Jump to content

Afrikaanse Kerke in Perth


ronster
 Share

Recommended Posts

  • 2 weeks later...
  • 2 weeks later...

Hi,

Ek het probeer kontak maak met PARC. Daar's 3 email adresse en ek het nie reply ontvang nie. Dit sluit die algemene en leraar se adres in. Kan iemand bevestig of dit nog bestaan ?

Eugene

* Behoort in Mrt/Apr in Perth te land

Link to comment
Share on other sites

Ek het kontakbesonderhede van Basie van Rooyen, maar het laas in 2005 met hom gepraat. Probeer maar gerus, miskien is sy goed nog dieselfde.

Basie van Rooyen

Pastor

Christian Reformed Churches of Australia

27 Challenge Place

Balcatta

WA 6021

vanrooyenb@bigpond.com tel:

mobile: +61 (0)8 9345 0672

+61 (0)403 955 957

Link to comment
Share on other sites

Parc bestaan baie beslis nog, ds Gawie het gisteraand by my kom huisbesoek doen. Al 2 die leraars was op verlof so miskien is dit hoekom hulle nie terug gekom het na jou nie. Ds Gerhard se adres is ds.gerhard@parc.org.au

Link to comment
Share on other sites

Dankie. Ek het vanoggend 'n email van Ds Gerhard van PARC gekry.

Groete

Eugene

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...