to content
  • 0

Change in personal e-mail address


Rialet

Question

Sal dit waardeer as iemand my kan verduidelik hoe ek my e-mail address wat ek oorspronklik opgegee het kan verander. Ek het intussen van werk verander en wil my nuwe mail adres opgee, maar ek het my password vergeet en 'n reminder word elke keer na my ou mail adres gestuur. My huis e-mail address is leroux40@optusnet.com.au

Groete

Rialet

Link to comment
Share on other sites

3 answers to this question

Recommended Posts

  • 0

Click op "my controls" regs bo op die bladsy. Aan die linkerkant van die bladsy wat oopmaak is daar dan 'n MENU en 'n submenu OPTIONS - daaronder is die opsie: CHANGE EMAIL ADDRESS. Skree as jy nie regkom nie!

(Hendie sal nou baie trots wees op my!! :ilikeit: - Ek is eintlik tegnologies gestremd......)

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Dit sal jou leer om van die werk af te forum! :whome:

Riekie ek is werklik trots op jou (al slaap ek niks nie!), onder normale omstandighede sou jou raad lekker gewerk het. Maar aangesien sy haar password vergeet het kompliseer dit dinge bietjie.

Rialet, ek het jou emailadres verander na die ene wat jy hier gegee het. So as jy nóú vir 'n "password reminder" vra, behoort dit na jou huisadres toe te gaan. Skree maar as jy nou sukkel na dese!

:ilikeit: Hendie

Link to comment
Share on other sites

  • 0
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Answer this question...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...