Jump to content

New on site


alex van der merwe

Recommended Posts

Hi there,

I am from Benoni and is moving to Brisbane God willing, sometime in February 2008!!! I have a wife that will also be working there in HR and a son that just finished grade 11. We are strongly considering for him to redo his grade 11 there and need advise.

I have got an job offer and we are busy with our 457's last paperwork. I will be working as a motor mechanic between Brinsbane south and the Gold coast.

Can any one assist us with info on a basic budget per month, including stuff like housing, school fees and general living expences (don't forget the maid joke joke)

We enjoy the site and find it VERY informative

Alex

Link to comment
Share on other sites

Hi Alex, unfortunately I cant help you with any answers cos I'm still here too!!

But I did want to say WELCOME to the forum its great to have you here. :thumbdown::D:D

I'm sure you'll get loads of answers especially tomorrow when all the Aussies come back online!!!

Link to comment
Share on other sites

Hallo Alex,

Welkom op die forum. Is jou vrou se naam Daleen?

My sussie het gese daars mense in hulle kerk oppad Brissie toe en het gister julle email adres vir my gegee, wel nou's julle op die forum en ek weet sommer julle gaan baie hulp en ondersteuning hier kry.

Ons het nie meer kinders in die skool nie so ek sal nie eers daai ene probeer antwoord nie. Ek stel voor jy gaan loer by die subtopics daar is so thread oor skoolgeld ens.

Ons bly aan die Noorde van die Rivier en betaal $385 per week vir 'n baie netjiese 4 slaap 2 badkamer huis. Krag is so $100 per maand en Telefoon, internet, foxtel paket $150, elke 6 maande $200 vir gas vir die geyser, en so $200 per week miskien bietjie meer partyweke vir kos. Pertol so $50 per week vir my man en vir my dieselfde elke 2 weke. Ons het so 2 maande terug nog 'n voertuig gekoop en betaal $150 per week daar op en $56 per maand vir Fully comp. assuransie.

Vra maar as ek iets uitgelaat het.

Groete

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi Nilo.

Weet nie of jy my vorige boodskap gekry het nie ,ek is nog nuut hiermee maar glo dit sal beter gaan.

Is jou sussie se naam dalk Adel. Stuur maar vir ons n e-mail dan kan ons jou dalk n lui gee.

Groete Alex.

Link to comment
Share on other sites

Hi Alex

Gaan jy werk in Yatala?

Graad 11 oordoen? hang af:

Is jou kind akademies?

Wil hy Unisversiteit toe? Of meer ge-interseerd in n tegniese loopbaan?

Kan jy hom in n Privaatskool sit?

Hoe oud is hy nou?

Ek ken die area goed so sal julle baie informasie kan gee.

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum en hoop jul gaan sommer baie vrae vra :D

Mense hier is baie hulpvaardig.Sterkte vorentoe met al jul planne :holy:

Hoop dinge werk gou na n kant toe vir jul gesin.

Groete uit Perth.

Link to comment
Share on other sites

Hi Alex

Hi Queensland Girl

Watter kant le yatala? Ek kry dit op die soek lys maar sien dit nie op kaart plasing nie. Johann is in graad 11 en word Januarie 18, sou ons gou genoeg arriveer sal hy maar besluit. Hy is redelik sterk akademies maar is bereid om graad 11 oor te doen indien nodig.Dit is net om beter punte te behaal vir die Universiteit,

Privaatskool opsie nog nie oorweeg nie.Hy wil graag by die weermag aansliut as n ander opsie

Moet se geniet die forum en julle help baie. Sien behuising in Yatala is redelik goed koop.

Sterkte.

Alex

Link to comment
Share on other sites

Hi Alex

Hi Queensland Girl

Watter kant le yatala? Ek kry dit op die soek lys maar sien dit nie op kaart plasing nie. Johann is in graad 11 en word Januarie 18, sou ons gou genoeg arriveer sal hy maar besluit. Hy is redelik sterk akademies maar is bereid om graad 11 oor te doen indien nodig.Dit is net om beter punte te behaal vir die Universiteit,

Privaatskool opsie nog nie oorweeg nie.Hy wil graag by die weermag aansliut as n ander opsie

Moet se geniet die forum en julle help baie. Sien behuising in Yatala is redelik goed koop.

Sterkte.

Alex

Hi Alex

Yatala is die nuwe Industriele area tussen Brisbane Suid en die Gold Coast.

Residentiele areas daarond is Yatala, Ormeau, Beenleigh. Ek hou van Ormeau.

Ook Jacobs Ridge Country Estate in Pimpama.

Jong, as hy Graad 11 oordoen ggan hy dalk bietjie sukkel want die kinders gaan 2-3 jaar jonger wees as hy. Meeste van ons Queensland Kinders matrikuleer al op 17.

n Goeie privaatskool in die omgewing van Yatala is Rivermount College. Google Rivermount College Yatala.

My kennis van Staatskole is beperk.

Ek dink mens moet Aussie Burgerskap he vir die weermag, so dalk beter dat Johann skool en Universiteit agter die rug kry want dan sal hy hopelik n burger wees.

As hy beried is om sy alie af te werk en die extra myl te gaan en hy is in n ondersteunende skool dink ek dat hy moet deurdruk en Matriek aanpak.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...