Jump to content

Enige iemand in Brisbane Noord?

Sonja

Recommended Posts

Hello Julle

Ons kaartjies is gekoop en vlieg die 25 Januarie.Ons is baie opgewonde.

My man het basies reeds werk gekry in Geebung en ons vlieg die 25 Jan'08

Wil graag uitvind of enige iemand dalk weet van gemeubileerde akkomodasie wat ons in kan bly vir so 2maande tot ons meubels kom.

Enige raad of hulp is welkom.

Sonja

:huh:

Link to comment
Share on other sites

Hi Sonja, die beste is om op google.com.au te gaan soek vir "Serviced Apartments Brisbane". Jy sal baie plekke kry wat maandelikse, weeklikse en daaglikse pryse gee.

Ek bly tans in Parkview Apartments net Suid van die stad. Daar is ook 'n plek genaamd Kangaroo Point Apartments wat glo baie populer is.

Ek sit in dieselfde boodjie, en kan nie 'n 6 maande huurkontrak teken nie (wat meeste plekke versoek), so ek huur op 'n weeklikse basis.

Serviced Apartments (1-2 slaapkamer) is om en by dubbel die prys van 'n gemiddelde 3 slaapkamer huis, so moenie skrik as jy die pryse sien nie (enige iets van $350.00 per week op).

Sterkte, hoop jy kom reg.

Leonard.

:ilikeit:

Hello Leonard

Baie Dankie vir al die inligting.Ons het soortvan reg gekom.

Moet jy 6maande wag vir jul meubels?

As jy wil kan jy my mail by jlouw25@xtra.co.nz ek kan dalk vir jou 'n goedkoper oplossing he.

Groete

Sonja

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...