Jump to content

Help finding mployment in Australia


Spacemuis
 Share

Recommended Posts

Goeie dag almal!

Ek het na 'n lang tyd weer ingelog en dis ongelooflik om te sien hoeveel mense in SA werk soek in Australia. Nou gou 'n biedjie agtergrond - ek doen recruitment in die Engineering Sector in Perth en hier is 'n groot skill shortage. Ja ek doen meer professional recruitment - engineers, designer, superintendents, supervisors planners ens. Ondervinding moet in die mynwese of petrochemies en Olie en Gas industries wees....... ;) Dit mag dalk nou nie klink na wat jy doen nie - jy mag dalk 'n accountant wees of jy het dalk 'n trade kwalifikasie - dit maak nie saak nie hoor.

In my 3 jaar in die besigheid het ek al genoeg kontakte opgebou en weet ek waarheen ek jou kan verwys as jy werk soek in Aus en daar is companies wat sponsorships doen. Ek is meer as bereid om te help en kontak details te gee van mense wat kan help. :D Kontak my en ek kyk waar ek kan help.

Ek hoop om gou van julle almal te hoor - ek sal help waar ek kan...... :)

Groete

Karin

Link to comment
Share on other sites

Hi Karin,

Thanks for the offer of assistance, I have a couple of people who might be interested (they're more in the lines of planning and reticulation for commercial areas as opposed to mining/oil/gas), but I'll have a chat with them and if they're interested, I'll pass them along to you.

wislon

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hallo Karin

Ek is 'n nuwe gebruiker van hierdie forum, maar het al verskeie "sites" besoek vir inligting om 'n posisie te bekom. Ek sal dit vreeslik waardeer as jy vir my jou e-pos adres kan stuur sodat ek vir jou my opgesomde CV per e-pos kan aanstuur. Miskien het jy die regte kontak sodat ek erens met 'n 457 "sponsorship" posisie geholpe kan raak.

As jy enigsins die SA nuus dophou sal jy somer dadelik kan aflei waar al die nuwe aspirant immigrante hul vertrek-voete vandaan kry.

My e-pos adres is sztbez@gmail.com.

Hoop om sommer binnekort van jou te hoor.

Groetnis

Suzette

Link to comment
Share on other sites

Goeie dag almal!

Ek het na 'n lang tyd weer ingelog en dis ongelooflik om te sien hoeveel mense in SA werk soek in Australia. Nou gou 'n biedjie agtergrond - ek doen recruitment in die Engineering Sector in Perth en hier is 'n groot skill shortage. Ja ek doen meer professional recruitment - engineers, designer, superintendents, supervisors planners ens. Ondervinding moet in die mynwese of petrochemies en Olie en Gas industries wees....... ;) Dit mag dalk nou nie klink na wat jy doen nie - jy mag dalk 'n accountant wees of jy het dalk 'n trade kwalifikasie - dit maak nie saak nie hoor.

In my 3 jaar in die besigheid het ek al genoeg kontakte opgebou en weet ek waarheen ek jou kan verwys as jy werk soek in Aus en daar is companies wat sponsorships doen. Ek is meer as bereid om te help en kontak details te gee van mense wat kan help. :blink: Kontak my en ek kyk waar ek kan help.

Ek hoop om gou van julle almal te hoor - ek sal help waar ek kan...... :blink:

Groete

Karin

Link to comment
Share on other sites

Hi Karin

I am in the engineering sector.

Can you drop me a mail so that I can send you my CV

snymanja@eskom.co.za

Thanks

Link to comment
Share on other sites

Hi Karin,

My man is 'n appy Electrician maar Qualify in September en skryf in Junie/Julie sy wireman's licence. Dink jy ons sal vir hom werk kan kry solank daar? e-mail my asb op m_lourens@yahoo.com. Ek sal dit baie waardeur!!Ons wil graag aansoek doen vir 'n skilled migrant visa, is dit wys? Wat kan ons nog doen? Ons betaal ons skuld so gou moontlik af sodat ons kan spaar vir Aussie. :thumbdown:

Thanks

Marelize

Link to comment
Share on other sites

Hi. Advies vir nuwe lede. Moet liewer nie julle email addresse in die posts sit nie. Die hele wereld kan dit dan sien en potensiele spammers. PM liewers die persoon en stuur so jul email adres.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hi Karin,

Thanks vir die hulp wat jy aanbied.

het my CV vir jou gelaai

Ek en my meisie wag net vir ons toeriste visa dan kom ons perth toe (my suster is daar)

Hou maar duim vas vir die Sharks saterdag

groete

Paul :ilikeit:

CV_PAUL2008.doc

Link to comment
Share on other sites

Hi Karin

Thanks for the offer of assistance, can you also assist in the Telecommunications Industry. Attached is my CV, please

let me know if you can assist.

Regards

Henk

CV.doc

Link to comment
Share on other sites

Hi Karin....

Do you have anything for fitter/machinst/turner...husband has had trade assessed and IELTS is completed, last month, now we are hunting for a job...preferably with a nomination and sponsor...We are very very desperate, due to a lot of things that have happened in the last couple of months, so would be grateful for any info you could help us with....

Kind regards,

Lyall

(PS YOU DONT KNOW HOW LOVELY IT IS FOR THOSE OF US STRUGGLING THIS SIDE TO GET YOUR KIND OF ASSISTANCE..IT REALLY SI APPRECIATED BY US, AND I AM SURE A LOT OF THE OTHER FORUMITES AS WELL..THANK YOU....)

Link to comment
Share on other sites

Hi,

I don't think it's such a good idea to post your CV's with all your PERSONAL information on this site. You don't know who is reading it :ph34r: , and you even have your addresses and ID numbers, kids' details...

Surely it will be better to rather PM this type of document?

Yes, I'm being a typical South African now!

zorba

:rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Ja - I agree. We have been warned before about this sort of thing. Some people have had 'stalkers' after posting personal details.

Rather send via PM, like Zorba says. Better to play it like a 'typical (Safe) South African' than be sorry!

L

Link to comment
Share on other sites

:whome: help help help help......................................!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

ek will my gesin oz to vat. het al baie sites besoek maar weti waar om te begin nie .

help asb.

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...
Goeie dag almal!

Ek het na 'n lang tyd weer ingelog en dis ongelooflik om te sien hoeveel mense in SA werk soek in Australia. Nou gou 'n biedjie agtergrond - ek doen recruitment in die Engineering Sector in Perth en hier is 'n groot skill shortage. Ja ek doen meer professional recruitment - engineers, designer, superintendents, supervisors planners ens. Ondervinding moet in die mynwese of petrochemies en Olie en Gas industries wees....... :angry: Dit mag dalk nou nie klink na wat jy doen nie - jy mag dalk 'n accountant wees of jy het dalk 'n trade kwalifikasie - dit maak nie saak nie hoor.

In my 3 jaar in die besigheid het ek al genoeg kontakte opgebou en weet ek waarheen ek jou kan verwys as jy werk soek in Aus en daar is companies wat sponsorships doen. Ek is meer as bereid om te help en kontak details te gee van mense wat kan help. :ilikeit: Kontak my en ek kyk waar ek kan help.

Ek hoop om gou van julle almal te hoor - ek sal help waar ek kan...... :rolleyes:

Groete

Karin

Hi Karin

Kontak my GROOT ASSEBLIEF via e-mail : benita.rauscher@rbm.co.za

Stel belang - DEFINITIEF

Vriendelike Groete

Benita

Link to comment
Share on other sites

Dit is al meer as twee keer gese mense.

Moet asseblief nie julle email adresse of enige persoonlik inligting post nie. Daar is mense wat identity fraud doen en ander mense se identiteite steel. So asseblief moenie enige inligting van julle of vriende of familie hier post nie.

Dit is ongelooflik gevaarlik om dit te doen. Jy weet nooit wie die volgende persoon is wat die post lees nie.

Thanks

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
Goeie dag almal!

Ek het na 'n lang tyd weer ingelog en dis ongelooflik om te sien hoeveel mense in SA werk soek in Australia. Nou gou 'n biedjie agtergrond - ek doen recruitment in die Engineering Sector in Perth en hier is 'n groot skill shortage. Ja ek doen meer professional recruitment - engineers, designer, superintendents, supervisors planners ens. Ondervinding moet in die mynwese of petrochemies en Olie en Gas industries wees....... :blush: Dit mag dalk nou nie klink na wat jy doen nie - jy mag dalk 'n accountant wees of jy het dalk 'n trade kwalifikasie - dit maak nie saak nie hoor.

In my 3 jaar in die besigheid het ek al genoeg kontakte opgebou en weet ek waarheen ek jou kan verwys as jy werk soek in Aus en daar is companies wat sponsorships doen. Ek is meer as bereid om te help en kontak details te gee van mense wat kan help. :rolleyes: Kontak my en ek kyk waar ek kan help.

Ek hoop om gou van julle almal te hoor - ek sal help waar ek kan...... :rolleyes:

Groete

Karin

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Hi Karin,

I am the head of HR for a large international resources company, based in Perth. Could you please PM your contact details and we can discuss potential opportunities.

Link to comment
Share on other sites

Hallo Karin

Ek is woonagtig in Garsfontein Uitb 11, om die draai van waar jy gewoon het. Dankie dat jy jou dienste aanbied om van ons SAners hierdie kant te help. Hoe gaan ek te werk om my Resume by jou te kry. Ek is nuut op die forum en het nie 'n benul hoe om dit by jou te kry nie. Ek is 'n Finansiele Assistent / Payroll Koordineerder vir so 9 jaar lank al, het vorige ondervind gehad in die Versekeringsbedryf in Korttermyn en was daar vir so 14 jaar. Ook het ek goeie ondervinding opgedoen as Sekretaresse vir die Finansiele Direkteur vir 'n groot Meule Maatskappy in Pretoria vir 6 jaar. Ek het 'n baie goeie en stabiele werksagtergrond. My suster is woonagtig in Sydney omgewing met haar gesin. Ek wil my toekoms graag in Australie verder voortsit met my seun, tans nou in Std 7. Our home language is English as for my belated husband and I decided that English will be the main language but our children will be bilingual. My son was in Pta Boys High but moved a few months ago to Pta Chinese School in Wingatepark. His interest is in the IT / Computer world, and that will probably be the direction that he will forward his studies after school. Unfortunately, our children do not have any future here.

Please let me know what you need from me, as I hope there is a sponsor out there to help.

Jannette

Edited by Jannette
Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

:ilikeit:

Hello KARIN

Ek is bly om te sien dat daar darem mense is wat help aan daai kant.

My man is electrical fitter is daar poste in perth daarvaoor, ns wil graag weg wees iut sa voor iunde van die jaar.

Al ons papier werk is orde soek net werk 457sponserd visa.

Hy het reeds sy australain platform license en ook sy trade sertifikaat.

as jy kan help laat my asb weet dan stuur ek vir jou sy cv en cert.

undefined

groete

melanie

Goeie dag almal!

Ek het na 'n lang tyd weer ingelog en dis ongelooflik om te sien hoeveel mense in SA werk soek in Australia. Nou gou 'n biedjie agtergrond - ek doen recruitment in die Engineering Sector in Perth en hier is 'n groot skill shortage. Ja ek doen meer professional recruitment - engineers, designer, superintendents, supervisors planners ens. Ondervinding moet in die mynwese of petrochemies en Olie en Gas industries wees....... :blush: Dit mag dalk nou nie klink na wat jy doen nie - jy mag dalk 'n accountant wees of jy het dalk 'n trade kwalifikasie - dit maak nie saak nie hoor.

In my 3 jaar in die besigheid het ek al genoeg kontakte opgebou en weet ek waarheen ek jou kan verwys as jy werk soek in Aus en daar is companies wat sponsorships doen. Ek is meer as bereid om te help en kontak details te gee van mense wat kan help. :blush: Kontak my en ek kyk waar ek kan help.

Ek hoop om gou van julle almal te hoor - ek sal help waar ek kan...... :whome:

Groete

Karin

Link to comment
Share on other sites

Hi Karen,

Ek is n gekwalifiseerde elektrisien met 12 jaar ondervinding. Stuur my asb jou pm sodat ek jou my voledige cv en sertifikate kan stuur met die oog op n sponsorship. My e-mail adres : smit.johan@vodamail.co.za.

Sal die hulp waardeer.

Groete

Johan Smit

Link to comment
Share on other sites

Hi all

Just want to let all know that if u still looking fot employment you can search www.hotfrog.com.au for companies and employment agents.

Also Zena Dalati of oss international reqriutment, a cleint of theirs are looking for south africans to sponsor over very urgently on 457 visas.

They have several positions available.

Her mail add is Zena.Dalati@offshorestaff.net

mel55

Link to comment
Share on other sites

  • 2 years later...

Hello Karin,

Are you a SAINT or what. Your post is some years old now but I'm taking the chance that you are still in this field.

People say not to give out your email address, or attach CV's etc. The speak about "rather send a PM". Well I haven't a clue what a PM is. All the abbreviations on this site are mind boggling.

Will you see if you can get a chance to give me a quick reply (or a lesson on how to PM)

Kind regards,

Jeanette Bosch

Link to comment
Share on other sites

Hi Jeanette

To PM all you have to do is click on their name on the left (in bold), of their thread, in her instance Spacemuis. It will give you various options, one of which is to send a message, click on that and the rest should then make sense.

I may just add that you may have a problem with contacting her, as I see the last time she paid a visit here was on the 29th October 2008, however, some folks have their registration set up so that they get an email to tell them that a PM has been sent to them. If her email address is still current, then perhaps she will reply, but I guess after all this time I will not hold my breath.

Good luck!

Link to comment
Share on other sites

Hello Mara,

Thank you SO much for your help. I am constantly amazed at this forum. I see also that you are originally from Witbank - SNAP.

Have been in Cape Town for the past 13 years but things are getting bad here too.

Anyway, I'll try your suggestions and thanks for your "technical guidance" - I'm totally green on this thing.

Regards,

Jeanette

Link to comment
Share on other sites

No problem Jeannette, we all have to start somewhere.

Link to comment
Share on other sites

Guest
This topic is now closed to further replies.
 Share

×
×
  • Create New...