Jump to content

Merry Christmas


Sonskyn
 Share

Recommended Posts

WHISING YOU A BEAUTIFUL CHRISTMAS AND A NEW YEAR FILLED WITH HAPPINESS!!

Ek hoop almal het 'n wonderlike kersfees en ek hoop dat al die mense wat hulle aansoeke al en nog OZ toe moet stuur mag hulle almal suksesvol wees.

Ek sien julle volgende jaar in Sydney!!

MERRY CHRISTMAS!!

Baie dankie aan almal se help op die forum. :ilikeit::santa: Julle is almal tops!

post-3334-1198341842.jpg

Link to comment
Share on other sites

Liewe Sonskyn,

Dankie vir die mooi groete.

Gods rykste se├źninge vir julle met Kersfees en in die nuwe jaar in Sydney.

Laat jou Sonnetjie se strale altyd so helder skyn.

adeleb, sterkte ook vir julle. Wense dat julle binnekort as familie saam in Aus kan kuier.

Seeya

Link to comment
Share on other sites

Merry Christmas and all the best for the festive season, to you Sonskyn, and everyone else on the forum.

Drive safe!

wislon (and pofstert)

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie, vir almal se wense het vandag my IELTS punte ontvang. Ek het die beste kersgeskenk gekry van almal. Ek het baie goed gedoen. Vir die wat nog die IELTS moet skryf. Moenie worry nie dit is glad nie moeilik nie.

:ilikeit::ilikeit::ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Geseende Kersfees julle almal, onthou wat DIE dag eintlik beteken!!

(al is dit nou nie presies die regte datum nie)

Lovies

Nilo

Edited by Nilo
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...