Jump to content

Property investment advice


Pieter

Recommended Posts

Hi all,

My wife and I are planning to go to Aus in 2009. I was thinking of maybe buying an apartment or house in South Australia. By the time we get there we will have a place to stay or sell it.

What do you think of the following investment opportunity (link)? It sounds risky...

www.optuneint.com

Is there anyone who bought a property in Australia before they left South Africa?

Pieter

Link to comment
Share on other sites

Pieter, as jy nie 'n burger is of PR het nie en eiendom in aus wil koop moet jy eers by die regering toestemming kry, so daar is 'n proses waardeur jy moet gaan. Ek sou baie versigtig wees vir internet skemas, want dit is baie geld! Ek sou eerder direk by 'n erkende eiendomsagent navraag doen. Hier is vreeslik baie agente in Aus en dit verskil van staat tot staat, maar as jy hier gaan kyk, kan jy baie meer inligting kry vir waar spesifiek jy wil eiendom koop: www.realestate.com.au of www.domain.com.au

Iemand wat baie "clued-up" is met hierdie tipe van goed (die wette, prosedures ens.) in Aus, is Bob - dalk kan jy hom PM as hy nie jou "post" raaksien en daarop reageer nie. Gesels ook met ander mense in Adelaide (Bob is toevallig in Adelaide) oor waar jy koop, want iets wat baie goed lyk op 'n foto is dalk in 'n area waar eiendom nie so 'n goeie belegging is nie.

Hoop jy kom reg - sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Pieter, Bob is op die oomblik in Engeland op vakansie, maar Riekie is reg, hy weet vreeslik baie. Daar is 'n paar goeie beleggings moontlikhede in Suid Australie, veral die area rondom Port Adelaide. Daar word 'n groot nuwe ontwikkeling gebou daar. The huispryse styg nog hier op die oomblik, veral in sekere areas. Ek het nog nooit van daai firma gehoor nie, sal rondvra...

Kyk hierna:

Urban Construct eiendomsontwikkelaars

Ek sou hierin bele as ek die geld gehad het ... :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Hi Pieter,

Unfortunately it is not as easy as buying a property unless you have PR. You would need to first obtain the approval of the Foregin Investment Review Board. This consent applies even to those that go to Aus on temporary visas and they have to meet certain criteria before being allowed to purchase property.

You can have a look at the requirements and details at http://www.firb.gov.au/content/default.asp

I may be completely off track here and if you do have PR then there should be no restrictions so you can ignore what I said before.

We are waiting on our visas at the moment and hope to go to South Australia at the end of July when we will be looking for a property to buy as well. We don't expect to move over permanently for a while but would also like to have something to go to when we make the move.

Good luck with your search.

Cheers,

Paula

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir julle terugvoering. I also found the following website:

www.australianmortgageinfo.com

Link to comment
Share on other sites

Pieter, ek ken 'n paar mense wat huise gekoop het op "tydelike" visas. Die agente sorteer die FIRB vorms vir mens uit and dis meestal net 'n formaliteit. Hulle ken die prosedure goed en weet wat om te doen. Daar is 'n paar stipulasies: mens moet 'n nuwe huis koop of 'n erf en dan binne 12 maande bou, tensy jou visa geldig is vir meer as 12 maande, dan kan jy 'n "tweedehandse" huis koop. As jy 'n lening nodig het by die bank, sal jy egter nie meer as 80% kan leen nie . Stuur vir Bob ook 'n boodskap - hy het toegang tot 'n rekenaar waar hy is ... :thumbdown:

Hey Paula .... you seem vaguely familiar .... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Pieter,

ons het 'n beleggingseiendom in Aus gekoop 'n ruk lank voordat ons eers aansoek gedoen het vir 'n visum. So dis heel mootlik, ons het egter 'n agent gebruik (ex SAFFER) wat eiendom bemark het vanuit SA - kyk bietjie in die koerante ens hulle adverteer gereeld. Ons ervaring was positief en ons het 'n huislening in Australie gekry sonder enige probleme op sterkte van ons SA inkomste gedurende daardie tyd - ons het heel makilk 'n huurder ingekry en ons "property manager" kwyt homself goed van sy taak. Ek dink ons het 'n 80% lening gekry en jy moet 'n deposito kan neersit vir die res. Glo my om 'n huis te verhuur hier in Aus is 'n honderdmaal beter proposisie as in SA (ons ervaring) al is jy nog in SA. Ja daar is FIRB oorwegings maar die agente help met al die dinge. Hulle't my gehelp met bankrekenings oopmaak, huurders kry, property managers aanstel en die werke. Dit is egter nie 'n vinnige proses nie so wees maar geduldig as jy dit wil doen. Maak seker ook jy koop in 'n area waar daar redelike kapitaalgroei in die mark is anders as jy net 2% groei kry is die beter op dit in SA te bele waar dit 'n heelwat beter groeikoers het.

Hoop dit help

lekkerbly

eiendom BUG

Edited by chatterbug
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...