Jump to content

Soek dringend hulp?

Ollie
 Share

Recommended Posts

Hi,

Ek is 'n Finansiele Beplanner by FNB Potchefstroom. My vrou is 'n onderwyseres by 'n Engelse laerskool vir die afgelope 11 jaar. Ons wil graag in Brisbane woon en werk. Ek Google baie en besef dat my vrou dalk eerste gaan werk kry.

Het iemand kontak nommers vir onderwysposte asb

Ollie

Link to comment
Share on other sites

Ek het hierdie via iemand anders gekry. Hoop dit kan julle dalk help.

Sterkte!

ONDERWYS AS BEROEP :

Besluit self watter BEROEP is die een wat die Aussies hier erken. Bekyk al

die beroepe op http://www.immi.gov.au/allforms/pdf/1121i.pdf Gaan dan

na die Assessing Authority van daai beroep. Kontak daai mense. Vra uit of

jou beroep ook hier erken sal kan word. En hoe kan jy hier registreer by

daai Raad of Vereniging. Kies net EEN BEROEP om mee te emigreer. Jy sal

nie maklik regkom met twee of drie nie.

Alle onnies moet registreer by die onderskeie staat se onderwys departement.

As ‘n staat ‘n onnie eers registreer het, is dit maklik om te swaai tussen

die verskeie state. Registrasie by die Board of Teacher Registration, is op

www.btr.qld.edu.au en telefoon is 3377 4777.

Queensland se onderwysdept het bekend gestaan as Queensland Education.

Hierdie naam het egter in Januarie 2006 verander na : Queensland College of

Teachers. Dis nou in terme van die Education Act 2005 Section 60.

Hul webblad het dus nou ook verander na : www.qct.edu.au Hul fisiese

adres is nog : Level 10, Sherwood House, 39 Sherwood Road, Toowong,

Brisbane, Queensland. Hul posadres bly PO Box 389, Toowong, Brisbane, QLD,

4066. Hul foonnommers bly 0961-7-3377 4777, faks 0961-7-3876 7248, e-pos :

enquiries@qct.edu.au en hul webblad : www.qct.edu.au

Onderwysdepartemente hier se webblaaie is :

a. Queensland s'n is : www.qct.edu.au Nuwe naam : Queensland College

of Teachers.

b. New South Wales s'n is :

www.det.nsw.edu.au/employment/recruit/index.htm

c. Northern Territory s'n is : www.education.nt.gov.au

d. Western Australia s'n is : www.eddept.wa.edu.au/teaching

Dan MOET die onnie nog verder (gratis) registreer by enige District Office.

Die Brisbane distrikskantore se foonnommers is : 3245 0277, 5583 6381,

5562 4888, 3804 9655 en 3420 2555.

Die Queensland Onderwysdept se foonnommers is : 131 304 of 3377 4777.

Kaarte van Queensland Dept se distrikte is op

www.education.qld.gov.au/schools/maps

Meeste onnies begin hier as Relief Teachers werk. Dit beteken jy vervang

vir ‘n dag of meer, siek/afwesige onnies by verskeie skole.

WERWING-AGENTE :

a. TRACER is ‘n agent wat jou soggens bel vir skoolhou in Brisbane. Jy kan

by hul gratis registreer daarvoor : www.tracer.qld.edu.au Hul foonnommers

is 3280 1447 en praat met Wendy Watts. Haar faks is 3280 1088 en epos is

wendy.watts@qed.qld.gov.au Southside Tracer se foonnommer is : 3452 6111.

Hul bedien die suidelike woonbuurtes van Brisbane.

b. Relief Teachers Online se foon is 5485 4444 en faks is 5485 4466 en

e-pos is info@reliefteachers.com.au en hul webblad is

www.reliefteachers.com.au

c. Teacher Appointments se foon is 3371 4033 en faks is 3371 3575 en e-pos

is info@teacherappointments.com.au en webblad is

www.teacherappointments.com.au

d. Protocol Teachers se e-pos is swhite@protocol-teachers..com en webblad

is www.protocol-teachers.com

Relief teaching is baie gewild en is puik geld : $50,15c per uur!!! ‘n

Geregistreerde onnie mag skoolhou by laerskole, sekondere skole, spesiale

skole en selfs kleuterskole (geen beperkings nie).

‘n Goeie kursus vir onnies (wie wil opleiding gee in maatskappye), is die

“Certificate IV Workplace Training and Assessment” kursus. Die kursus kos

tussen $500 en $700. Dit kan selfs op die internet gedoen word. Kyk by

www.yeronga.tafe.net of www.moreton.tafe.net of

www.southbank.tafe.net Die kursus maak baie deure oop hier.

Dankie I&J,

Ek het vandag my en my vrouse unabridged birth certificates gekry en wag nog vir die kinders 'sn. Sal maar so stadig aan alles reg kry, vir indien ons 'n werk kry dan is daar nie op onhoud nie.

Ollie

Link to comment
Share on other sites

Hi look under the careerone.com.au for teaching positions, I saw numerous positions in the weekend paper.

This is a Brisbane/Gold Coast paper website...hope this helps and yes, she will more than likely get a job before you.. She will more than likely start doing relief teaching with an agency. Ormiston college, Brisbane, St Stephens College, Gold Coast, Kings Christian College, Gold Coast, Emmanuel College, Gold Coast, Merrimac College, Gold Coast, Trinity Lutheran college, Gold Coast, All Saints Anglican College, Gold Coast, Hillcrest Christian College Gold Coast, A B Patterson Gold Coast, Somerset College are too name but a few of the private schools on the Gold Coast, I would try them if I were you...google them under schools in Queensland and you should get all their details.

Hope this helps...sorry dont have more in Brisbane.

Heather

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...