Jump to content
  • 0

Validating


JayJay

Question

6 answers to this question

Recommended Posts

  • 0

Validating what?

I know you have 457 so there's no validating to be done for that one.

If you thinking PR then it's once you have entered Australia and have the entry stamp in your Passport, "its validated"

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Nee Nilo, dit het gegaan oor Maurits se account op die forum - die ou het lank gewag, maar is nou operational!!! :ilikeit::ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Die tydperk hang af van hoe lank die persoon vat om te te reageer op die "validating" Epos wat na die adres gestuur is wat wat hy gebruik het om te registreer, en die stappe te volg wat in die Epos verduidelik word. Ek het al mense gehad wat een adres gebruik om te registreer, my van 'n ander adres uitvra hoekom hulle nog nie kan "post" nie, en dan NOG 'n adres om te probeer "inlog".... (Dan moet ek op elkeen van daai adresse gaan soek na die persoon se "username"). Ons kry elke dag letterlik tientalle Epos navrae oor hoekom hulle nie kan "post" nie, en dit is omdat die stappe om die "validation" te voltooi nie deurgevoer is nie.... Nog 'n rede is dat mense nie hulle "username" & "password" kan onthou nie en met iets anders probeer "inlog" en dan moet ons dit eers vir hulle "reset".

Die enigste rede hoekom daar 'n "validation" proses is, is om "spammers & hackers" van ons forum weg te hou. Ons probeer om so gou moontlik op mense se Epos navrae oor hulle "validation" te reageer, maar dit is 'n hengse taak wat tyd vat om dit elke dag dadelik te doen. Ons probeer ons bes... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Riekie is deels korrek :ilikeit: Die registrasieproses is tweërlei: Die eerste stap is waar jy die registrasievorm invul en stuur. Daarna kry jy 'n email van die forum om seker te maak jy gebruik 'n geldige emailadres. Na jy daarop geantwoord het (volg net mooi die instruksies) land jy in 'n admin queue. Op hierdie stadium moet 'n admin host jou finaal goedkeur. Hierdie laaste stap is nodig omdat ons 'n menigte troll en hacker registrasies kry, en dié moet gesif word. Eers waneer die admin jou goedgekeur het, kan jy begin pos. Admins is ongelukkig mense en nie 24/7 op die 'Net nie - so wees maar net bietjie geduldig dit ka 'n dag of twee vat, maar jy sal weerees 'n finale email kry om jy in te lig dat jou registrasie voltooi is.

Hoop dis nou meer duidelik! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 0

Dankie Hendie!!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Answer this question...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...