Jump to content

Coffee Club 24 Nov 2007


Robert & Telanie
 Share

Recommended Posts

'n Groot dankie vir Dedrei en haar familie wat alles gereel het vir Saterdag, dit was regtig baie lekker. Dankie vir almal wat gekom het. :ilikeit::yawn:

Daar het 'n silwer glasie agter gebly sowel as 'n sonbril. Ek glo julle kan net Giraffe House kontak, of dit net daar gaan afhaal.

Julle moet almal 'n baie lekker week he. :):ilikeit:

Dedrei, julle moet lekker terugvlieg Donderdag, en sien julle anderkant. :lol:

Robert & Telanie

Edited by Robert & Telanie
Link to comment
Share on other sites

Yes thanks for all the arrangements to Dedrei & family. It was great to finally meet you. Thanks so much for the DVD & the pamphlets, it helps to see the cost of everyday items.

It was of course great to be able to say goodbye to Carl & Jenny as they leave for Oz next week.

My daughter enjoyed the show, but was not impressed with the idea of holding the scorpion, he he he. The setting was great as the children had a ball as well.

have a great week

Aramat

Link to comment
Share on other sites

Glad to see you all enjoyed yourselves!

Maybe I could come to the next one and meet you all? :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Can the next one please be near Southern Suburbs?

I had to work on Saturday, so could not make it.

Link to comment
Share on other sites

Hi almal!

Het saterdag vreeslik geniet en is bly ons kon julle join!

Ook net van ons kant af sê ek baie dankie vir deirde en haar man wat al die reëlings hanteer het.

Ook baie dankie vir die cd en "junk mail" Dit is maar iets wat 'n mens gewoonlik weggooi maar

kon ons darem so 'n idee kry van pryse!

Ek is seker dat die reptiel show vir almal een van die hoogtepunte was en dat die kinders sowel as grootmense dit baie geniet het. :ilikeit:

Sien uit om gou weer te kuier! :whome:

Lekker week vir almal!

Carla en Theo xx

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle

Thanks vir julle wat gekom het, dit was baie lekker. Dis 'n groot plesier, as ons weer eendag kom visit dan maak ons weer so. Was 'n baie lekker dag en bly dat julle so baat gevind het daarby. Lekker ook om gesiggies by die name te sit. :whome: Hoop julle het die aussie dvd vreeslik geniet en informatief gevind.

Groete

D

Link to comment
Share on other sites

Can the next one please be near Southern Suburbs?

I had to work on Saturday, so could not make it.

cheers to the Johnsons, I also was unable to make it due to work commitments, and would have been late.

Link to comment
Share on other sites

Thanx Robert and Telanie, now I know why I can't find my sunglasses!!!

We enjoyed chatting with everyone and hope we were helpful to some. Thanx Aramat, it was nice to get to say goodbye.

Cheers

Jenny

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie van ons kant af ook, veral vir die DVD wat Dedrei-hulle gemaak het, ons waardeer dit baie!

Hoop om almal weer by die volgende een te sien.

Hou duime vas vir ons, ons gaan Saterdag Ielts skryf!

Groete

Tania

Link to comment
Share on other sites

Ek is so jammer dat ek nie saterdag daar was nie, maar ek gee klas by 'n chefskool en het net te veel werk gehad. Gelukkig is als nou verby.

Soos ek al die tex lees, klink dit my julle almal het 'n baie lekker tyd gehad. Ek is baie jammer, ek so wat wou geggee het om daar te wees, maar dinge het net so uit gewerk nie.

Ek hoop dit gaan nog goed met almal en dat almal se dinge se reelings volkrag vooren toe beweeg.

Tania , ek skryf ook Saterdag IELT toets. Ek hoop darem dit sal goed gaan.

Ek sal so graag weer julle wou gesien het, hoopelik by volgende koffieklub.

Lekker naweek

Sonskyn

Edited by Sonskyn
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...