Annalize Posted December 5, 2007 Report Share Posted December 5, 2007 MIKROGOLF KLAPPERYSVir die van julle wat hou van Klapperys. - Maklik en vinnig in die mikrogolf -1 Blik Kondensmelk200g. Klapper500g. Versiersuiker (gesif)Rooi VoedselkleurselVerhit kondensmelk in 'n glas bak vir 1 1/2 min. Roer klapper en versiersuiker by tot 'n dik paste. Kook vir 'n verdere 4 min. roer na elke min. Werk vinnig - gooi helfte van mengsel in 'n gesmeerde glasbak. Meng 'n paar druppels kleursel by res van mengsel. Meng goed. Gooi bo-oor wit laag en smeer gelyk.Sny in blokkies voor heeltemal gestol. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.