Jump to content

Bokswyn


Annette

Recommended Posts

Hallo almal,

Weer ek.... :whome: Ek hoop hierdie is op die regte plek, as dit nie is nie, jammer... ;)

Ek was gister in Dan Murphy's en wou graag 'n bietjie bokswyn vir ons koop. Ons hou daarvan om altyd 'n boks rooi en 'n boks wit in die huis te he. MAAR, ek is heeltemal deurmekaar! Daar is te veel keuse, en ek ken nie een van die name nie. Ons het al heelwat bottels lekker wyn gekoop daar (en hier in Suid-Australie is daar omtrent lekker wyn, hoor!), maar nie een van die lekkeres wat ons van hou kry mens in 'n boks nie. Wil enige van julle klomp vir my julle aanbevelings gee asb.? Ons hou van 'n lekker soet witwyn, of andersins iets soos 'n Riesling, as dit 'n goeie een is. Rooiwyn hou ons van Shiraz of iets wat nie te veel tanniene inhet nie... :rolleyes:

Help? :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Annette

Ek het nog nie n lekker boks wyn (rooi) ontdek nie...... Maar as jy van Rooi wyn hou, is die Pepper Tree Shiraz baie lekker ongeveer $18 per

Shandell

Link to comment
Share on other sites

Guest Larry

Try the box wine from Banrock Station. - For that matter, their bottles are cheap and the wine is not too bad.

I agree with Shandell about the Pepper Tree Shiraz. - But that is not a "quaffing" wine.

If you like full bodied reds, try some of the shiraz wines from Andrew Harris in the Mudgee in New South Wales.

Edited by Larry
Link to comment
Share on other sites

:rolleyes: Larry, Larry, tut, tut....

I would never drink a Shiraz from NSW! That would be treason ... :whome: I'm a South Aussie now! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ek het gehoor die WA wyne is die beste, maar kan nie uit ondervinding saamstem of verskil nie..... Oor die algemeen sukkel ek na 20 maande nog steeds om aan die Aussie wyn gewoond te raak. Was al paar keer op wynroetes in Hunter Valley - nie te "bad" nie, maar beslis nie Kaapse wyn nie!! :D

Al bokswyn wat ek drink is Penfolds Port - yummy!! (Maar GROOT moelikheid! :( )

Sterkte met die wynsoek - gelukkig kan jy darem so in die proses bietjie van alles proe..... :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Ai Annette! Nou maak jy my lekker lus!

"Edelvog, o edelvog....van jou kry ek nooit genog!

Australie het baie lekker wyne, ek't net begin dink ek begin so iets van SA wyne ken, toe land ons hier. Die streke, name ens het my heel deurmekaar! Daar's so vrekken baie!

Enewel bokswyne of "Bonteheuwel Briefcas'te" is maar cheap en cheery wyne.....ek koop hulle maar het gevind die goeies is maar dun gesaai of ek't te veel van 'n snob geword? Anyway "Morris" se bokswyne vind ek die beste, en hulle voel darem nie heeltemal of hulle die enamel van jou tande afhaal nie. Die rooies en wittes is heel OK en ek dink hier by ons is hulle aan die duurder kant van die boksmark.

Gee hulle gerus 'n probeer! As hy nie werk nie het jy darem 'n paar jaar se supply van kookwyn!

Lekker drink!

Wyn BUG! :ilikeit:

Edited by chatterbug
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...