Jump to content

457 en PR tip


sakkiem

Recommended Posts

Hi julle

Ek het deur die internet aansoek gedoen vir n pos en na baie onderhandel en E mails het ek die pos gekry. Wat egter baie interessant was dat die werkgewer van die begin af voorgestel het dat ek op n RSMS 119 oorkom en nie n 457 nie. Ek het toe die werkgewer gevra hoekom hy die 119 voorstel en wat die voordeel vir hulle is omdat ek weet van al die voordele vir my en dat PR gewoonlik baie moeiliker is om te kry as n 457. Hy het toe vir my gese dat hulle al mense op n 119 en 457 oorgekry het en dat hulle die 119 verkies oor 2 redes.

Die eerste is omdat hulle emigrasie agent se dat die aansoekproses deesdae net 4 tot 6 weke langer vat vir die 119 as vir die 457. Hul wag dus liewer die paar weke langer.

Die tweede rede is dat al die emigrante na 3 maande vra vir PR en dat al die papierwerk dan weer moet herhaal word. Hulle wil dus n tevrede werker he vanaf dag een met al die voordele van PR.

Vir al die mense wat n 457 oorweeg en kwalifiseer vir n RSMS, vra bietjie vir jou wekgewer, dalk kan jy bietjie arm draai.

Hoop dit help

Groetnis

Sakkie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...