Jump to content

Termyn 1


Sonja

Recommended Posts

Kan iemand my se wanneer begin die skool in (Brisbane) vir 2008?

En is die christelike skole gebied's gebonde?

Dankie

Sonja

Link to comment
Share on other sites

Dates for the Queensland schools as follows;

2008

Term Dates

1 29 January - 4 April 10 weeks

2 14 April - 27 June 11 weeks

3 14 July - 19 September 10 weeks

4 6 October - 5 December 9 weeks

Link to comment
Share on other sites

Hi

Nie al die voorstede het een nie, maar daar is. Dus sal jy maar moet uitvind/besluit waar jy wil bly en dan vandaar probeer uitvind. Ek moet ook net bysĂȘ dat die skole dan ook almal privaat is en dit kan 'n hele paar dollar per termyn wees.

Die Anglikaanse skool naby ons is bv $4300 per jaar en dan sluit dit buitemuurse aktiwiteite uit. Die staatskool is maar $170 per jaar en dinge soos drama, musiek ens is ingesluit. Ons het net een kind en ons sien nie kans om soveel te betaal nie. Ons plan is, om wanneer hy Secondary School toe gaan, hom dan in 'n privaatskool te sit, dan konsentreer hulle op dit wat die kind wil word eendag.

Ons het vir die staatskool gegaan want op die einde van die dag is dit wat die kind in die huis leer, sy fondasie vir die lewe en nie die skool nie. Soos in RSA, kies mens jou vriende en dit is jou keuse met wie en wat jy gaan assosieer en jou tyd deurbring.

Ons gaan gereeld kerk toe, waar RSA's is die kind kry dan blootstelling aan ander Afrikaanse maatjies. Die kerk word ook in engels gehou, maar ons kuier na die tyd lekker in Afr.

Dis maar my 5c

Carelene

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...