Jump to content

weather


Blossom

Recommended Posts

Help! Ek smelt......42 grade 5:42 in die middag! Lyk my dis Perth se hitte wat oor gewaai het.

KD.

Link to comment
Share on other sites

Help! Ek smelt......42 grade 5:42 in die middag! Lyk my dis Perth se hitte wat oor gewaai het.

KD.

HI KD. ek was in perth om my brisbane boet op lughawe op te tel. DIe arme ding wou net daar na 5 ure se vlieg weer op vliegtuig klim en terug queerland ( sorry Queensland eks n wille weste girl nou) toe. EK wil net se 45C is MOER warm. daar is geen ander woord nie. Die lug maak strepe soos warm olie! net een stukkie raad. gaan dobber in die see rond! dis te warm vir swem. sit jou hoed op en dryf net!

Link to comment
Share on other sites

Jissie H! Net 5 grade meer en dan is dit 50 grade!!!!! Dan braai ons verseker..dankie tog vir aircons in die huise anders was ek al lankal OP! Ek het 'n foto geneem van die termometer buite om vir die kinders tuis te stuur sodat hulle kan sien ek jok nie.

KD.

Link to comment
Share on other sites

EN!!!! Gister en vandag is dit KOUD!!!! Ons het tot 'n kinder swembadjie gekoop om in the lawe vir die 45 en nous dit flippen so koud ek het 'n jersey aan!!!

Link to comment
Share on other sites

Yup, Adelaide is nie vir sissies nie :whome::offtopic: . Ek het al 7 uur in die aand by die werk in my kar geklim, dan sit die son nog hoog en my kar beduie dit is 45 grade C buite. Dit is nog kurk droog ook, amper geen humiditeit nie.Dit brand amper jou keel as jy sit inasem. En ja, dan kan jy sommer partymaal die volgende dag weer 19 grade C kry, die wisselvallige weer is meestal darem net so voor Januarie.Gister was dit 37 gade C teen 4 uur, ons was tot 9 uur die aand op die strand, toe sak die son genadiglik, baie lekker van so 7 uur af. Maar, hier van Januarie af bly dit oor die 30 meeste dae, in die veertig gereeld, sommer lekker 28 grade C al 6 uur soggend as ek werk toe ry !. Ons is nou al gewoond aan die hitte,dit pla ons nie en is deel van die lewe hier, net soos 'n lugversorger.

Link to comment
Share on other sites

sjoe! hierdie kant vd aardbol kry ons maar koud of bly in die huis met heating aan! enigiets van 0 tot 12 in dag op die oomblik (Noord Engeland), maar ek moet sê ek gaan die liggies vroegaand as dit vroeg donker word en die 'koue' Kersfeeste mis.........maar kan nie wag vir die baie son nie! Een vd dae smelt ons maar ook, free sauna! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Help! Ek smelt......42 grade 5:42 in die middag! Lyk my dis Perth se hitte wat oor gewaai het.

KD.

Opposite here in Nor Cal were freezing try a average of 7 deg cel in the middle of the day and oh did I mention that we can see the Snow capped mountains nearby

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...